ANJA - Chevy (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 4,376

ANJA

ANJA

Күн бұрын

Пікірлер: 56
@tiaandupreez
@tiaandupreez Күн бұрын
Die Beste Liedjie van 2024! Ek moes darm hier my merk los. Ek doen nie meer dit nie, maar jy verdien dit en jy is opreg, en waardeer nog al die ondersteuning wat jy kry. So moes hierop reageer. Jy weet nog van dankie sê ook🙏😎🎉🔥💯Anja. Soos ek begin het met Uitgewis, gaan jy nou bietjie Uitwis. Mag jy Afrikaans oorvat en dit ten goede. Want jy verdien als en nog meer.
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
Baie dankie Tiaan! Waardeer al die ondersteuning en elke mooi boodskap/comment wat jy los! 💃🏼💃🏼
@UITGEWISAI
@UITGEWISAI Күн бұрын
Net wat Afrikaans nodig het. So fresh! So lekkkker. Beste liedjie van 2024. Vir my atleast. 🤩🙏En that's why I'm here🙌 CHEVY!!!!!! , WHAT A HIT. Mag hierdie die begin wees van nog beter dinge vir jou. 🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤️❤️
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
🙌🏻💃🏼🤗
@fransgerber5609
@fransgerber5609 Күн бұрын
Dink ook dit is die beste song van 2024.... en dit as onafhanklike kunstenaar
@tiaandupreez
@tiaandupreez Күн бұрын
Oh yes 😜🔥to never get signed. Hulle kon mos al lankal. 😎
@UITGEWISAI
@UITGEWISAI Күн бұрын
Ya. say that sommer again!?!🙌 🙃🤩Almal judge gewoonlik 'n book by it's cover. But wait until you show what you're really made of, and what's on the inside... Ongelukkig dan te laat vir die wat nie 'n kans wou waag op jou nie. All about numbers for them , and then missing real talent because of that point.. and in long run they'll lose everytime
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
🤗💃🏼
@ContentGrassyMountain-vv9ro
@ContentGrassyMountain-vv9ro 19 сағат бұрын
Met jou Chevy will ek met my liefde vandag trou beloof ❤
@wynandlouw2505
@wynandlouw2505 Күн бұрын
Geluk Anja met jou pasgeborene! Hy mag maar trots wees op hom! Dankie vir jou positiewe bydrae tot die musiekbedryf en entoesiasme, dis aansteeklik en mooi om jou te sien groei!
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
Baie baie dankie 💃🏼🙏🏻
@martinvanvuuren
@martinvanvuuren Күн бұрын
Cool. Song, kar en sommer alles. Baie nice. You go girl.
@ANJAmusic
@ANJAmusic Күн бұрын
Baie dankie! 💃🏼
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 13 сағат бұрын
CUTE 😉😄✨
@cj6434
@cj6434 18 сағат бұрын
Dankie Anja en jou harde werk kom deur in die mooi Kaap🤗🤩
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
💃🏼🤗
@stuartrawson5057
@stuartrawson5057 18 сағат бұрын
Very beautiful song and video Anja ❤❤ stunning vocals ❤
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
Thank you so much Stuart 💃🏼🤗
@roberttroesch-edamsaskcana3652
@roberttroesch-edamsaskcana3652 Күн бұрын
Thank you Anja,a truly awesome music video! You are a beautiful gift in the universe of music 💕💕💕
@ANJAmusic
@ANJAmusic Күн бұрын
🤗💃🏼
@neelsroets7253
@neelsroets7253 21 сағат бұрын
Love dit my hartjie
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
💃🏼☀️
@michellev214
@michellev214 19 сағат бұрын
