Wel daar is so baj dinge wat ek regtig baj mis en ek wens dinge kon net anders wees regtig ❤
@TanyaPeyper-vb3go11 күн бұрын
❤Al haar songs is puik.sy is beautifull ❤❤❤
@ashley-tiffanie12042 жыл бұрын
Wenn ich mir Andriëtte anhöre,vergesse ich jeden Kummer und all meine Sorgen.
@HairyHandsome-g1o Жыл бұрын
What a beautiful woman. She's just perfect in every possible way. Absolutely gorgeous 👌💯
@gerhardtscheepers99862 жыл бұрын
mev Norman ek dink elke vrydag aand aan jou jou musiek gee my lewe in n tyd van geen gevoelens deur " geen dink aan my"
@inostiv29552 жыл бұрын
Questa canzona e bellisima come TU e, tutto SCHOLAND..., rutam e perfecto.., grazzie Andriette..
@empiresrule3 жыл бұрын
One of my favorites... great music video... Amazing Beautiful Lady... big Fan from Vegas
@glt8696 Жыл бұрын
So glad I clicked on her sewe oseane video! Her music is really good despite not understanding a word :)
@lappieslabuschagne24285 жыл бұрын
Andriette. Puik musiek mooi skoon sang 10/10. Jy verdien n groot gehoor en dank onse Vader vir jou pragtige talent.
@juanickroos25865 жыл бұрын
Juanick
@JosephRobbertze Жыл бұрын
Geniet jou musiek ❤
@chrisbeneke2263 ай бұрын
Mooi
@wadeludick6872 Жыл бұрын
I am in love with her.....
@pierrecalitz1142 жыл бұрын
Die vrou is fantasties verby
@gerhard-jx4rn Жыл бұрын
❤ Puik song
@abriehenning88072 жыл бұрын
Baie mooi song, sy mag maar sing...... Stunning 🥰 🥰 🥰
@susansmit84954 жыл бұрын
Baie, baie mooi liedjie.
@bodoredith5074 Жыл бұрын
❤️❤️❤️
@wadeludick6872 Жыл бұрын
Wonderfull
@juanickroos25865 жыл бұрын
sy kan baie mooi sing
@hongguanglyu2804 Жыл бұрын
好听!❤❤❤
@issievdhorst4 жыл бұрын
Pragtig!!!
@fransiedebruin8098 Жыл бұрын
Awesome ❤
@KarelAnthonissen-g4u Жыл бұрын
Dink aan my En ek sal jou daar kry Tussen die berge Kom ek met my witperd aan Dink aan my En ek sal jou daar kry In ‘n droomwêreld kom ek om jou te haal Kom nou baby kom dans saam met my Vergete is vergete en gister is verby kom en dans Kom dans met my Laat jou voete die praatwerk doen Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie solank jy net dans Dans met my En laat die ritme jou vat Tot op die hoogste berg In die land en as jy daar kom Dink aan my Ooh dink aan my Dink aan my Ooh dink aan my Dink aan my En ek sal jou daar kry Daar waar die voëls Hoër as die wolke sweef Dink aan my En ek sal jou daar kry Met ‘n spoed kom ek met my witperd verby Kom aan baby kom dans saam met my Vergete is vergete en gister is verby kom en dans Kom dans met my Laat jou voete die praatwerk doen Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie solank jy net dans Dans met my En laat die ritme jou vat Tot op die hoogste berg in die land En as jy daar kom Dink aan my Ooh dink aan my Dink aan my Ooh dink aan my Dink aan my