Aidam-John & Lil' Willy - Kan Maar Oordeel (Official Audio)

  Рет қаралды 134,191

Aidam-John & Lil' Willy

Aidam-John & Lil' Willy

Күн бұрын

Elke nuwe verhouding word uitgedaag deur mense wat jou nuwe meisie of oukie se verlede opbring, hierdie enkelsnit bring lig op hierdie onderwerp 👀❤
Kan Maar Oordeel Lirieke
Wie warrie an nou nog ?
Wie warrie an nou nog ?
Wie warrie an nou nog ?
Wie warrie an nou nog ?
Want wie warrie an nog ?
Uh Haar verlede kan ma stink (yeah yeah)
Vuil wees, ek laat dit blink (uh huh)
My konsentrasie is op nou, môre, oormôre
Hoekom dra sy nog 'n lint ?
Van sy is haar ma se tjint (is)
Jou nederige geaardheid
Is fassinerend
Daarom maak jy alles beter (yeah)
Ek vat jou foute met 'n lepel
My beker loop oor van jou liefde
Jy bly my ou nooi
En die mense vang net pyne
Want daai dame sy bly myne
Al haar soentjies is gesuiwer
Sy weet wat sy doen so
Julle kan maar oordeel
En so wees, vir wat ? (vir wat)
Ek ken haar nie so nie
Ek glo nie, nêh wag! (nêh wag)
Jy sien haar verlede (oooh)
Ekke sien my toekoms (jaaa)
En my rede en my hoekom
Ek by haar bly
Bly by haar
Bly by haar
Hulle verstaan nie hulle't
Duisend vrae
Sy praat baie , ek's 'n luisteraar
Ek is al een wat vir haar verstaan
Doen wat sy vra issie nog 'n nomme nie
Hoe is ek verlief ?
Is jy nie 'n sangoma nie ? yeah
Dink jy jy is snaaks ?
Ja jy weetan ek was al die pad die klas se nar
Duiwel (Duiwel)
Werk deur hulle almal
So kom ons lees die bybel yeah
Want jy's my dame
Jy's my alles
Hulle's nwatasssss
Ek maak die S lank (woah)
Van hulle's 'n slang
Hou vas , hou vas
Ek is hulle krang so
Julle kan maar oordeel
En so wees, vir wat ? (vir wat)
Ek ken haar nie so nie
Ek glo nie, nêh wag! (ja)
Jy sien haar verlede (oooh)
Ekke sien my toekoms (jaaaa)
En my rede en my hoekom
Ek by haar bly
Haar storie voeg by wie sy is
Dit maak haar meer interessant
Dis haar storie voeg by wie sy is
Dit maak haar
Dit maak haar woah oh
Julle kan maar oordeel
En so wees, vir wat ?
Ek ken haar nie so nie
Ek glo nie, nêh wag! (ja)
Jy sien haar verlede (jy sien)
Ekke sien my toekoms (ek sien my hele lewe)
En my rede en hoekom (en my hoekom)
Ek by haar bly
Wie warrie an nou nog (by haar bly)
Wie warrie an nou nog (ek by haar bly)
Wie warrie an nou nog (by haar bly)
Wie warrie an nou nog (ek by haar bly)
Wie warrie an nou nog (by haar bly)
Wie warrie an nou nog (ek by haar bly)
Wie warrie an nou nog
Stay Viral Beibie
Audiomack: audiomack.com/...
Soundcloud: / kan-maar-oordeel-cdq
Volg ons op sosiale media asseblief 🥱💖
Facebook: / ​
Instagram: / aidamjohn_l​. .
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly
#StayViral
#HoofseunsVanAfrikaans

