As Man en Skaap trou! | Rooies Strauss

  Рет қаралды 7,342

Rooies Strauss

Rooies Strauss

Күн бұрын

As Man en Skaap trou!
Hy slag skaap :
-Is dit egskeiding?
-Moord?
Moet Human rights of Diere regte nou intree? - Ek is verward!
#rooiesstrauss #hrc

Пікірлер: 58
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf Жыл бұрын
Please Jesus heal this sick land of ours🙏👬💯
@neelspotgieter6835
@neelspotgieter6835 4 ай бұрын
Pastoor baie dankie. Ons is op selfde bladsy. Seenwense.
@AndriesSmith-f2i
@AndriesSmith-f2i 4 ай бұрын
Amen Pastoor ons stem vir Pastoor hulle hierdie dinge moet stop.
@petrusoosthuizen7025
@petrusoosthuizen7025 Жыл бұрын
Hoekom wil hulle trou as trou God se instelling is maar hulle hou nie by God se wet nie. Oom Rooies staan vir wat reg is
@Mart5174
@Mart5174 4 ай бұрын
Dit is ń besluit DIREK UIT DIE HEL!!!! Rooies, jy weét wat om te doen! Sterkte boeta.😢😢😢😢❤
@user-wd8eh8bv1c
@user-wd8eh8bv1c Жыл бұрын
Pastoor Rooies beveg asseblief die siek besigheid ons bid dat jy in Jesus Naam sal oorwin sterkte en baie dankie 🙏🙏🙏
@maritzavanloggerenberg-ot3pc
@maritzavanloggerenberg-ot3pc 8 ай бұрын
Dankie.... Het nooit geweet dit gaan aan in die land nie!!!! Sterkte pastor.... Mag God met ons wees.... En ons kinders......
@MadrikaVeldsman
@MadrikaVeldsman 9 ай бұрын
Amen saam met Jesus gaan ons oorwin.
@kittypat3467
@kittypat3467 Жыл бұрын
Vader waar gaan ons heen? Jesus moet ons kom haal
@rolenehendriksz6190
@rolenehendriksz6190 7 ай бұрын
God help ons
@maritadelaat2199
@maritadelaat2199 2 ай бұрын
😂Garage plan vir die blik vrou!!!.... Skaap vrouvgeslag moet hy eintlik tronk toe... Een vet gemors!!!
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 Жыл бұрын
Sjoe nie geweet dit gaan so erg dasr buite.
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 10 ай бұрын
Die Bybel së "sommige dinge is so lelik ons moet nie eers daaroor praat nie".
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 8 ай бұрын
Mens word ook nar met tyd.
@MadrikaVeldsman
@MadrikaVeldsman 9 ай бұрын
Die wereld is siek.
@pierrejooste1933
@pierrejooste1933 Жыл бұрын
Dis n klomp snort rooies
@liezelmeiring6824
@liezelmeiring6824 Жыл бұрын
Ek weet jy is ernstig maar dis hillarous…
@kaylankaylan5705
@kaylankaylan5705 7 ай бұрын
😂
@9876543210357
@9876543210357 Жыл бұрын
Krokodil, ouchie, sal snaaks wees as dit nie so tragies was nie……
@andregeorge8050
@andregeorge8050 7 ай бұрын
Feite is logika
@user-mk9ut2bj2y
@user-mk9ut2bj2y 3 ай бұрын
Lees Deurtenonium 28 in die Bybel. Kort n christelike tuisland
@kaylankaylan5705
@kaylankaylan5705 7 ай бұрын
Jy is baie slim go for it hahahha
@marinatheron1796
@marinatheron1796 Жыл бұрын
As n man met n skaap trou en die skaap raak swanger wat word gebore ek vra maar net .
@rhonajordaan6215
@rhonajordaan6215 7 ай бұрын
Die mense is siek v dag!!!! Wil nie eers hierdie dinge hoor nie. Liewe Jesus moet kom. Dis erg!
@kaylankaylan5705
@kaylankaylan5705 7 ай бұрын
😮
@kaylankaylan5705
@kaylankaylan5705 7 ай бұрын
😂 Sterkte
@dawiddelange485
@dawiddelange485 Жыл бұрын
Wie is hulle? Moedswillig?
@GarthCarlisle
@GarthCarlisle Жыл бұрын
