Afrikaanse Jerry Springer? Glad nie. - Kassie-kuiers | S1 | Ep 47 | kykNET

  Рет қаралды 11,039

kyknettv

Жыл бұрын

Kom praat prontuit saam! Renaldo Schwarp gesels met bekende Kaapse radio-omroeper Aden Thomas oor sy kykNET&kie geselsprogram, Sê Jou Sê, met sy interaktiewe gehoor!
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: kykNETtv
Like kykNET op Facebook: kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 2
@deliafredericks7578
@deliafredericks7578 7 ай бұрын
Aden Jy praat so mooi Afrikaans ❤
@morneeden7115
@morneeden7115 Жыл бұрын
lol cant wait 😂😂😂😂