BARZX - LEMOENE FT MAAITJIE (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

  Рет қаралды 18,083

BARZX

BARZX

Ай бұрын

BARZX INSTAGRAM: / official_barzx
MAAITJIE INSTAGRAM: / xx_maaitjie_xx
LINK TO MUSIC: hyperfollow.com/MUSICLINKS

Пікірлер: 110
@BARZX13
@BARZX13 Ай бұрын
Make sure to comment. Love you all and thank you for the support its much appreciated❤❤
@youfoundwaldo3571
@youfoundwaldo3571 Ай бұрын
Grootste pot tos wat ek in my lewe nog gesien het. Wat in die fok gaan aan met vandag se jeug?
@jonathanknox2008
@jonathanknox2008 Ай бұрын
😂😂😂😂😂
@ettienne1969
@ettienne1969 Ай бұрын
Nee fok weet
@darrenbarry5235
@darrenbarry5235 Ай бұрын
Die manne wli gaan werk soeki man dus watit is nou wil almal rap
@wernerjoubert351
@wernerjoubert351 20 күн бұрын
😅😅😅😅😅
@handsOFfireministeries
@handsOFfireministeries 19 күн бұрын
😮dis hartseeer
@TyronBothma
@TyronBothma 7 күн бұрын
YES 🎉💪🔥💣🏆💣✌️💯🥰
@damionvanvuuren-ti6pf
@damionvanvuuren-ti6pf Ай бұрын
Awe kak kwaai song die ,fire bra
@ShaneRichter-fr5nc
@ShaneRichter-fr5nc Ай бұрын
Befok awe👈🏻👉🏻💪
@sjnell-gz9ys
@sjnell-gz9ys Ай бұрын
barzx di song vat sosiale media oor ek was so opgewonde vir die video ekt gelyk soos n kleintjie wat see toe gaan well done jul 4 dis awesome keep up barzx
@andriesjnrfishingec6813
@andriesjnrfishingec6813 Ай бұрын
Brazzzxx hy loop mooi lekker vibe sal hom gooi by die braai dankie !!!
@sonicmoronicalcholic7889
@sonicmoronicalcholic7889 3 күн бұрын
Lekker Braai Song😮😊
@user-kc9pn6tl6j
@user-kc9pn6tl6j Ай бұрын
So far the song is a banger g 🫶🏼🙌🦾
@meganv.dmerwe-cq7vp
@meganv.dmerwe-cq7vp Ай бұрын
What a music video & what a song!🔥🙌
@xpierencefxx
@xpierencefxx Ай бұрын
jou beste song ooit brah💪
@marcoenslin5538
@marcoenslin5538 Ай бұрын
Well done boeta...ek sien nou wat jy bedoel het dis deel van die plan😂😂..great song🔥✌🏻achuse
@ChaneleRoux-ut9cv
@ChaneleRoux-ut9cv Ай бұрын
Well done Dis awesome 🙌🏼🔥
@ursulaharmse4824
@ursulaharmse4824 Ай бұрын
Aweeee 🎉🎉🎉
@jamesmurphy8315
@jamesmurphy8315 23 сағат бұрын
New gen music is great 😊
@ChaneleRoux-ut9cv
@ChaneleRoux-ut9cv Ай бұрын
Well done dis awesome 🙌🏼🔥
@zanricronje81
@zanricronje81 Ай бұрын
Love it🔥
@vivienheyman6283
@vivienheyman6283 Ай бұрын
Love die song luister dit op
@PopRivet99
@PopRivet99 Ай бұрын
Keep it going bru🔥gaan nog ver kom💪
@TallHobbitXL-rb7tx
@TallHobbitXL-rb7tx Ай бұрын
Kwaai song ou
@darkjoker3040
@darkjoker3040 Ай бұрын
Fire buddy moet nie laat mense julle breuk nie julle is fire
@armandfourie632
@armandfourie632 Ай бұрын
Lekker man
@SexyMoon-bm5zy
@SexyMoon-bm5zy Ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉loving it
@jonathansteyn6133
@jonathansteyn6133 Ай бұрын
Let's gooo barzzzzzz!!!!
@The_MzansiIndian
@The_MzansiIndian Ай бұрын
Since when is lemoen- lemon I thought it was Suurlemoen 😂 I am confused
@changman
@changman Ай бұрын
Koop reg volgende keur 😂 lekker video Barz well done brother
@BARZX13
@BARZX13 Ай бұрын
😅
@NathansLife
@NathansLife Ай бұрын
Love it my broer
@astro18619
@astro18619 Ай бұрын
Is n lemoen noe orange nie?
@mrmochacho9906
@mrmochacho9906 Ай бұрын
Lemoen is al wat jy se 🥲
@deathmagnetic_xsx
@deathmagnetic_xsx 13 күн бұрын
Die enigste ding kakker as dié "musiek" is die hoeveelheid waterkoppies wat daarvan hou.