Well done Anja 🎉
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
💃🏼🤗
@Ali.Bozkurt
@Ali.Bozkurt Күн бұрын
Thank you, a song full of energy
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
🤗💃🏼
@DewaldtFourie
@DewaldtFourie Күн бұрын
Briljant lovit x
@ANJAmusic
@ANJAmusic Күн бұрын
Baie dankie! 💃🏼
@dereksouthey6766
@dereksouthey6766 23 сағат бұрын
Well done Anja. You've come a long way and achieved so much.
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
Thank you so much 🙏🏻🤗
@hestervandyk1776
@hestervandyk1776 Күн бұрын
Thanks!
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
💃🏼🤗🙌🏻
@christoffelvanderschyff9866
@christoffelvanderschyff9866 21 сағат бұрын
Absoluut pragtig
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
Baie dankie! ☀️
@michelmaritz5606
@michelmaritz5606 15 сағат бұрын
Briljant,mooi.
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
Baie dankie 💃🏼
@AnitaBotha-i2r
@AnitaBotha-i2r 20 сағат бұрын
pragtig Anja net soos jy
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
Baie dankie! 💃🏼☀️
@AndreVanEck
@AndreVanEck Күн бұрын
Veels geluk, Anja!
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
Dankie Andre! Jy lyk goed daar op die bass! 😎
@JohanMyburgh-q5i
@JohanMyburgh-q5i 14 сағат бұрын
Fantasties Anja !!
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
💃🏼💃🏼
@AntonMels
@AntonMels 23 сағат бұрын
ń Wenner. 😎
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
💃🏼🤗
@daniy2j971
@daniy2j971 Күн бұрын
❤❤so nice
@ANJAmusic
@ANJAmusic Күн бұрын
💃🏼🤗
@maggievaneck6436
@maggievaneck6436 12 сағат бұрын
Pragtig!! ❤
@ANJAmusic
@ANJAmusic 4 сағат бұрын
🤗
@fransgerber5609
@fransgerber5609 Күн бұрын
Skitterend Anja
@ANJAmusic
@ANJAmusic Күн бұрын
🤗💃🏼💛
@pierrealtingmees6271
@pierrealtingmees6271 Күн бұрын
Lekker dans
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
💃🏼💃🏼
@dirkcornelisashleytaljaard6673
@dirkcornelisashleytaljaard6673 Күн бұрын
awsome
@ANJAmusic
@ANJAmusic 22 сағат бұрын
💃🏼
@DanieThunder
@DanieThunder Күн бұрын
Baie mooi @Anja jy mag maar trots wees en baie groot glimlag vandag rondloop dit is 2024 female afrikaanse song vir die jaar
@ANJAmusic
@ANJAmusic Күн бұрын
Baie dankie 💃🏼
ANJA - Pak Weg My Tekkies (Grasperk Sessie III)
3:14
ANJA
Рет қаралды 3,7 М.
НИКИТА ПОДСТАВИЛ ДЖОНИ 😡
01:00
HOOOTDOGS
Рет қаралды 2,9 МЛН
龟兔赛跑:好可爱的小乌龟#short #angel #clown
01:00
Super Beauty team
Рет қаралды 74 МЛН
兔子姐姐最终逃走了吗?#小丑#兔子警官#家庭
00:58
小蚂蚁和小宇宙
Рет қаралды 11 МЛН
Liam Payne, Rita Ora - For You (Fifty Shades Freed) (Official Music Video)
4:09
TRYING Short Film (2021) | ADHD in Women | Sam Labrecque
14:21
Sam Labrecque
Рет қаралды 15 М.
Vir Nou
3:20
Brendan Peyper
Рет қаралды 88 М.
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 15 МЛН
Beter As Liefde
3:46
Karlien van Jaarsveld - Topic
Рет қаралды 378 М.
*NSYNC - Bye Bye Bye (Lyrics)
3:21
SyrebralVibes
Рет қаралды 86 М.
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
ANJA - Wie Ons Was (Grasperk Sessie II)
5:15
ANJA
Рет қаралды 4,8 М.
In die Hemel
3:57
Burre Burger - Topic
Рет қаралды 2,8 М.