Appel - F250

  Рет қаралды 8,535,281

Appel

Appel

4 жыл бұрын

Luister na F250 hier: inhoudhuis.lnk.to/Patriot
Volg my op:
Facebook: / appelchristophkotze
Instagram: / appelmusiek
#Appel #F250 #Nonna
Music video by Appel performing F250. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
vevo.ly/LT0Bld

Пікірлер: 336
@UZI-Max
@UZI-Max Жыл бұрын
lekker om dronk te word in die son en na hierdie liedjie te luister! groete uit Nederland my Afrikaanse broers en susters 🇳🇱❤🇿🇦
@Blackcat12853
@Blackcat12853 8 ай бұрын
🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@redwolf7929
@redwolf7929 4 жыл бұрын
So blokes are the same wherever they are in the world! from Oz!
@Ruantjie14
@Ruantjie14 3 жыл бұрын
Bogans aswell
@reynierdp
@reynierdp 3 жыл бұрын
Yup we are.
@giovannivosloo690
@giovannivosloo690 2 жыл бұрын
We all love the same things in life.
@gregkleinsmith2054
@gregkleinsmith2054 2 жыл бұрын
So you understand the words or only the f250 part?😂
@theofilusbouwer102
@theofilusbouwer102 2 жыл бұрын
We do like our brandy and coke🍻
@psykovipergaming967
@psykovipergaming967 3 жыл бұрын
I don’t really understand Afrikaans but I relate to the video because of the hunting and fishing and driving and having fun on the farm
@neilwhitaker6284
@neilwhitaker6284 3 жыл бұрын
me too
@genevievevantonder5449
@genevievevantonder5449 3 жыл бұрын
Haha 2 is there anything dND
@Megaserl
@Megaserl 2 жыл бұрын
U
@Megaserl
@Megaserl 2 жыл бұрын
S
@Megaserl
@Megaserl 2 жыл бұрын
A
@Gerhard2770
@Gerhard2770 4 жыл бұрын
My bure luister elke dag na hierdie liedjie tydens lockdown Of hulle nou wil of nie!!
@si3llo0s
@si3llo0s 2 жыл бұрын
Savege
@gerhardtscheepers9986
@gerhardtscheepers9986 2 жыл бұрын
jy klin na iemand na ek mee wil kuier
@martieraybould9557
@martieraybould9557 3 жыл бұрын
Lief jou musiek hier van Zimbabwe
@christavanschalkwyk9758
@christavanschalkwyk9758 3 жыл бұрын
Hierdie liedjie is amazing. Love you APPEL
@christinevanrooyen7503
@christinevanrooyen7503 2 ай бұрын
Love it
@curtisbeukes2065
@curtisbeukes2065 3 жыл бұрын
Ek Lus drank en braai ek is lief Vir dit ek is Baie nederig en ek luv di song ...
@JacquesBotha11
@JacquesBotha11 7 ай бұрын
Appel jy doen dit net oor en oor jy maak die beste van beste musiek jy is n legend
@henryndimi6099
@henryndimi6099 Жыл бұрын
Appel made a right choice by having Rudolph play for him..u rock Rudolph
@Jackel-shorts
@Jackel-shorts 3 жыл бұрын
Ek luister jou song elke dag
@almikeduplessis2761
@almikeduplessis2761 3 жыл бұрын
Ek ook carlo
@madeleinbuckle9149
@madeleinbuckle9149 9 ай бұрын
ek like die liedjie baieee appel jys n legend
@keiraswiegers3882
@keiraswiegers3882 3 жыл бұрын
Nonna!! ✌️
@theofilusbouwer102
@theofilusbouwer102 2 жыл бұрын
Rugby and braai my mate👌
@juandrebarlowvlogging1433
@juandrebarlowvlogging1433 3 жыл бұрын
appel is die beste afrikaanse sanger op die oomblik en tyd
@zanelemampuru2733
@zanelemampuru2733 10 ай бұрын
I love ds song I don’t understand the words but I can hear Gee Mei a F250….lovely
@strongspear7315
@strongspear7315 3 жыл бұрын
n Lied of liedere is n Talent uit die Hemel
@hermanjansenvanvuuren4155
@hermanjansenvanvuuren4155 7 ай бұрын
Appel jys my musiek held
@madrebez2353
@madrebez2353 3 жыл бұрын
Myen my broer se gunsteling liedjie ons luister die liedjie 24/7
@connorpretorius6007
@connorpretorius6007 3 жыл бұрын
Americans except the Afrikaans version 😂😂
@pathless951
@pathless951 Жыл бұрын
Trucks, guns, fishing, killin n grillin. I don't know what he's saying but he's speaking my language.
