Bloedlynvloeke, Sielsverbintenisse & Geeste Oordra - Wat Se Die Bybel Daarvan? - Deon Allers

  Рет қаралды 35,813

Deon Allers

Deon Allers

Күн бұрын

In hierdie aanbieding bestudeer ons een vir mees omstrede onderwerpe, naamlik: " Die Bloedlynvloek Leerstelling". Ons kyk ook na ander onderwerpe soos: Sielsverbintenisse en geestes-oordrag. Daar word baie oor hierdie onderwerpe gepraat in die kerke, en dit wil voorkom of almal hulle eie "opinies" rondom hierdie onderwerpe het. Vir ons gaan dit egter glad nie oor menslike opinies nie, maar wel oor wat die Bybel oor hierdie onderwerpe vir ons leer. SOLA SCRIPTURA!
Besoek gerus ons webtuiste:
deonallers.com/
Skryf ook vir ons 'n epos:
info@deonallers.co.za of
deonallers@gmail.com
Ons Facebook blad:
web.facebook.c...
Sluit aan by ons You Tube kanaal:
/ @deonallers
Sien ook gerus van ons ander You Tube video's:
1 - • DIE VRUG VAN BEKERING ...
2 - • Wolmer Straat Uitreik ...
3 - • Die Vuurfakkel Van God...
4 - • Kan 'n Kind van God De...
5 - • Precious Memories - De...

