Angel De Lange - Ek Sal My Vingers Af Baklei

  Рет қаралды 125,087

Angel De Lange

Жыл бұрын

Angel De Lange is terug en sy baklei haar vingers af , na 4 jaar lank se lang opwagting, - Video verfilm deur Leon Barnardt en Stephen Jacobs van LB Videography
"Hier is die musiekvideo nou . Dit is in die geboue van haar ou Hoërskool geskiet en stel Angel in twee vorms voor , die weerlose en afgebreekte een en die ander die Vegter binne in haar , " Ons het mense gevra wat in die alle daagse lewe beproef word om hulle harte oop te maak en te wys waarvoor hulle veg ? waaroor hulle moed verloor en waaroor hulle passievol is? "

Пікірлер: 39
@cindyoosthuizen5653
@cindyoosthuizen5653 27 күн бұрын
Baie mooi woorde, so uit die hart uit
@leonaessens4399
@leonaessens4399 11 ай бұрын
What a voice. Shades of Andriette Norman, but with even more power. From Far North Queensland, Australia, can't wait to hear more!
@francoisswart3871
@francoisswart3871 Жыл бұрын
Rudi Claase is nou maar net n meester met liedjies skryf. Lovvve!!!!
@memorymurray6592
@memorymurray6592 Жыл бұрын
Mooiste mooiste mooi.........❤❤❤
@lorettedenny4002
@lorettedenny4002 10 ай бұрын
SUPER-mooi en bemoedigend, Angel ... ! DANKIE ... ! *** X
@Barendventer-q8e
@Barendventer-q8e 3 ай бұрын
Awesome song
@MartieJonck-pz8zn
@MartieJonck-pz8zn Жыл бұрын
Joh dis pragtig... mooi song.. dankie vir die skrywer.❤❤❤❤uitstejend
@uweoelmann1262
@uweoelmann1262 7 ай бұрын
Das ist ein mega Song und sie hat eine wahnsinnig tolle Stimme ❤❤❤❤
@esmejordaan5230
@esmejordaan5230 Жыл бұрын
Ek staan met met hoedervleis stunning song pragtige woorde awesome
@eleonorehilton463
@eleonorehilton463 Жыл бұрын
Wow, hoendervleis mooi... Love jou stem...
@daniellebornman9051
@daniellebornman9051 Жыл бұрын
Ek is in trane. Al wat ek kan se is WOW ❤️
@lindatait7106
@lindatait7106 Жыл бұрын
El love jou musiek en Rudi skryf pragtig
@JuanitaSteyn100
@JuanitaSteyn100 Жыл бұрын
Ongelooflike mooi woorde Angel!! Rudie ken sy storie. Jou stem dra al die emosie in hierdie lied. Pragtig 🌹❤️
@heinrichblauensteiner556
@heinrichblauensteiner556 Жыл бұрын
Awsome stem!
@stellalacock6251
@stellalacock6251 Жыл бұрын
Kan die knop in my keel skaars sluk. Ongelooflik mooi.
@hanscoetzee7283
@hanscoetzee7283 Жыл бұрын
Hi angel jy lyk pragtig, met nog steed ñ pragtige stem , en ñ lied wat die mooi van jou, teenoor ander, innerlike medelye, het, toe jou pa se jy het ñ nuwe lied, moes ek dadelik hom luister. Jy is fantasties, wees net geseën.
@Arno-de-Jager
@Arno-de-Jager Жыл бұрын
Jou groot oomblik is hier, maak gereed vir groter sukses wat op jou voorstoep staan, "amazing"🔥🌈💯
@francisdejagercountryartis531
@francisdejagercountryartis531 Жыл бұрын
Dis 'n stunning songs. Francis Country Sangerres
@heiko8686
@heiko8686 Жыл бұрын
Wow,what a Voice!!!
@nelmarlene
@nelmarlene Жыл бұрын
Welkom terug Angel!!!
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
🕺🎉Mooi. ❤️Welkom terug. Hierdie is Groot🎶
@tanellenortje788
@tanellenortje788 Жыл бұрын
Well done Leon Barnardt vir die video
@marlize1245
@marlize1245 Жыл бұрын
Awesome song Angel. Well done!!
@brendabester363
@brendabester363 Жыл бұрын
Wow awesome my sus you did it!!!! My hart loop oor van trots, trane loop vanoggend. ❤️❤️❤️
@jacovandenheever6306
@jacovandenheever6306 Жыл бұрын
Wow. Well done Angel. Verskruklik mooi
@Chris-y2q
@Chris-y2q Жыл бұрын
Baie mooi
@nykipieterse6478
@nykipieterse6478 Жыл бұрын
Dit is absolutely beautiful!😍😍😍
@charlottejordaan3465
@charlottejordaan3465 6 ай бұрын
Baie mooi🥰
@Louis-mg5jb
@Louis-mg5jb Жыл бұрын
Ek love dit Baie geluk De lange🎉
@emsiedelange
@emsiedelange Жыл бұрын
Wow. Love hoe Pa en Ma ook in is. Baie mooi.
@ElsieVenter-j6u
@ElsieVenter-j6u 9 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@dieterlaenen5545
@dieterlaenen5545 Жыл бұрын
Hi Angel, kan jy die liriek by die beskrywing voeg? Dankie! 🙂 Dieter (100% Afrikaans)
@ElsieVenter-j6u
@ElsieVenter-j6u 11 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉❤❤❤
@vanrenenlw42
@vanrenenlw42 Жыл бұрын
Ek doen nie daai neusringe,enanderdinge nie
@amandasteynsteyn6832
@amandasteynsteyn6832 Жыл бұрын
Mooi song. Dis nou n song wat jou stem pas
@driesvanrooyen8354
@driesvanrooyen8354 Жыл бұрын
Puik! Het sommer van die begin af geweet dis 'n Rudi Claase song. Pas perfek by jou stem. Welgedaan
@marindabotha8323
@marindabotha8323 Жыл бұрын
Rudi , jy het weereens jouself oortref! Angel Baie geluk jy sing dit perfek. Gaan n groot trekker wees
@simonebecker1636
@simonebecker1636 4 ай бұрын
Rudi Claase is eenvoudig DIE liedjieskrywer.
Миллионер | 1 - серия
34:31
Million Show
Рет қаралды 2,8 МЛН
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 23 МЛН
😜 #aminkavitaminka #aminokka #аминкавитаминка
00:14
Аминка Витаминка
Рет қаралды 726 М.
Миллионер | 1 - серия
34:31
Million Show
Рет қаралды 2,8 МЛН