Goeinaand Rudie.Enige idee.waar kan mens die ander 7 episodes gaan kyk asb.
@carolgillespie72202 ай бұрын
Baie dankie Rudie ons waardeer elke epiosode!❤
@PaulTerry-l8x2 ай бұрын
Perfekte dae... 😅
@zandrapatrys26603 ай бұрын
Dag se Rudie! Eindig die reeks by episode 3,of is daar nog, kry dit nie! Waar kan ek kyk asb. 🙏💐
@rudierousseau3 ай бұрын
Hello Zandra die reeks het 10 epiodes
@danielhewett11402 ай бұрын
Hoe verlang ek nou na treinry!🤣🤣🤣
@hermanlouw99982 ай бұрын
Hi Rudie, het jy nie die res van die episodes nie? Hierdie is net tot by Episode 3
@The-truth-is-valuable.2 ай бұрын
Ek het ook oral gesoek - kry nie na Episode 2 nie.
@Helgardt61893 ай бұрын
34:05 Krugersdorp sakegebied voor die stadsaal.
@MachteldVanderMerweАй бұрын
Jaa Ek Wil ook graag Kyk asb ...
@Helgardt61893 ай бұрын
1:51 Krugersdorp stadsaal.
@TrevorMoses3123 ай бұрын
Dankie.
@Helgardt61893 ай бұрын
@@TrevorMoses312Die hele reeks het in Krugersdorp afgespeel,en sekere skote was by Floridameer in Roodepoort geneem.😊
@rudierousseau3 ай бұрын
Hello mater is jou boek al beskikbaar?
@Helgardt61893 ай бұрын
1:34:15 Floridameer Roodepoort.
@MachteldVanderMerweАй бұрын
Waar en Hoe Kyk ons die res
@RassieErasmus-no3vn2 ай бұрын
As kind of die plaas met n "longdrop" toilet buite het ONS tot ou telefoon gidse gebruik en in die veld gras!!
@kgb29052 ай бұрын
Het hierdie Ruudie Rossouw niks beter om te doen AS OM ANGOLA/SWA videos hier te plaas nie ?SOMMIGE VAN ONS "VETS VAN STAANDEMAG WAT DAAR WAS SOEK NIE MEER AANDAG SOOS ANDER NIE😪😪😪😪😪😪😪😪
@rudiposthumus77982 ай бұрын
Hy bewaar dit vir die nageslag. Jy hoef mos nie daarna te kyk nie. Die res van ons waardeer sy moeite. Miskien kan jy ook oplet na jou spelling wanneer jy van jou perdjie afgeklim het.
@kgb29052 ай бұрын
@rudiposthumus7798 en bly jy in OZ asb,jy het gevlug nie ander nie
@XRPBOSS.2 ай бұрын
Drink jy net hou slaap pillitjies en antidepressants