@HeinrichJ.v.R
@HeinrichJ.v.R 11 ай бұрын
He is speaking afrikaans
@foxedits648
@foxedits648 10 ай бұрын
Yeah
@Ilikehistoryandgaming
@Ilikehistoryandgaming 10 ай бұрын
​@@pathless951lyrics wel ek vra nie veel nie Eks nie een vir steel nie net 'n rondom stoep en 'n ou plaas huis en 'n kool stoof in die kombuis 'n stukkie bosveld oral om my rond waar die kudu's loop oor die 60 en die muskiete op 'n streep van die koue Verkleim Gee my 'n F250 wat loop op whiskey En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek Fluit en boks Kitaar 'n Lied vir elke snaar En 'n konsertina wat huil sekel maan 'n Kalahari V6 Met goue jag seats En 'n dik gevorde Eland bul En 'n Mak leeu wat haar dril 'n Helder melkweg Wat skyn op my plek Met 'n Wieg stoel en 'n pen katrol op 'n rivier wat ek die babers kan lok Gee my 'n F250 Wat loop op whiskey En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek Fluit en boks kitaar 'n Lied vir ekle snaar En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan Gee my 'n F 'n F250 En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Gee my 'n F 'n F250 En 'n boere nooi wat nooit die Rugby mis nie Gee my 'n F250 Wat loop op whiskey En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek fluit en boks kitaar 'n Lied vir elke snaar En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan
@Blackcat12853
@Blackcat12853 8 ай бұрын
Excellent guitar player ❤❤
@smokemapleinc2412
@smokemapleinc2412 2 жыл бұрын
Lekker kuier musiek , as ek my hardekool gooi loop hy mooi!!!!
@therinaels9587
@therinaels9587 4 жыл бұрын
LOVE LOVE jou songs!!!!
@user-on7bp9hn3d
@user-on7bp9hn3d 4 жыл бұрын
Ek is jou grootste fan love jou songs
@TinyFord1
@TinyFord1 4 жыл бұрын
Kan nie wees nie, sy grootste fan sit net hier😉
@bernicenel4371
@bernicenel4371 4 жыл бұрын
Tiny Ford haha nee jmr eks sy grootste fan😉😂😂
@user-on7bp9hn3d
@user-on7bp9hn3d 4 жыл бұрын
@@bernicenel4371 hahahahahahahahahahahahahahahahah
@bernicenel4371
@bernicenel4371 4 жыл бұрын
Declan senekal so fokken snaaks nhe😂
@miemerasmus1660
@miemerasmus1660 4 жыл бұрын
Love jou liedjies
@dieterkassier23
@dieterkassier23 4 ай бұрын
Thank you for making my day
@johannasmook7602
@johannasmook7602 3 жыл бұрын
I love it
@jksavag5062
@jksavag5062 4 жыл бұрын
ek love dit appel
@dboi4areason289
@dboi4areason289 2 жыл бұрын
Damn yall got me on that one
@daleenduplessis8928
@daleenduplessis8928 3 жыл бұрын
die song is lekkerder as lekker man.... gee my tog n F250, wat loop op Whiskey...
@leonehlers7241
@leonehlers7241 4 жыл бұрын
My bure luister baie na die song. Of hulle wil of nie! Monster Appel. Baie baie cool
@aaltjegerber7463
@aaltjegerber7463 3 жыл бұрын
So cool song.
