Aidam-John & Lil' Willy - Roete Na Jou Hart (Official Audio)

  Рет қаралды 91,031

Aidam-John & Lil' Willy

Aidam-John & Lil' Willy

Күн бұрын

Jy kan die enkelsnit by die volgende skakels stroom/aflaai 🎃👏
Audiomack: audiomack.com/...
Soundcloud: / roete-na-jou-hart-cdq
(Vers 1: Lil' Willy)
Die hart het 4 kamers (kamers)
Een is vir bates (bates)
Twee is vir skade (skade)
Drie vir genade (nade)
Vier is vir my ekse (ayy)
Daar is net geraamtes
My hart is vol gate
Nes 'n huis wat verlaat is
Ek praat namens elke hart (yeah)
Ons soek kans om te herstel
Want my hart vloek my al uit vir al die keuses wat ek maak
En as ek nie luister nie
Gaan my hart beginne staak
Sien jy regtig waar kans ?
As jy doen !
Stel ek voor vat dit...
(Koor: Aidam-John)
Stap vir stap
Probeer ek jou mure afslaan
Wat jy moes opsit
Want dit is moeilik om jouself te leer
Weer om so...
Lief te het
(Maar nie onmoontlik nie)
Ek belowe om op te bou
Soos ek gaan
Om die roete na jou hart te vi-i-ind (te vind)
Te vi-i-ind (hart te vind)
Te vi-i-ind (te vind)
Soos ek gaan
Om die roete na jou hart te vind
(Vers 2: Lil' Willy)
Ek weet jy vertrou swaar
Om jou te wen is swaar
En om jou te druk , stoot jou weg
Is waar !
Dis tyd en kommunikasie wat vir jou beïndruk (yeah)
Ek was 'n verlore siel toe gee jy vir my rigting
Inni verlede misluk (misluk)
Mure was nou opgesit
As ek 'n kans staan
Wil ek my kans vat
Want jy's die moeite werd, ja jy is
Lank vir iemand soos jy gebid (aweeh)
Tussen almal het uitgestaan (uitgestaan)
Soos brood en smoor behoort ons saam
(Koor: Aidam-John, Lil' Willy)
Stap vir stap
Probeer ek jou mure afslaan
Wat jy moes opsit (jy moes)
Want dit is moeilik om jouself te leer (oooh)
Weer om so...
Lief te het
(Maar nie onmoontlik nie)
Ek belowe om op te bou
Soos ek gaan
Om die roete na jou hart te vi-i-ind (om die roete na jou hart te)
Te vi-i-ind (om die roete na jou hart te)
Te vi-i-ind (te vind)
Soos ek gaan
Om die roete na jou hart te vind
(Afeindiging: Lil' Willy, Aidam-John)
Om die roete na jou hart (te vind)
Om die roete na jou hart (hart te vind)
Om die roete na jou hart (hart te vind)
Hoofseuns !
Volg ons op sosiale media asseblief 🥱💖
Facebook: / ajwillyduo
Instagram: / aidamjohn_l. .