@jehanwyndham7870
@jehanwyndham7870 Ай бұрын
Lemoen.... lekker liedtjie....
@sumariepieterse02
@sumariepieterse02 Ай бұрын
Loveeeeeeeeeeee❤️
@ArnoSteen123
@ArnoSteen123 4 күн бұрын
pretty good pretty good keep trying!
@ChanzelleCloete
@ChanzelleCloete Ай бұрын
Love die song❤
@Jordan-jordy
@Jordan-jordy Ай бұрын
Warmm
@vernonbooysen2293
@vernonbooysen2293 Ай бұрын
Wat de fok is hierdie
@theviper3726
@theviper3726 28 күн бұрын
Lemoen lemoen lemoen lekke lekke 🎉
@jacosmith550
@jacosmith550 21 күн бұрын
VLAMME OORALS 🔥🔥🔥🔥LEMOEN!
@juan-pierrevolschenk356
@juan-pierrevolschenk356 Ай бұрын
AWESOME 😎😎
@user-lh5rh6rx9s
@user-lh5rh6rx9s Ай бұрын
awe ysters
@RoyMathieuBorole
@RoyMathieuBorole Ай бұрын
Bars
@KallieHerder-qe2hd
@KallieHerder-qe2hd 27 күн бұрын
this one is so dope very cool 😎👌😁
@frusmnr
@frusmnr Ай бұрын
Jou niggies lyk mooi hoor
@debbiemarais
@debbiemarais 3 күн бұрын
@TourWithEttas
@TourWithEttas Ай бұрын
Lekker my ysters
@vivienheyman6283
@vivienheyman6283 Ай бұрын
Love die song
@FireFox-ow2unGG
@FireFox-ow2unGG Ай бұрын
Lekke man die song is die beste song ever
@lovefamily5436
@lovefamily5436 Ай бұрын
Die song is lit🔥
@MrsViljoen
@MrsViljoen Ай бұрын
❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥
@TaylorTurner-ns9wz
@TaylorTurner-ns9wz Ай бұрын
🔥🔥
@reonnbreytenbach727
@reonnbreytenbach727 7 күн бұрын
Gan nie lieg nie die beat is poes hard my bra maar jy moet net nog werk op jou woorde 🤔🔥🔥 But keep up the hard work buddy 🫡
@charlescasper8182
@charlescasper8182 Ай бұрын
Nice ❤
@fischecx5020
@fischecx5020 Ай бұрын
❤❤❤❤❤❤
@vivienheyman6283
@vivienheyman6283 Ай бұрын
Love dit van ViVox tiktok xoxox
@vivienheyman6283
@vivienheyman6283 Ай бұрын
Love die hemp go green xoxo van ViVox
@LillyBezuidenhout-jd5ip
@LillyBezuidenhout-jd5ip Ай бұрын
This shit is FIRE!!!!!🔥🔥
@michaelcooley9727
@michaelcooley9727 Ай бұрын
Hoe laag moet jou IK wees om die kak te produseer en na die tyd dit te luister en te dink wow hierdie is kuns en goeie musiek? Dit gaan my verstand terbowe, kry n regte werk asb, jy kan sien die goed is kak sleg. Skande vir die Afrikaanse volk, julle voorouers draai om in hulle grafte
@ettienne1969
@ettienne1969 Ай бұрын
Ek stem baie
@KeathenHerder-ck3od
@KeathenHerder-ck3od 27 күн бұрын
jy hate op die manne se kwai songs hou op kak praat
@fanieserfontein8649
@fanieserfontein8649 3 күн бұрын
Love Di fucking tune🎉🎉🎉
@justnodgaming3143
@justnodgaming3143 Ай бұрын
👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼👍🏼
@taniatr3446
@taniatr3446 27 күн бұрын
Ek het defnitief nog nooit voorheen iets so uniek gesien nie.
@ShwX09
@ShwX09 Ай бұрын
Better then expected. Joh
@CassyLee-vb8bb
@CassyLee-vb8bb Ай бұрын
😮‍💨😮‍💨😮‍💨
@AlexDubruyn-ot1pd
@AlexDubruyn-ot1pd Ай бұрын
Befok tjom
@anuschkahuman9115
@anuschkahuman9115 Ай бұрын
Ohh snap, hierdie is n vibe
@AdriaanHenning
@AdriaanHenning 24 күн бұрын
Dis n pot kak
@user-sw3gi1fz8i
@user-sw3gi1fz8i 21 күн бұрын
Poes kak
@NicoleRethaDiedericks
@NicoleRethaDiedericks Ай бұрын
Hey is nikkie hier jul rock
@jaimpin4784
@jaimpin4784 Ай бұрын
Lmpa
@TayroneStrydom
@TayroneStrydom 25 күн бұрын
So...eintlik suurlemoen?
@kayleebothma9665
@kayleebothma9665 28 күн бұрын
Iemand het vir jou gejok jys ingedoen tjom
