Andreoli Atom 4000L | Selfaangedrewe Spuit

  Рет қаралды 97

Jupidex (Pty) Ltd

Jupidex (Pty) Ltd

9 ай бұрын

Wyse boer produseer piekfyn pekanneute… met Jupidex se Andreoli Atom selfaangedrewe spuite.
Burger Boerdery in die Hartswaterdistrik het oor die jare heen ՚n wenresep vir pekanneutboerdery gekweek. Hulle boer met ongeveer 650 ha pekanneute, en hulle glo om winsgewend en volhoubaar met pekanneute te boer moet jy voor bly met die nuutste tegnologie, wat optimale doeltreffendheid en produktiwiteit verseker en terselfdertyd jou opbrengs verhoog.
Vandag spog Burger Boerdery met drie Andreoli Atom 4000L selfaangedrewe spuite.
“Vandat hierdie drie spuite in Augustus 2021 op die plaas aangekom het, het hulle maar min stilgestaan, maar massas wonderlike werk verrig,” vertel Joppie. Die spuite word hoofsaaklik gebruik vir die toediening van blaarvoeding en kunsmis in die pekanneutboorde. Joppie vertel meer: “Die spuitseisoen begin gewoonlik in Augustus na oestyd. Ons spuit eers koper en daarna, tot Januarie, gee ons blaarvoeding vir die bome. Ons doen so 8 ha per uur met elkeen van die spuite. Twee van hulle het reeds tussen 700 en 800 uur op die klok. Jy kan teen ՚n spoed van 6 (selfs laer) tot 11 km per uur met die spuite werk; ons werk gewoonlik teen 9 km per uur.
ATOM 4000 is die topreeks selfaangedrewe spuit wat ontwerp is vir groot boorde. Danksy sy groot tenkkapasiteit en outonomie, beweegbaarheid, kragtige blaserstelsel en rygerief, voer ATOM 4000 veilig spuitoperasies teen hoë spoed in alle toestande uit.
ATOM 4000 hoofkenmerke is:
- Groot tenk kapasiteit 4000 liter
- Kragtige enjin en transmissie
- Kragtige blaserstelsel
- Groot ruim kajuit vir die beste rygerief
- Kajuit met kategorie 4 topvlak beskerming
- Gekombineerde veringstelsels hidroulies / pneumaties
Om die volledige artikel te lees, vind dit op die ProAgri-webwerf: proagri.co.za/...
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Besoek ons webwerf: www.jupidex.co...
Volg ons op Facebook: / jupidex
Volg ons op Instagram: / jupidex
Volg ons op LinkedIn: / jupidex
#Andreoli #selfaangedrewespuit #spuit #boerdery #landbou

Пікірлер
Video 1 Nogales ESP
1:38
Andre de Tullio
Рет қаралды
ATOM 3500 ANDREOLI
0:37
Federico Andreoli
Рет қаралды 997
这三姐弟太会藏了!#小丑#天使#路飞#家庭#搞笑
00:24
家庭搞笑日记
Рет қаралды 120 МЛН
مسبح السرير #قصير
00:19
سكتشات وحركات
Рет қаралды 11 МЛН
Kverneland Pudama | 100% Yield with 25% Less Fertiliser | E04
17:40
Jupidex (Pty) Ltd
Рет қаралды 675
Andreoli ATOM
2:47
Heiko Schmidt
Рет қаралды 2,8 М.
Kverneland Group Soest GmbH Private Factory Tour | E05
14:25
Jupidex (Pty) Ltd
Рет қаралды 1,7 М.
Feared US & German Attack Helicopters Take off and Fly Together
16:25
The Daily Aviation
Рет қаралды 60 М.
FARESIN 👉 Faresin 6.26
4:23
Ładowarki przegubowe i teleskopowe
Рет қаралды 3,3 М.
Customer Story: Z Contracting (Horticulture) Kiwifruit
1:57
Vicon SuperFlow PS 403 / 604 Pendulum Spreader
3:19
Jupidex (Pty) Ltd
Рет қаралды 739