@pierredekock9338
@pierredekock9338 2 жыл бұрын
I love this song
@arnovictor4182
@arnovictor4182 4 жыл бұрын
Awe homie
@gerrielerm1929
@gerrielerm1929 3 жыл бұрын
Wel done Appel ek is mal oor die song
@sparklenshinebeautymulling8170
@sparklenshinebeautymulling8170 2 жыл бұрын
Cant wait to see you in Ireland in July
@brandieangel9877
@brandieangel9877 4 жыл бұрын
Daasy APPEL Love Daai Song
@meinrichkachari9954
@meinrichkachari9954 3 ай бұрын
this are my playlist songs
@gertdreyer3660
@gertdreyer3660 4 жыл бұрын
leka leka musiek dankie bja
@BunnyTJ
@BunnyTJ 4 жыл бұрын
Kyk ekt gewag hiervoor. Awesome Video ek LOVE die song ek speel hom elke keer kliphard in Abu Dhabi wanneer hy op kom.
@jaquespretorius7559
@jaquespretorius7559 4 жыл бұрын
Ek ook speel hom ook hier in Abu Dhabi klip hard as ek ry en so lekker hius toe verlang.
@emmadevilliers5925
@emmadevilliers5925 2 жыл бұрын
Dis soooo uitstekend! Dis talent genoem‼️‼️😎😍
@anelcolyn2368
@anelcolyn2368 2 жыл бұрын
Kan ni wag om jo te ontmoet nie 🙌
@irelandssons
@irelandssons 3 жыл бұрын
This is the most American non American thing I’ve ever seen
@christophkotze360
@christophkotze360 3 жыл бұрын
I was in Nashville when I wrote this song 😂
@irelandssons
@irelandssons 3 жыл бұрын
@@christophkotze360 i only speak english but i enjoy your music very much
@christophkotze360
@christophkotze360 3 жыл бұрын
@@irelandssons appreciate it 🙏
@irelandssons
@irelandssons 3 жыл бұрын
@@christophkotze360 would love to see you live
@sorguvasfen2426
@sorguvasfen2426 2 жыл бұрын
Exactly
@Max.d.k
@Max.d.k 3 жыл бұрын
😁 Ek love die song!! Hy is vet pret!!!
@patriciahangula
@patriciahangula 3 жыл бұрын
3
@patriciahangula
@patriciahangula 3 жыл бұрын
444
@MelWentzel-nq1vm
@MelWentzel-nq1vm 16 күн бұрын
love F250 trucks
@bibismit1211
@bibismit1211 15 күн бұрын
Ford is mooi bakie in die land
@dt_golf
@dt_golf 4 жыл бұрын
LEKKER APPEL
@VOIDon60hrtz
@VOIDon60hrtz 4 жыл бұрын
Cooool
@JonathanBydendyk
@JonathanBydendyk 4 жыл бұрын
I like this tune.
@prinseschanel268
@prinseschanel268 4 жыл бұрын
Dit is mooi
@kaverikavari7190
@kaverikavari7190 2 жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥💯
@luhanduplessis4050
@luhanduplessis4050 4 жыл бұрын
My grootste insperasie❤❤
@adrianvanderwesthuizen4873
@adrianvanderwesthuizen4873 4 жыл бұрын
Wag n ruk vir die video al. Dankie tog lovit Appel
@mollermoller6096
@mollermoller6096 2 жыл бұрын
Dit ghfghj the
@hendriettesmit8156
@hendriettesmit8156 2 жыл бұрын
Awe dis ñ lekker liekie lief vir you f250
@marneellis9646
@marneellis9646 2 жыл бұрын
APPEL EK IS N GROOT FAN
@keaganmacleod9125
@keaganmacleod9125 4 жыл бұрын
A NICE SONG
@meganjansenvanvuuren6985
@meganjansenvanvuuren6985 4 жыл бұрын
Love jag
@petrovaneeden5823
@petrovaneeden5823 4 жыл бұрын
Mooi
@zhanesteyn7457
@zhanesteyn7457 3 жыл бұрын
Laaik jou songs
@miacoleman4573
@miacoleman4573 4 жыл бұрын
well done oom...ek love oom se musiek
@joumasepoes88
@joumasepoes88 Жыл бұрын
Lekker!!!!
@cilicianknight9851
@cilicianknight9851 2 жыл бұрын
We call this country music in Canada but damn does standard Dutch also have so many consonants?
@shop_talk_with_adp2386
@shop_talk_with_adp2386 2 жыл бұрын
This is afrikaans lol from south africa
@wweweqws
@wweweqws 2 жыл бұрын
Dutch has similar consonants.