Пікірлер: 58
@aidam-johnzekoe7824
@aidam-johnzekoe7824 2 жыл бұрын
Ons is bly ons kon hierdie een saam julle deel ❤ ons hoop julle geniet dit 😊❤
@sadaneswarts206
@sadaneswarts206 2 жыл бұрын
Julle stel nooit teleur ❤️🥺😍🔥🎶
@wilhelmmuller7206
@wilhelmmuller7206 2 жыл бұрын
@@sadaneswarts206 p
@moniqueseptember8020
@moniqueseptember8020 2 жыл бұрын
@@sadaneswarts206 àqq1100
@avk_music
@avk_music 2 жыл бұрын
Awe
@cheslynhope2
@cheslynhope2 2 жыл бұрын
Daa isie vir aidam se vocals nie en willy het I vrek unique rap voice ,jule mk I perfect team ouens !
@MeneerCee
@MeneerCee 2 жыл бұрын
Die song gaan maak laat ek al my ekse vergewe🔥🔥🔥🔥 Dankie Hoofseuns
@vanessapersent2307
@vanessapersent2307 2 жыл бұрын
😂🤣😂
@kyledekoker4007
@kyledekoker4007 2 жыл бұрын
Julle kom deur manne!! 😍😍🔥🔥
@shaq-vidproduction
@shaq-vidproduction 2 жыл бұрын
Wie warie dan nou nog❤️🙏
@rushannbosman-oh3kz
@rushannbosman-oh3kz 2 ай бұрын
❤❤❤❤
@jasminearnolds4751
@jasminearnolds4751 2 жыл бұрын
Super diep soos altyd. Goeie een🥵🥵😫😫😍😍🔥🔥🔥 julle stel regtig nooit teleur nie. 😍😫
@de-metrodaniels4178
@de-metrodaniels4178 2 жыл бұрын
Julle is GEVAARLIK🥰.daar isi vir julle nie..Die treffer is ń wenner💯. 😎JULLE KAN MAAR OORDEEL💃🏽😎
@dowayneafrica6027
@dowayneafrica6027 2 жыл бұрын
Julle is nomer 1 in Afrikaans....guys daar niemnd vr jule😭😭😍😍😍...
@rozellegabriel7408
@rozellegabriel7408 2 жыл бұрын
Lovit guys jule songs is die beste❤️❤️❤️😍😍😍😍
@celestemeiring6391
@celestemeiring6391 2 жыл бұрын
😍😍😍in a new Relationship 🙂 di een slaan reg deur hule borskaste 😁😁love it
@thereseroczantooi5808
@thereseroczantooi5808 2 ай бұрын
❤❤❤ hulle kan maar oordeel🎉
@euwayciawinique2783
@euwayciawinique2783 2 жыл бұрын
Hoofseuns van Afrikaanse musiek🔥🔥❤stay viral👌❤
@izidroswanepoel2670
@izidroswanepoel2670 2 жыл бұрын
Top south african talent and music 🔥🔥🔥 warm
@francisvanrooi420
@francisvanrooi420 2 жыл бұрын
Jle bly ALTYD die beste🥰,,ons groove hier in Namibië 🇳🇦
@lluwellynpetersen7861
@lluwellynpetersen7861 2 жыл бұрын
My oggend song op pad werk toe
@joburnross2877
@joburnross2877 2 жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥🔥🔥
@luqjacobs8081
@luqjacobs8081 2 жыл бұрын
Tops en vuurwarm 🔥🔥🔥🔥🔥
@jasonfredericks7252
@jasonfredericks7252 2 жыл бұрын
Stay viral 🕺🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
@veroniqueseekoei1377
@veroniqueseekoei1377 2 жыл бұрын
Can't wait to see you in Beaufort-West,singing along to this banger!!!🔥🔥🔥
@ash-lynn4168
@ash-lynn4168 2 жыл бұрын
Julle is awesome luister julle elke dag...love all the way from Namibia
@lodewykamerika7008
@lodewykamerika7008 2 жыл бұрын
Goeie een, ouens! Wag al baie lank op julle om 'n nuwe warm treffertjie bekend te stel. Dit klink absoluut tops - wel gedaan! Hou aan met julle goeie werk. Ek en die res van julle aanhangers is super trots op julle! Trotse Afrikaanse talent!
@sadourneyfortuin4255
@sadourneyfortuin4255 2 жыл бұрын
Afrikaanse ysters😍🤪
@joshwinsolomons2249
@joshwinsolomons2249 2 жыл бұрын
-Hoofseuns🔥🔥🙌❤
@rghyggfr4017
@rghyggfr4017 Жыл бұрын
Sewer lines are heavy 😂😊
@curtlyantoniokarolus4426
@curtlyantoniokarolus4426 10 ай бұрын
mmmmmmm!!! dis hy!!!!!!!!!!!!!!
@ashvillecloete2626
@ashvillecloete2626 2 жыл бұрын
Sounds great gents! 🔥🔥
@tyroneherdien6106
@tyroneherdien6106 9 ай бұрын
Guy's jule is goed ek salit oor en oor se ek staan met jule altyd die songs wat jule maak is baie mooi hou so aan❤
@lenaysolomons5676
@lenaysolomons5676 2 жыл бұрын
🥺♥️ Love dt!!
@tamarynkoert7176
@tamarynkoert7176 2 жыл бұрын
🥵🥵🥵❤️❤️❤️🔥🔥🔥🔥!!
@luvernemeyers1437
@luvernemeyers1437 2 жыл бұрын
❤😍😍😍I love it ❤
@velerieroelfse3483
@velerieroelfse3483 2 жыл бұрын
Wow dt is lekka musiek
@le-richiaarendse8573
@le-richiaarendse8573 2 жыл бұрын
🔥🔥🔥
@moniquedemas2473
@moniquedemas2473 2 жыл бұрын
l Love you
@denzeljay
@denzeljay 2 жыл бұрын
🔥 song die
@edwinastevens381
@edwinastevens381 2 жыл бұрын
I love this ❤❤
@kaynenmoses7161
@kaynenmoses7161 2 жыл бұрын
nai guys song is good 😎
@dolfdyllen9192
@dolfdyllen9192 2 жыл бұрын
Baie mooi trek ouens. Mag God julle grond gebied vergroot
@jacitaneuhuis1177
@jacitaneuhuis1177 2 жыл бұрын
JULLE IS AWESOME !!! DIE BESTE OOIT !!! ❤️👏🔥
@moniquedemas2473
@moniquedemas2473 2 жыл бұрын
Ek l Love you
@JunickaBooysen
@JunickaBooysen Жыл бұрын
❤❤❤❤❤
@anuchkaandrews5687
@anuchkaandrews5687 2 жыл бұрын
Thank you guys for being you! ❤️
@gulschenuitlander5281
@gulschenuitlander5281 2 жыл бұрын
Ek eroettoetto rtorto
@gulschenuitlander5281
@gulschenuitlander5281 2 жыл бұрын
Lo💋❤👍
@leightanarends4578
@leightanarends4578 2 жыл бұрын
Bel solank vir DJ Ice Flake en Charra!
@olgaswartz187
@olgaswartz187 2 жыл бұрын
Aidam
@ronaldthaysen8874
@ronaldthaysen8874 2 жыл бұрын
Leka number
@denzelmatjan75
@denzelmatjan75 2 жыл бұрын
Aidam sing Baie mooi ma dai bra rap Baie kak, as j n single drop..gan jy sukses behaal, skei d kaf vani koring
@jxxno.x
@jxxno.x 2 жыл бұрын
#aidamjohn #lilwilly 🌤️🔥
@GqomUncapped
@GqomUncapped 2 жыл бұрын
🌹🔉🎤 Very soon KINGS
@adriaanmarkus5375
@adriaanmarkus5375 2 жыл бұрын
lkr julle hou dit so