Appel - Lei my na die water (Afrikaans Wil Dans Remix)

  Рет қаралды 405,681

AFRIKAANS WIL DANS

AFRIKAANS WIL DANS

4 жыл бұрын

open.spotify.com/playlist/7C4...

Пікірлер: 118
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Onthu om my spotify playlist te volg vir lekker Musiek! - open.spotify.com/playlist/7xDxIr1l5Z3iDK8QeD2a1n?si=Bz8Wa-0wQey6saO77LLqIQ
@lee-annbotha7352
@lee-annbotha7352 3 жыл бұрын
Shap
@camerongrant1169
@camerongrant1169 4 жыл бұрын
Net toe ek dink die Afrikaanse musiek op my playlist raak nou afgesaag kom ek op die af. AWESOME DANKIE
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Bly om te hoor !💪🔥🔥
@iandiedericks8517
@iandiedericks8517 4 жыл бұрын
Vuurwarm tjoen vir 'n yskoue dag 🔥 ❄
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Daarsy!🔥🔥😏👉
@righardttjaart2609
@righardttjaart2609 4 жыл бұрын
Musiek is lewe.... love julle tune's
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie man!🔥🤙🎹🎶🎶
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
🎧🔊💥🎵Lei my na die water!🌊👌🔥😎😁 Of nee wag..😂..Hy lei my na hierdie lekker channel met die epic #REMIXupload van #AfrikaansWilDans Dis mal. Ek love dit, Hierdie upload gaan die channel nog meer van 'n boost gee!!!! #AppelIsnLegend #AfrikaansWilDans is ook. 😎✌️😁🔥♥️
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie man! 🔥🔥💪
@andiedevilliers6718
@andiedevilliers6718 4 жыл бұрын
True talent!!!! julle is di legends.Julle beats is fire hou aan wat julle doen dit is awesome!!!💯💯💯👌
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie Dankie ! 😁🔥🙌🙌🙌
@johanvandervyver5439
@johanvandervyver5439 4 жыл бұрын
Love al jou musiek,baie mooi, hou aan met die goeie werk
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie! Ek maak so🔥✌
@MrsViljoen
@MrsViljoen 4 жыл бұрын
Wowww
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🙌🔥🔥
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
Goeie een, love hom boys, hou aan met julle mal goeie werk 😎💯!!!!!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie! Ek sal so maak🙌🔥😁
@AfrikaansJolMusiek
@AfrikaansJolMusiek 4 жыл бұрын
FOK JA!!!!!!!! LEKKER LEGEND GLO MY JULLE GAN DIE EENE SMAAK😉
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Lekker!!!😁🔥🔥
@theunisjoubert2455
@theunisjoubert2455 4 жыл бұрын
Defnitief
@shanonsafaris7262
@shanonsafaris7262 4 жыл бұрын
Love julle musiek Maak altyd naweke lekker na n lang week se werk Keep the beat going
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie! 🙌🔥😁. Lekker music oppad 😏👉
@dillonbarnard2109
@dillonbarnard2109 4 жыл бұрын
Nice my guys ❤️✌🏻
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx broooo🙌🔥🔥🔥
@Fraqtionnl
@Fraqtionnl 4 жыл бұрын
WOW ek like dit ek will hier die remix he ek will hom nou he Mooi Afrikaans will Dans ek like dit love it
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie! Luister hom lekke hard :D
@Fraqtionnl
@Fraqtionnl 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans ek Sal dankie man
@jcmacfarlane9867
@jcmacfarlane9867 4 жыл бұрын
Nee genade brah, dis mos next level epic dié. 💥💥💥
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man. Check my Demi leeh en ivan Roux remixes, j sal hulle ook like😏🔥🔥🎹
@andrestrauss3798
@andrestrauss3798 4 жыл бұрын
Yster liedjie❤️😎👍
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie!🙌🔥🎹🎹🎶
@jeandrekichenbrand9925
@jeandrekichenbrand9925 4 жыл бұрын
Love dit Maak n remix van vuur op die water
@johanmuller24
@johanmuller24 4 жыл бұрын
Kwaai mix Baie chilled, ek likit! 🔥🔥🔥
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie 🔥💪
@theteebox8735
@theteebox8735 4 жыл бұрын
dankie mater great track
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Groot plesier bud!🔥🔥💪
@waldovanjaarsveld8648
@waldovanjaarsveld8648 4 жыл бұрын
Hou aan met lekker musiek
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Sal so maak!😁💪🔥
@africanadventure2550
@africanadventure2550 3 жыл бұрын
Great music. Sal jy net asb dit weer oop maak sodat mens dit kan download 🤘
@derindalindemann7427
@derindalindemann7427 3 жыл бұрын
Lovit!!!!!! Gooi mielies
@GreatCoffie0
@GreatCoffie0 4 жыл бұрын
Goeie werk!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
💪🔥Dankie
@joe-annkarg6801
@joe-annkarg6801 4 жыл бұрын
Love dit!!!😍🤘🏻
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie!!🔥🔥🙌