@neilwhitaker6284
@neilwhitaker6284 Жыл бұрын
I've seen some Dutch people write that they can understand a lot of Afrikaan/Boer. The early settlers of South Africa came came from the Netherlands. Their old flag was the Dutch flag colours (orange, white and blue). Some of them from SA have been moving to the Canadian Prairies so they will fit in with us :)
@lezagraaff2375
@lezagraaff2375 3 жыл бұрын
Die lied is so mooi
@mrmody249
@mrmody249 4 жыл бұрын
hello my Boer brothers!
@tanyasgrundling5430
@tanyasgrundling5430 3 жыл бұрын
,my mn love die song as hy inkom hoor jy net f250
@marindapotgieter4702
@marindapotgieter4702 2 жыл бұрын
Cool
@stuartduplessis6626
@stuartduplessis6626 4 жыл бұрын
Ford is die beste en dis n leker kuier song mooi appel
@duduzanemqaba9718
@duduzanemqaba9718 4 жыл бұрын
Nice
@hardushelm6268
@hardushelm6268 4 жыл бұрын
My tipe liedjie
@bertuskoekemoer6495
@bertuskoekemoer6495 4 жыл бұрын
Mense sal nooit tevrede gehou kan word nie. Daar moet altyd iemand wees wat iets negtiefs te sê het. Well Done Appel. Dis 'n Lekker luister liedtjie en jy sing oor alles waarmee ons groot geword het. Hou so aan.
@tianstripp7643
@tianstripp7643 3 жыл бұрын
Apal djy is gesond😃
@dalton6.2
@dalton6.2 4 жыл бұрын
I have no idea what he’s saying, but I kinda like it
@Ilikehistoryandgaming
@Ilikehistoryandgaming 10 ай бұрын
Die song is uitstekend
@patronellamalaka5146
@patronellamalaka5146 4 жыл бұрын
What in the Trappe Van Vergelyking did I just watch 😂😂😂😂😂 it’s a good song though
@snothilemhlaba9263
@snothilemhlaba9263 4 жыл бұрын
😂 I like it too
@mariejacobs4513
@mariejacobs4513 4 жыл бұрын
Dit is nou groot plesier om na te kyk. Ag man dit is mos lekker om n saamspan werk te kyk.
@sight-yvis119
@sight-yvis119 4 жыл бұрын
Eish patronella😅
@bernicenel4371
@bernicenel4371 4 жыл бұрын
Uhm what do you mean? You don’t make sense
@scatman8963
@scatman8963 4 жыл бұрын
malakas
@shaunstroebel4036
@shaunstroebel4036 3 жыл бұрын
wat anders het i man nodig?exelent song!!!!!!!!!!!!!!!!!
@yitzchaktalyah8454
@yitzchaktalyah8454 4 жыл бұрын
Ford is Bobaas, Ford is Baas van die Plaas. Kwaai liedjie die, dankie Appel.
@lachyevan8203
@lachyevan8203 4 жыл бұрын
Ford is lord
@wollie168
@wollie168 4 жыл бұрын
Het julle al Toyota ontmoet? Grap net . Ek hou ook van Ford.
@bernicenel4371
@bernicenel4371 4 жыл бұрын
Het jy al n toyota hilux beleef😱
@yitzchaktalyah8454
@yitzchaktalyah8454 4 жыл бұрын
@@bernicenel4371 Yip, die 80km grondpad was nie na my sin nie. Veral as jy moet kyk dat die tou styf bly deur die stof heen. Die enigste ding wat ek kon sien in die ligte was FORD.
@zinettestrydom2715
@zinettestrydom2715 3 жыл бұрын
Love die song luister hom Elke dag
@user-le6hr4jz1x
@user-le6hr4jz1x 2 ай бұрын
Appel jy is my held❤❤❤❤❤❤❤😂😂😂😂😂😂😂😂😂🎉🎉🎉🎉🎉😊😊😊😊😊😊
@mymi725
@mymi725 4 жыл бұрын
lekker solo manne
@Sir_DeRANGED_Psycho
@Sir_DeRANGED_Psycho 4 жыл бұрын
I went from kabza's new album to a song about a ford f250...this lockdown is moving mad.
