Рет қаралды 2,122
Internasionaal-bekende sanger Amira Willighagen en plaaslike kunstenaar Selim Kagee span hierdie Sondag 9 Junie saam om 'n onvergeetlike konsert te lewer. Hulle kuier saam om ons meer oor hul konsert 'Memorable Memories' te vertel.
#diegrootontbyt
#amirawillighagen
#Opera