As julle dit kan bekostig koop 'n infrarooi drone. In geval van 'n nag aanval sal die aanvaller nie kan wegkruip nie.
@YsterbergZA11 күн бұрын
@@gertviviers2246, baie veiligheidsmaatskappye belê nou daarin en dis handing om Tangos te soek na n aanval. Maar voorsorg is steeds beter as nasorg
@natquinn7750Ай бұрын
Dankie Klaas ek hoop alles kom reg-wees geseen ek bid vir julle.
@janmoolmanАй бұрын
Dankie Klaas ,will net bietjie raad he asb,her 3 groot waghonde op plaas,is dit beter as hulle binne of buite huis die nag deurbring(dis nou verband met veiligheid)
@YsterbergZAАй бұрын
@@janmoolman more. Die risiko om jou honde buite te laat is vergiftiging. Howel hulle dan makliker alarm kan maak as hulle iets ruik of hoor en dalk die oortreders kan neutraliseer voor hulle die huis kan binne kom. Ekbis tans alleen en die honde is in die huis. In dié geval, is daar baie kere wat die hond wil uitgaan en dan word mense aangeval. Aan die einde van die dag is dit jou keuse, solank hulle deeglik beskut is buite.
@janmoolmanАй бұрын
@YsterbergZA Seker dan beter om sensor alarms buite aan te bring en honde binne.(dit maak sin)Dankie ek dink ek is op regte pad.
@m6057kl12 күн бұрын
Groot honde buite, klein hondjie binne die huis....