Hi, ek wil net baie dankie sê vir jou video's. Jy is ongelooflik behulpsaam en het my Afrikaans geweldig verbeter. Julle het 'n fantastiese sin vir humor wat my in amper elke video laat lag. Ek geniet dit baie om na julle te kyk en van julle inhoud te leer. Ek kon nooit verstaan hoe Afrikaanse meervoude en sinsbou werk nie, maar jy het my so baie gehelp. Hou aan met die fantastiese werk. Weereens baie dankie
@YourAfrikaansChannel6 ай бұрын
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
@atanaziaata66865 ай бұрын
I'm killing myself to learn Afrikaans, A week ago I found you on KZbin. dankbaarheid, and God bless you ❤❤
@YourAfrikaansChannel5 ай бұрын
Thank you for your great comment.
@robertofranciscomonsalvesp80806 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie mooi en lekker les. Appreciate it!
@YourAfrikaansChannel6 ай бұрын
Groot plesier! Dankie vir jou kommentaar. Dit word ook waardeer.
@jasonmacklovin45264 ай бұрын
Hallo, baie dankie vir die video ek gaan Afrikaans 'n bietjie meer leer. Ek is van Nederland af jy verbeter net my Afrikaans.
@YourAfrikaansChannel4 ай бұрын
Dankie dat jy uitgereik het.
@jademedina82286 ай бұрын
Love this !! Using the words in sentences really helps as well. Baie Dankie !! 💕
@YourAfrikaansChannel6 ай бұрын
Wonderlik! Baie dankie vir die terugvoer.
@fireandicewine6 ай бұрын
Dankie
@YourAfrikaansChannel6 ай бұрын
Groot plesier!
@atiqgujjar31165 ай бұрын
❤❤
@YourAfrikaansChannel5 ай бұрын
Thank you.
@YourAfrikaansChannel5 ай бұрын
Thank you.
@Michel-r6m6 ай бұрын
Die pisangs komen die niet uit Indonesië? In het Nederlands is het banaan, just asking 🤠 Afrikaans vind ik echt een leuke taal. Het komt soms een beetje komisch over (op mij als Nederlander) maar is ook puur. Voorbeeld: Nederlands > computer, Afrikaans > rekenaar. Dan vind ik rekenaar toch een mooier woord 🤠 Ik ga er trouwens vanuit dat jullie Nederlands lezen/verstaan 🤠 Die kruiwa doet me denken aan een collega uit Marokko. Ooit als vakantiewerker bij een limonadefabriek gewerkt en heb toen met een toffe gast gewerkt, Ben uit Marokko. Hij vroeg mij om hem Nederlands te leren (hij sprak Frans en gebrekkig Engels). Dus ik hem Limburgs dialecte woorden geleerd. Kruiwagen (kruiwa) is in het Limburgs "sjoepkar". Dus Ben zo trots als een pauw "sjoepkar" roepen 😂 Groeten uit Nederland.
@YourAfrikaansChannel6 ай бұрын
Dankie vir die interessante kommentaar. Piesangs groei hier in Suid-Afrika ook.