Ek wil net baie dankie sê🙏🏻 aan Barry, Sakkie en die Borge! Dis regtig n groot prys en n wonderlike Kersfees geskenk🎁. Ek gaan die pryse terdeë geniet langs die viswaters🎣. Dankie dan vir julle goeie werk met die podcast en hou dan so ook voort asb... Groete en seënwense🤗. Jannie Crafford van die GROOTVOËLPARADYS😂
@johncoup749614 күн бұрын
Well done to the winner!!.Dankie vir die sponsors!!!..
@gerritharmse456713 күн бұрын
Welldone en goeie werk dankie julle
@antonolivier929113 күн бұрын
Dag love julle videos oom Barry ek kan nie ruik nie is so geboore sal n lys van julle dips met die naam en geur ek sal dit baie wadeer baie dankie
@jasonvanzyl225613 күн бұрын
ek het baie respek vir oom robert...dis n oom met baie ondervinding
@wollie43585 күн бұрын
Ons het in vaalrivier by parys ook die jaar mooi kurpers gevang
@WilliamJohnvanJaarsveldt13 күн бұрын
Ek se nog altyd : Fast is slow and slow if fast.
@lampiesjonker253213 күн бұрын
Kurpers is nie inheems tot Vaal/Bloemhof sisteem nie. Vrystaat maak nie voorsiening in die Natuurbewaring ordinansie vir Kurpers nie so dit is ń indringer spesie op die stadium. Dit sal interesant wees hoe die Kurper situasie voorentoe hanteer gaan word.