@wikkelmanne4543
@wikkelmanne4543 3 жыл бұрын
Ek hou van die liedjie
@marcorittmann5034
@marcorittmann5034 Жыл бұрын
🕺🕺💯
@user-hv6te6ts8t
@user-hv6te6ts8t 11 ай бұрын
@vianvisagie4361
@vianvisagie4361 3 жыл бұрын
😊😊😊
@bibismit1211
@bibismit1211 15 күн бұрын
Dit is n mooi bakie
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
🎵
@mitchellswanepoel2851
@mitchellswanepoel2851 3 жыл бұрын
Ou hierdie song is so awe jy kan gerus sig
@azariahdoesmc
@azariahdoesmc 3 жыл бұрын
🤜🤛👍👍👍👍
@annietajvvuuren
@annietajvvuuren Жыл бұрын
Baie dankie appel ek is die even meisie wat saam jou in Windhoek saam die klomp kinders wat toe jy jou musiek getoets het toe Neem one n FOTO baie dankie appel ek love jou musiek 😘😍🤩ek luister net jou musiek 😘😍🤩 dankie appel sien jou volgenee Jaar in Namibia baie dankie appel
@hesterhester623
@hesterhester623 5 ай бұрын
👍👍👍👍👍👍
@mornehunter6942
@mornehunter6942 4 жыл бұрын
Lekker man ons geniet jou musiek tot hier in NZ
@hildegardstroebel3192
@hildegardstroebel3192 Жыл бұрын
Yes ou bul gee my n ford dankie
@snothilemhlaba9263
@snothilemhlaba9263 4 жыл бұрын
Yebo! 🎊
@sight-yvis119
@sight-yvis119 4 жыл бұрын
😅
@kipchickensout
@kipchickensout 2 жыл бұрын
gee my 'n f250
@matthewmoodie2081
@matthewmoodie2081 3 жыл бұрын
Lekke song
@carlicoetzee9740
@carlicoetzee9740 3 жыл бұрын
Oom moet Rustenburg toe kom oom. Oom sal my daar kry foor almal 😅
@deonandreroos2533
@deonandreroos2533 4 жыл бұрын
Lekker song om meer te dance. Rerig cool!! Love dit baie!! Jy het n talent.
@ernstvanzyl2259
@ernstvanzyl2259 3 жыл бұрын
Ons ry mos met n f250
@rinariekert9622
@rinariekert9622 3 жыл бұрын
Goei liekie vir jagters
@werkuin3910
@werkuin3910 2 жыл бұрын
mooi appel les gan man
@leeannbotha3950
@leeannbotha3950 3 жыл бұрын
Climb a step
@robaixvanwyk-ir6ki
@robaixvanwyk-ir6ki Жыл бұрын
appel ek hou van jou liedjies jy goed hou so aan
Appel - Nonna
3:25
Appel
Рет қаралды 13 МЛН
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Alex hid in the closet #shorts
00:14
Mihdens
Рет қаралды 7 МЛН
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 22 МЛН
DEFINITELY NOT HAPPENING ON MY WATCH! 😒
00:12
Laro Benz
Рет қаралды 55 МЛН
Mom's Unique Approach to Teaching Kids Hygiene #shorts
00:16
Fabiosa Stories
Рет қаралды 10 МЛН
Ricus Nel - Bokkies Jag
4:37
Ricus Nel
Рет қаралды 10 МЛН
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 23 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 228 М.
Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok
3:45
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 2,2 МЛН
JAN JAN JAN - Wys jou Vleis
5:25
JAN JAN JAN
Рет қаралды 10 МЛН
Appel - Jagter
3:48
Appel
Рет қаралды 5 МЛН
Kip Moore - She's Mine (Official Music Video)
4:01
Kip Moore
Рет қаралды 31 МЛН
Appel - Tameletjie
3:42
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
FATMAN - Vuil Coke
3:36
FATMAN
Рет қаралды 13 МЛН
Rowwe Bliksem
3:04
Riaan Benadé
Рет қаралды 7 МЛН
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 610 М.
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 8 МЛН
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 2 МЛН
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 1,2 МЛН
Munisa Rizayeva - Aka makasi (Official Music Video)
6:18
Munisa Rizayeva
Рет қаралды 4,7 МЛН
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 14 МЛН