Пікірлер: 38
@JacobusBoullion-rj2tu
@JacobusBoullion-rj2tu 9 ай бұрын
Amen. Weereens maak die waarheid ons vry. Ons is vry gekoop deur die Bloed van JESUS 🙌🙏🔥♥️
@isabelbarnard2628
@isabelbarnard2628 Жыл бұрын
BAIE DANKIE VIR DIE MOOI BOODSKAP.AMEN.
@user-nn9fh2yu5x
@user-nn9fh2yu5x 6 ай бұрын
Dankie dat jy alles so mooi verduidelik. Dis kosbaar.
@user-kp8xz7zn8n
@user-kp8xz7zn8n 9 ай бұрын
DANKIE DAT JY DOEN WAT DIE HERE VIR JOU SE.JY SING BAIE MOOI DIE SEEN JOU EN JOU GESIN.BAIE DANKIE EN LIEFDE
@isabelbarnard2628
@isabelbarnard2628 Жыл бұрын
DANKBAAR VIR DIE WOORD, AMEN.
@nicolenevanderwalt1080
@nicolenevanderwalt1080 4 жыл бұрын
Pastoor Deon, jy mag maar die Woord, die waarheid, deur die kennis van God, aan die volk bring. Mag Vader jou sooooo bless want jy is nie bang nie, jy sê hom soos hy is. Baie dankie, hou so aan. Lorraine Jacobs
@pietsmitsteynberg6441
@pietsmitsteynberg6441 2 жыл бұрын
Amen
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌. Awsome Boodskap. So baie baie dankie Pastoor Deon. Ek Baie geleer. 🙌🙌🙌🙌
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 3 жыл бұрын
Dankie Deon .....altyd aangenaam en leersaam om na jou te luister
@johannesvolschenk3874
@johannesvolschenk3874 2 жыл бұрын
Baie mooi pastoor doen allers die mooi sange en preek ek laat dit nie very gaan nie izak volschenk
@lientapienaar6185
@lientapienaar6185 3 жыл бұрын
Dankie Deon. Dis wonderlik, wonderlik om dit te weet. Jy verduidelik dit so mooi.
@magdabotha1302
@magdabotha1302 Жыл бұрын
Ek is bly dat ek hierna kon luister dnki . Dis Baie leersaam!
@marthabooth4085
@marthabooth4085 4 жыл бұрын
Mooi uiteengesit...dankie Deon. Jou stem is nice.
@abriwiggill7906
@abriwiggill7906 3 жыл бұрын
🙏 Baie dankie. Awesome boodskap. Baie vrae vir my geantwoord.
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
AMEN & AMEN 🙌🙌🙌
@marthabooth4085
@marthabooth4085 3 жыл бұрын
Pastoor Deon jy het dit broer!! Speak it!!!
@user-nd2ei5fl6d
@user-nd2ei5fl6d 4 жыл бұрын
anointed voice
@rikadewit454
@rikadewit454 4 жыл бұрын
Dankie vir die wonderlike lering!Mag u geseend wees!
@susanswartz2546
@susanswartz2546 3 жыл бұрын
Dankie JESUS .. Pastoor het die boodskap so geniet ... het dit nog nooit so gehoor ... het vanoggend met my stiltetyd weer die bose van 3de en 4de geslag gebind ... maar nou eers besef ek dis nie nodig ... JESUS het dit reeds gedoen vir die wat HOM liefhet
@Tsumebleraar
@Tsumebleraar 3 жыл бұрын
Baie dankie!
@johannapienaar8652
@johannapienaar8652 2 жыл бұрын
Dankie Jesus vir U genade. Dankie Deon.
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 4 жыл бұрын
Dankie vir die ware evangelie wat jy bring terryl die genade deur nog oop is op n skrefie
@tersiapretorius3637
@tersiapretorius3637 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap
@williamkaswarie940
@williamkaswarie940 Жыл бұрын
Amen 🙌
@amandajoubert3217
@amandajoubert3217 5 жыл бұрын
Vir die eerste keer in my lewe het ek God se woord Gehoor!!!!!! Baie dankie dat jy daar is om vir ons die boodskap te kon bring.
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
IN JESUS NAAM. AMEN
@delialevey894
@delialevey894 2 жыл бұрын
Pragtig. Hou so aan asb
@petroceronio3073
@petroceronio3073 2 жыл бұрын
Baie Baie dankie vir hierdie boodskap
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 5 жыл бұрын
Deon jy het n pragtige stem ek sal graag wil hoor hoe sing jy 10 000 reasons my favourite song.
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 4 жыл бұрын
In Timoteus staan daar ook geskrywe dat ons ons nie moet ophou met slag registers nie want dit veroorsaak net twis. Dit is nie belangrik nie
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 4 жыл бұрын
jy en Henco sing ongelooflik mooi.Gaan luister n bietjie na Lynda Randell se musiek.God on the mountain en i was set free
@charlenesanderson2341
@charlenesanderson2341 Жыл бұрын
Ek is nie bang vir demone nie, ek is bang vir mense
@veronicahudson3041
@veronicahudson3041 3 жыл бұрын
Ons is uit die boom van goed en kwaad weggeruk en nou nuutgebore in die boom van die lewe.
@pietsmitsteynberg6441
@pietsmitsteynberg6441 2 жыл бұрын
Ingeënt in die ware Wynstok wat 'n voorreg
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 5 жыл бұрын
Amen
@elizekruger6683
@elizekruger6683 Жыл бұрын
Soek preek oor The mark of the beast
@laastedae2213
@laastedae2213 3 жыл бұрын
Deon jammer ek het nou die gekyk nie, maar ek het al die jare geglo dis regtig 'n klomp bollie. Rede die "groen druiwe" & "stomp tande".
Vasting en gebed. Wat is die Danielsvas? - Deon Allers
43:47
Deon Allers
Рет қаралды 9 М.
KERSFEES die waarheid daarvan - Deon Allers
1:07:45
Deon Allers
Рет қаралды 30 М.
So Cute 🥰
00:17
dednahype
Рет қаралды 50 МЛН
POV: Your kids ask to play the claw machine
00:20
Hungry FAM
Рет қаралды 14 МЛН
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 1 Серия
40:47
Inter Production
Рет қаралды 1,4 МЛН
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 47 МЛН
Taboo 12 - Tuin Van Eden #1 - Deon Allers
1:48:19
Deon Allers
Рет қаралды 6 М.
Eindtye Boodskap - Hoe Berei Ek My Voor Vir Die Wederkoms
1:12:44
Volle Evangelie Kerk - Krugersdorp-Wes
Рет қаралды 29 М.
Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?
40:12
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 17 М.
Jou gedagtes, JOU geloof en JOU woorde - Deon Allers
33:24
Deon Allers
Рет қаралды 4,7 М.
Amanda Loftus Seun aan Dwelms verslaaf
18:36
Patmosstudio
Рет қаралды 4,7 М.
הסוד היהודי לכסף ושפע - ד"ר יחיאל הררי
1:11:57
Die 2de Dood - Deon Allers
44:59
Deon Allers
Рет қаралды 9 М.
Verassing vs Begrawe - Deon Allers
1:06:36
Deon Allers
Рет қаралды 33 М.
Outoriteits-gebed - Deon Allers
29:10
Deon Allers
Рет қаралды 6 М.
So Cute 🥰
00:17
dednahype
Рет қаралды 50 МЛН