@swayunited6442
@swayunited6442 4 жыл бұрын
Love dit🔥🔥🔥
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man!🔥🔥
@marlouisefaber1775
@marlouisefaber1775 4 жыл бұрын
Johh so kwaai
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie!!😁🔥💪💪💪
@GiXmusic
@GiXmusic Жыл бұрын
AWD-love it
@louisdelange8774
@louisdelange8774 3 жыл бұрын
Lekke bois, hou so aan, shap musiek🤙
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Tnxx man!🔥🔥
@michaelsteyn495
@michaelsteyn495 4 жыл бұрын
Amazing job buddy keep it up!
@rubenvorster6595
@rubenvorster6595 4 жыл бұрын
Well done, awesome 🤩
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie man!!🙌🙌🔥🔥
@pauljansen6650
@pauljansen6650 4 жыл бұрын
Fire! My man......
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie!!🙌🙌🔥🔥🔥🔥
@dylanolivier1921
@dylanolivier1921 4 жыл бұрын
dis vrydag maak biekie stop en steek die vuur an gooi n dop en geniet jou dag ons gaan NOU!! braai
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Daarsy, ons moet saam braai!🙌😁😁🔥
@rexbasse_
@rexbasse_ 4 жыл бұрын
Lekker man. Hou so aan!😉 Baie goed!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnxx 🔥
@avalonbotes1188
@avalonbotes1188 4 жыл бұрын
Awesome Marchie! dis Uitstekent, jy is 'n Legend.
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie jy ook😏👉🔥🔥🔥
@rynojordaan5219
@rynojordaan5219 4 жыл бұрын
Yet again, Well done met die song dis awesome !! Jy kan die nuwe Bernice West song Hart ook n go gee ! Glo jy sal hom lekker kan drop !
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx man! Sal deffs bietjie Bernice se nuwe song n Go gee💪🔥🔥
@jpjuanpierre4607
@jpjuanpierre4607 3 жыл бұрын
Lekker lekker
@jeandredippenaar5664
@jeandredippenaar5664 3 жыл бұрын
Honestly... Avicii would be proud on this drop of yours 👌💯
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Tnx🔥
@djpaulysa6027
@djpaulysa6027 4 жыл бұрын
nice dude!!! mooi so!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Tnx bro🙌🔥
@mornefouche1171
@mornefouche1171 4 жыл бұрын
great remix
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dankie!🔥
@TopNotchTreeFellingInc
@TopNotchTreeFellingInc 4 жыл бұрын
One day am gonna sit around a fire and when my grandson asks me “oupa how was your youth. I will play him this...”
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
😅🔥🔥tnx man!
@morneainsley1838
@morneainsley1838 4 жыл бұрын
Tnx vir die SWEET MIX. Amper soos A sing: net die hemel weet hoe lief ek di channell het. Keep Rock'in it #afrikaanswildans
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Lekker!! 🔥🙌🙌😁. Dankie en lekker vrydag!💪💪
@petrieschoeman7104
@petrieschoeman7104 4 жыл бұрын
Awesome musiek my maat hou so aan asb
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🔥tnx! Ek maak so😏👉
@martinsmit6432
@martinsmit6432 4 жыл бұрын
Ani brand 🔥🔥 Well done
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie!🔥💪💪
@marcushaasbroek8911
@marcushaasbroek8911 4 жыл бұрын
Nice songs
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🙌🔥 Dankie 💪💪
@wynandvanaswegen8946
@wynandvanaswegen8946 4 жыл бұрын
Dis letterlik...(verskoon my taal) befok. As ek die zak gehad het dan was julle volheid gesponser
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie man! Vardeer dt bja🔥🔥😁💪
@wernerheymans8158
@wernerheymans8158 2 жыл бұрын
Ek voel dat geen van my Braaie sal volmaak wees sonder om die channel kliphard te pomp in die huis nie. On G'damn fire!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 2 жыл бұрын
Baie dankie🍻🍻🔥
@flubber669
@flubber669 4 жыл бұрын
dude legend hou so aan
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
🔥💪 Tnx man😁
@dawidahlers5916
@dawidahlers5916 4 жыл бұрын
Epic boys doen n remix tussen despacito en n afrikaanse treffer asb
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
😏👌
@lee-annbotha7352
@lee-annbotha7352 3 жыл бұрын
Goeie werk ou bulle
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
Dankie💪
@lee-annbotha7352
@lee-annbotha7352 3 жыл бұрын
Die song is rerag goed my hart klop tot in my tone as ek hom luister dis rerag goed ek is skoon verlief op die song 😍
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 3 жыл бұрын
@@lee-annbotha7352 baie Dankie! Bly om dit te hoor🔥🔥
@ianopperman7453
@ianopperman7453 4 жыл бұрын
Nice. Update asb julle track listing op Deezer. Dankie