Sadly the human Rights declaration was as far back as 1789 + - going into politics not a good idea try and get people save as possible and try and unite the divided Christian churches in South Africa
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 5 ай бұрын
Nou wat nou, moet al die partye dit net aanvaar?.
@jacqueslombard3829
@jacqueslombard3829 5 ай бұрын
Ag nee wat pastoor asb ! Stuur asb die liksens terug.
@kaylankaylan5705
@kaylankaylan5705 7 ай бұрын
Ek het in 1981 laas gestem. Vir wie kan ek stem idm vir jou..?
@user-kq9tb8jj3p
@user-kq9tb8jj3p 4 ай бұрын
Jou antwoord is die Woord van God. Nie die staat
@franciskae2098
@franciskae2098 Жыл бұрын
Dis absoluut siek, ek kan nie glo wat ek hoor nie. Dat mense sulke dinge toelaat op sig self is absoluut verregaande!!!! As jy dan 'n skaap trou en dan die skaap slag is dit dan nie moord nie? HAHAHAHAH
@christinepretorius4996
@christinepretorius4996 2 ай бұрын
😂😂😂😂😂
@user-cl4in8if2w
@user-cl4in8if2w Жыл бұрын
Belaglik siek
@MadrikaVeldsman
@MadrikaVeldsman 9 ай бұрын
Dis vergande.
@tracypotgieterdutoit4047
@tracypotgieterdutoit4047 3 ай бұрын
Is jy dood seker jy gaan tronkstraf kry? My pastoor het geweier en hy stap nog steeds hier rond!
@veronicagouws2655
@veronicagouws2655 Жыл бұрын
Vir wat steur jy jou aan n klomp kak as iemand na jou toe kom met so versoek dan eis jy eers n dokters brief.
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 8 ай бұрын
Die vrou is siek.
@veronicagouws2655
@veronicagouws2655 Жыл бұрын
Hospitaalplan nee jy vat haar net vir n reprogramming
@JL-by3rc
@JL-by3rc Жыл бұрын
Ek kan nou uit eindelik met my potte en panne in my kombuis trou. Ek dink mens noem dit Pansexual.
@davidmynhardt5705
@davidmynhardt5705 10 ай бұрын
Vtou wat met haar hond trou ?
Is jy jou eie grootste probleem? | Rooies Strauss
29:08
sofTUBE
Рет қаралды 20 М.
DEELTYDSE CHRISTEN | Rooies Strauss
34:04
Rooies Strauss
Рет қаралды 3,6 М.
Alat yang Membersihkan Kaki dalam Hitungan Detik 🦶🫧
00:24
Poly Holy Yow Indonesia
Рет қаралды 11 МЛН
ПРИКОЛЫ НАД БРАТОМ #shorts
00:23
Паша Осадчий
Рет қаралды 4,6 МЛН
小丑和白天使的比试。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:51
超人不会飞
Рет қаралды 39 МЛН
The CUTEST flower girl on YouTube (2019-2024)
00:10
Hungry FAM
Рет қаралды 44 МЛН
Hoe neem demone mens oor? | 1 van 3 | Saterdag | Rooies Strauss
25:04
Towery Verwoes | Rooies Strauss
25:01
sofTUBE
Рет қаралды 11 М.
Sit aan jou Life jacket !!! | Rooies Strauss
24:54
Rooies Strauss
Рет қаралды 9 М.
Wil jy geseënd wees? | Rooies Strauss
50:37
Rooies Strauss
Рет қаралды 3,9 М.
Image & karakter | Rooies Strauss
16:17
Rooies Strauss
Рет қаралды 1,6 М.
Rooies Strauss - Gedagtes
49:59
Kruiskyk
Рет қаралды 39 М.
Stembriewe se gevolge | Rooies Strauss
4:58
Rooies Strauss
Рет қаралды 3,4 М.
Slaap laat | Rooies Strauss
15:30
Rooies Strauss
Рет қаралды 1,1 М.
DIE DERDE GROEP BRUILOF GASTE!! | Rooies Strauss
18:42
Rooies Strauss
Рет қаралды 501
God is lief vir mense in nood | Rooies Strauss
9:24
Rooies Strauss
Рет қаралды 582
Alat yang Membersihkan Kaki dalam Hitungan Detik 🦶🫧
00:24
Poly Holy Yow Indonesia
Рет қаралды 11 МЛН