@ashleighvanderwalt522
@ashleighvanderwalt522 27 күн бұрын
kaylee...ek neem aan jy luister na n bietjie Loufi, Biggy of Early B so elke nou en dan. hulle almal het so begin. probeer jy musiek maak sonder n kakduur produser of agent! hy het fokken well gedoen
@kayleebothma9665
@kayleebothma9665 27 күн бұрын
@@ashleighvanderwalt522 ekt die waarheid gese die waarheid maak hulle beter wil jy dan he ek moet jok oor my opinie almal verskil😙
@Roan-fh8fn
@Roan-fh8fn 27 күн бұрын
Sy is reg , dis ni n goeie liedtjie ni want is selfde ding oor en oor en oor , my 5 jarige nefie se woordeskat is groter as al di woorde in liedtjie , goeie beat ma kak rapping​@@ashleighvanderwalt522
@JohanMinnaar-jn9kx
@JohanMinnaar-jn9kx Ай бұрын
Shap song
@WesleySmith-jn6ds
@WesleySmith-jn6ds Ай бұрын
Hi champ hgd
@abdieahmed5764
@abdieahmed5764 Ай бұрын
Nai asb los wa min jule busy is gan kry n werk soe n normale persoon😂😂😂😂
@darrenbarry5235
@darrenbarry5235 Ай бұрын
😂😂😂😂😂
@murraydelport5464
@murraydelport5464 Ай бұрын
Kwaai ...
@ckvarminting7064
@ckvarminting7064 Ай бұрын
Watse boknaai is dit die?
@AdriaanHenning
@AdriaanHenning 24 күн бұрын
Dis mos n pot kak
@tjaartventer5942
@tjaartventer5942 7 күн бұрын
Nee fok weet.
@HenricoM
@HenricoM Ай бұрын
jirre xd
@stormpiethegamer0076
@stormpiethegamer0076 18 күн бұрын
Kaffer musiek is baie beter as die kak ..ek begin sommer sing oor n nartjie 😂😂😂😂
@BrandonVictor-qe5vq
@BrandonVictor-qe5vq 15 күн бұрын
Watse kak is die😮
@Helgard25
@Helgard25 Ай бұрын
😂😂😂😂
@bernycoetzee5454
@bernycoetzee5454 Ай бұрын
Dis nou n plot kak wat ek nou al gehoor het moenie julle day jobs los vir rap nie asb nie
@alwynmarx8023
@alwynmarx8023 29 күн бұрын
Praat die een wat lyk asof sy ń suurlemoen gevreet het!!! 😂😂😂
@mindeblown7351
@mindeblown7351 24 күн бұрын
die was di kakste 2 min en 44 sek van my lewe ou jou musiek is poes kak los rap asb lat die groot ouens soos early b , biggy en jack parow dit verder vat dankie en as rap jou droome is is jou droome hond kak want wat de poes is di dit is klom poes dies n fokop van musiek
@thedeeprot
@thedeeprot 27 күн бұрын
@AndricoBooth
@AndricoBooth Ай бұрын
Love die song❤
@ChaneleRoux-ut9cv
@ChaneleRoux-ut9cv Ай бұрын
Well done dis awesome 🙌🏼🔥
@jpsteele4511
@jpsteele4511 Ай бұрын
Lekker man
BARZX - LUISTER (OFFICIAL MUSIC VIDEO) FT MAAITJIE
3:24
BARZX
Рет қаралды 4,9 М.
Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)
3:14
Schwabie
Рет қаралды 206 М.
WHO DO I LOVE MOST?
00:22
dednahype
Рет қаралды 35 МЛН
Robbie Wessels Die Coach Se Speech (Snorre)
3:22
ByronDavis182
Рет қаралды 3,4 МЛН
THE DONNY & CLARENCE SHOW | EP06 | SUGAR GLIDER
8:11
THE BIG LEZ SHOW OFFICIAL
Рет қаралды 1,4 МЛН
lilJayy x FT. PopRivet - Brakpan Freestyle
2:42
lilJayy x official
Рет қаралды 5 М.
Loufi - Plaas Toe(Official Music Video)
4:37
Loufi
Рет қаралды 302 М.
LMFAO - Party Rock Anthem ft. Lauren Bennett, GoonRock
6:16
Early B - Potte ft. Jack Parow, Justin Vega
3:38
Early B Music
Рет қаралды 9 МЛН
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
3:35
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 6 МЛН
Jack Parow - Demone ft Margot [Official Music Video]
5:03
Jack Parow
Рет қаралды 126 М.
WHO DO I LOVE MOST?
00:22
dednahype
Рет қаралды 35 МЛН