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Dis reg ek sal so maak en dankie🔥💪
@RiavdSandt-sr9kk
@RiavdSandt-sr9kk 9 ай бұрын
Hi❤
@buitreinhart
@buitreinhart Жыл бұрын
Love hierdie song! Enige manier dat julle dit op Spotify kan sit?
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans Жыл бұрын
Vir nou net beskikbaar op KZbin 🤝🏼
@quintinignatiusfourie2308
@quintinignatiusfourie2308 4 жыл бұрын
Dis insane goed gedoen... Well done guys!!!
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie! Lekker vrydag!🙌🔥🔥
@aidanbotha3320
@aidanbotha3320 4 жыл бұрын
Itunes!?!?!?
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Ds binekort op alle platforms 💪💪
@aidanbotha3320
@aidanbotha3320 4 жыл бұрын
Afrikaans Wil Dans kan nie wag nie , die tune is nr 1 op my kuier playlist😍
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Awesome!🔥💪😁
@mynhardtventer7815
@mynhardtventer7815 4 жыл бұрын
Remix Janie Bay - Die heelal asseblief ek is seker julle sal 'n kak lekker remix van dit kan maak 🤙🏼
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Definitely 😏🔥
@mynhardtventer7815
@mynhardtventer7815 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans awe! Dankie vir die musiek 🤙🏼
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Lekker my bro🔥🎹💪
@appelgrant5036
@appelgrant5036 2 жыл бұрын
appel😎😎😎😎😎🤸🎶🎶✳️✳️✳️✳️🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
Wil net weet of julle die original van die song gekry het kzbin.info/www/bejne/lafEfXWXo9eLqac ek wil nie so aanhoudend klink nie, ek soek net so graag die liedjie want mens kan nerens meer sy album koop nie
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Hey , hy is moeilik om te kry. Watis ju email dat ek dt vir ju stuur sodra ons hom het?
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans my email is fransodutoit0@gmail.com
@fransodutoit4505
@fransodutoit4505 4 жыл бұрын
@@afrikaanswildans julle sal my heroes wees julle dit kan kry, ek sal julle betaal, want ek was al by musica en hulle het nie meer sy album nie en daai liedjies kry ek nerens nie my ou.
@TheBendixSA
@TheBendixSA 4 жыл бұрын
Jirre die brasse se skills raak beter met elke mix..... die kak is wereld klas.
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Baie dankie man!🔥🔥🔥😁
@collinwhite3263
@collinwhite3263 4 жыл бұрын
Ek gan eerlik wees ek het meer verwag...Ek is nogsteeds hooked op (Bernica west son op blom)... But ek bly n moerse fan🤯
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
dankie. like j di version van sonop blom wat ek nou op het?
Bernice West - Sonop Blom (Afrikaans Wil Dans Remix)
4:32
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 1,7 МЛН
Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal (Afrikaans Wil Dans Remix)
4:10
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 1,4 МЛН
Я обещал подарить ему самокат!
01:00
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 8 МЛН
Spot The Fake Animal For $10,000
00:40
MrBeast
Рет қаралды 187 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 56 МЛН
路飞太过分了,自己游泳。#海贼王#路飞
00:28
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 35 МЛН
Robert Miles - Children [Dream Version]
7:33
Robert Miles
Рет қаралды 335 МЛН
Elandé - Vuur Op Die Water (Dj Callex Remix)
3:41
Dj Callex SA
Рет қаралды 45 М.
Ryno Velvet - Ai My Lam (Afrikaans Wil Dans Remix)
4:26
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 467 М.
Most Emotional Moments In Football
27:21
90 Minutes
Рет қаралды 10 МЛН
Feeling Good Mix - Emma Péters, Carla Morrison
50:42
Nonstop Music
Рет қаралды 46 МЛН
Die Campbells - Hokaai (Afrikaans Wil Dans Remix)
3:50
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 143 М.
Macklemore - And We Danced (Unknown House Remix)
4:19
Music Lounge
Рет қаралды 8 МЛН
NET JOU LYF
3:10
Snacci - Topic
Рет қаралды 147 М.
Elandré - Tussen Die Lakens (Afrikaans wil dans Remix)
4:14
AFRIKAANS WIL DANS
Рет қаралды 644 М.
APPEL - Kom Lê My Neer [JaKeS Remix]
3:44
JaKeS
Рет қаралды 204 М.
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 11 МЛН
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 1,3 МЛН
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 650 М.
Serik Ibragimov ft IL'HAN - Жарығым (official video) 2024
3:08
Serik Ibragimov
Рет қаралды 187 М.
Taxi
3:06
Sadraddin - Topic
Рет қаралды 219 М.