Пікірлер: 53
@CharnielVeldsman
@CharnielVeldsman 4 ай бұрын
Hoofseuns 2024 and still jamin to your songs❤🥰 just love you guys.❤
@cindydee6401
@cindydee6401 4 жыл бұрын
A.J vocals though... My heart can't take it😍😭
@melissajudith
@melissajudith 4 жыл бұрын
Aidam-John☺️😍😍😍😍vocals!!!
@dannilenejacobs3437
@dannilenejacobs3437 4 жыл бұрын
Julle het dit weereens gedoen #hoofseuns 🔥🔥❤️ nog n gunstelling ❤️❤️🤞🏽😍😍😍
@zeni-deanmoses8236
@zeni-deanmoses8236 4 жыл бұрын
Another successful song🙌🏼❤🔥naai net julle weet hoe🔥🔥❤😫
@clarisastephenson2406
@clarisastephenson2406 4 жыл бұрын
This song though it hits different😍😍💖💖
@jamieleeandjolenejj5326
@jamieleeandjolenejj5326 3 жыл бұрын
Hou aan ou😭😭😭😭
@gerhardwitbooi2898
@gerhardwitbooi2898 4 жыл бұрын
Ek tel die minute😭😭😍😍
@lu-chevaughan429
@lu-chevaughan429 4 жыл бұрын
Hoofseuns van Afrikaans😍😍😍😍😍😍😍😍😍😭😭😭😭😭
@2short2cute49
@2short2cute49 4 жыл бұрын
Elke song is a hit x so baie lief vir julle musiek ❤️😘😘
@farrelvalencia3558
@farrelvalencia3558 4 жыл бұрын
Dus pragtig ek love dit😩😩
@andresmit4321
@andresmit4321 4 жыл бұрын
Jho nog ń song van jul op my playlist🤔Net die manne weet hoe 👏
@volenteisaks2659
@volenteisaks2659 4 жыл бұрын
You guys man 😍❤❤
@ricaynero4402
@ricaynero4402 4 жыл бұрын
Jle is di beste sangers dah isi vi jle ni x hoop jle mk nog meer lekker hits 💓🌺😘❤💘🤞😩🙈
@awll7946
@awll7946 4 жыл бұрын
Die ore loop wea narh dii wonderlike treffer...
@JayJay_musiek
@JayJay_musiek 2 жыл бұрын
my wens was nogaltyd om met @aidem john & Lil willy n song te operate!En ek sal dit bereik
@theuntamed2680
@theuntamed2680 3 жыл бұрын
Ohh damn , I'm Inlove with their songs!! Beautiful words. A story behind every song.🌸😍
@shaniceswartz36
@shaniceswartz36 3 жыл бұрын
Omg! I'm from Namibia nd I luv your music u guys are amazing u must come perform here one day nd I'll definitely b there ❤️
@naldowick3776
@naldowick3776 4 жыл бұрын
warm ❤🔥🔥🔥
@chinizejacobs3489
@chinizejacobs3489 2 жыл бұрын
Falling more and more inlove
@lizellejuries6235
@lizellejuries6235 4 жыл бұрын
Yasisss 🔥❤🔥
@Candy_314
@Candy_314 4 жыл бұрын
Die bestes❤❤❤❤🤗🤗🤗🤗
@curtisstrauss7081
@curtisstrauss7081 2 жыл бұрын
Obsessed 🥺
@adamfelix3123
@adamfelix3123 4 жыл бұрын
👌👊🔥julle is gevaarlik
@ettiennecupido3008
@ettiennecupido3008 4 жыл бұрын
Great music guys....
@ankedavids101
@ankedavids101 4 жыл бұрын
😍😍😍😍
@nabeelahsulaiman4381
@nabeelahsulaiman4381 4 жыл бұрын
I wll love the music video guys🤗😍
@deonwitbeen2500
@deonwitbeen2500 4 жыл бұрын
🔉🔊Lekka Treffr weer🤘
@cragehektoor7616
@cragehektoor7616 3 жыл бұрын
Nice😎😎
@janbrander743
@janbrander743 Ай бұрын
My love song 💖😍❤
@tereseswartbooi4278
@tereseswartbooi4278 4 жыл бұрын
My guys😭😍♥️
@raqaelrhode2782
@raqaelrhode2782 4 жыл бұрын
😍😍
@ronaldoprince5702
@ronaldoprince5702 4 жыл бұрын
Warme song die 🔥❤ Road to 20K👌🏽
@leechayvanneel8406
@leechayvanneel8406 3 жыл бұрын
@devashakock1373
@devashakock1373 4 жыл бұрын
#HoofseunsVanAfrikaan ek love it🥺❤️
@antheaarries2352
@antheaarries2352 4 жыл бұрын
Beste...Hoofseuns van Afrikaans😍🤞💃💫👀💚
@thebatman316
@thebatman316 4 жыл бұрын
Nice🔥❤️
@tashlynjooste2796
@tashlynjooste2796 4 жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@luqjacobs8081
@luqjacobs8081 4 жыл бұрын
#HoofseunsVanAfrikaans has done it again 😎🙌.... Dankie ouens
@jennifergroenewald4260
@jennifergroenewald4260 4 жыл бұрын
I love it 💞❣️
@celestemeiring6391
@celestemeiring6391 4 жыл бұрын
♥️♥️♥️🥺🥺🥺🥺
@ashleylecordeur3846
@ashleylecordeur3846 4 жыл бұрын
Cool songs
@brittneylouw6295
@brittneylouw6295 4 жыл бұрын
♥️🔥😌
@zubairbassadien8464
@zubairbassadien8464 2 жыл бұрын
You guys are amazing!
@teoposeckou4368
@teoposeckou4368 4 жыл бұрын
😍😍😍🥰🥰🥰
@jansenteixeira5629
@jansenteixeira5629 4 жыл бұрын
❤❤❤🥺🥺
@leechayvanneel8406
@leechayvanneel8406 3 жыл бұрын
I love your songs I love it so much kan you mak a song of me ples my name is leechay
@cindygomases2871
@cindygomases2871 4 жыл бұрын
😍😍😍😍😍❤❤❤❤😍❤😍❤😍❤😍❤😍
@MrReaganh
@MrReaganh 4 жыл бұрын
👍👍👍👍👍👍👍👍
@exzywerswanepoel9287
@exzywerswanepoel9287 4 жыл бұрын
Hier is mos niemand vir die hoofseuns van Afrikaans nie
@samanthajacobs3219
@samanthajacobs3219 4 жыл бұрын
Yo wanne ko di video dan ouens bcos jle het wee i numbertji gemaak wat op i Anne Level is.
@elpatron7884
@elpatron7884 4 жыл бұрын
Shit bro😎
Aidam-John & Lil' Willy - Laaste Strooi (Official Audio)
3:14
Aidam-John & Lil' Willy
Рет қаралды 54 М.
Aidam John & Lil' Willy - Te Jonk (Official Audio)
3:11
Aidam-John & Lil' Willy
Рет қаралды 223 М.
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 146 МЛН
Офицер, я всё объясню
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 5 МЛН
Inside Out 2: ENVY & DISGUST STOLE JOY's DRINKS!!
00:32
AnythingAlexia
Рет қаралды 14 МЛН
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
VAT MY SOOS EK IS
3:17
Kattie Musiek
Рет қаралды 277 М.
Waan Music SA - Ek Het Jou Lief (Official Audio)
3:01
Waan Music SA
Рет қаралды 637
Aidam-John & Lil' Willy - Nooit Verdien Nie (Official Audio)
3:33
Aidam-John & Lil' Willy
Рет қаралды 955 М.
4Werke - Roete Na Jou Hart
4:39
WerkeVEVO
Рет қаралды 538 М.
Kyk Mooi Agter my Hart
3:07
Die Bone - Topic
Рет қаралды 514 М.
Jevigo & Hilton - Gevoelens (Audio)
5:19
I Am Jevigo
Рет қаралды 1 МЛН
Aidam-John & Lil Willy - Nooit VerdienNie (Amapiano bootleg)
5:49
Sherwin B Jacobs
Рет қаралды 7 М.
Aidam John & Lil' Willy - Maak Jou Sterker (Official Audio)
3:56
Aidam-John & Lil' Willy
Рет қаралды 230 М.
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 146 МЛН