Bobby van Jaarsveld - Een Vir Een

  Рет қаралды 3,233,266

Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

Күн бұрын

Bobby van Jaarsveld - Een Vir Een Music Video,
Director: Gerhard van Rooyen,
Production Company: Spheratical Productions,
Record Label: Coleske Artists,
2015

Пікірлер: 127
@mbaliwalters9891
@mbaliwalters9891 4 жыл бұрын
I'm not afrikaans, but I love afrikaans songs. Give me memories, hierdie een vat die wereld beker.
@yvetterietz2125
@yvetterietz2125 2 ай бұрын
Laat my dink aan 8jaar gelede wat Ek my man ontmoet het 🥰dit Harinder my nog altyd aan ons onmoeting en an ons liefde verhal.Danke bobby❤
@lipsman99namibian48
@lipsman99namibian48 8 жыл бұрын
oshiwambo sprekend van Namibia- Bobby, pls never stop singing, can't imagine life without your music!
@anjasutherland631
@anjasutherland631 7 жыл бұрын
Bobby....Ek love jou liedjies. ...Ek love jou...Jou vrou is beautiful... Julle pas Perfek saam.... Afrikaans is groot rock...JY is awesome...Kan nie wag om jou eendag in persoon te ontmoet nie
@Charlenedefin
@Charlenedefin 3 ай бұрын
Jul twee is handskoen gemaak Vir mekaar! ❤❤
@winegirlsa1036
@winegirlsa1036 5 жыл бұрын
Een van my gunsteling afrikaanse liedjies... En dis altyd so besonders hoe hy sy vrou intrek by wat hy doen.
@ankiabotes3814
@ankiabotes3814 8 жыл бұрын
Ek dink dis baie spesiaal dat jou vrou in jou music videos speel. Julle mag maar saam in almal speel. Thumbs up vir julle.
@makhalamonyane206
@makhalamonyane206 Жыл бұрын
My favorite
@kelvintran4939
@kelvintran4939 5 жыл бұрын
Beautiful voice. So sweet love story. One of your fans in Vietnam.
@bernarduscairncross2221
@bernarduscairncross2221 2 жыл бұрын
Bobby VJ ons is baie lief vir jou, ek gaan nou oefen en sing!! Dankie vir die absoluut qualiteit!!
@princesspaigerawson5260
@princesspaigerawson5260 2 жыл бұрын
Stunning song en man. Love from Scotland
@theo632
@theo632 8 жыл бұрын
Bobby is nie net n ongelooflik aantreklike man nie, maar het ook die mooiste persoonlikheid met ñ hart van goud. Sowaar ñ kind van God. Dit straal uit hom uit😄😄
@jokerberrz
@jokerberrz Жыл бұрын
moet jy nou godsdiens inbring. die ou sing kwai en shit, maar moennie godsiens inbring nie daars geen god nie. as daar n god is hoekom laat hy toe dat kinders verkrag word en mense vermoor word by die miljoene op n daaglikse basis, definisie van n god is all mighty and all powerful maar hy kannie so iets voorkom nie. weet jy hoe baie mense bid dat hule lewe gespaar word of hul kinders se lewe gespaar word op n daaglikse bases maar word nie gered nie. daars geen bewyse daars n god nie. nou se jy die bybel is bewyse. die bybel wat geskryf was deur klomp uneducated arabs duisende jare terug, jy was gebrain wash van jonk af om te glo in die fairy tales. dink bietjie uit die boks uit. die heelal is infinite, ons is maar n klein planeet tussen biljoene planete net in ons galaxy alleen. nou gaan jy se maar god het jou al gebless. wat van die miljoene ander mense wat nie gebeless is nie? daars geen god nie mense. dis logika,j y moet net begin vrae vra dis al. moennie in n tradisie koekon lewe nie. as niemand jou godsdiens geleer het nie sou jy nie eers weet daarvan nie en nogsteeds sou jy hel toe, watse siek god is dit?
@michellevandenberg5109
@michellevandenberg5109 7 жыл бұрын
love die song
@jeffmorse645
@jeffmorse645 7 жыл бұрын
The portrait at the grave is Lt. Michael P. Murphy - a US Navy Seal killed in action in Afghanistan.
@abriehenning8807
@abriehenning8807 2 жыл бұрын
Sjoe sjoe dis n harts song... ❤️ ❤️ ❤️
@henrydenner5448
@henrydenner5448 6 жыл бұрын
Ek sing dit (sonder die pragtige stem natuurlik) vir my vrou wat van my geskei het. Ek mis haar so erg. 😭😭😭😭😭😭
@minnettelagrange1771
@minnettelagrange1771 Жыл бұрын
❤love die song Bobby 😊
@noahofmeyr9956
@noahofmeyr9956 6 жыл бұрын
Hoe kan een mens so mooi wees😍love di song
@eclipse9798
@eclipse9798 4 жыл бұрын
😘😘
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Pragtig, so mooi....
@charlfitzpatrick7328
@charlfitzpatrick7328 7 жыл бұрын
love it delisha
@Ashanti.05
@Ashanti.05 3 жыл бұрын
Die song is so pragtig!
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 3 жыл бұрын
💋💋💋
@paulferreira1658
@paulferreira1658 5 жыл бұрын
baie mooi bobbylove it
@HelenaShiweda-g4b
@HelenaShiweda-g4b Жыл бұрын
My gunstelling ..bobby jys awesome
@AnushkaBest
@AnushkaBest 9 жыл бұрын
Wow!! Hierdie maak my trots om Afrikaans te wees!! So ń mooi liedtjie en uitstekende video! Ons Afrikaanse kustenaars hoef nie terug te-staan vir die internationale mark nie. Sy vorige liedtjie en video; 'My Alles' is ook onsettend mooi! Al luister ek nie so baie Afrikaans nie, is Bobby een van my gunsteling kustenaars; Talentvol, plat op die aarde en ń goeie rol model. + dan is hy nog super aantreklik ook 😉
@elizmaopperman4514
@elizmaopperman4514 7 жыл бұрын
Anushka Bester is so good I don't have the right way too long
@julianaseptember6084
@julianaseptember6084 5 жыл бұрын
janine
@heyitsalicia5503
@heyitsalicia5503 8 жыл бұрын
ek hou so baie van Bobby hy is my aansanghero😋😋😘😍😍❤❤
@devilliersbarnard4191
@devilliersbarnard4191 7 жыл бұрын
《heyitsAlicia》
@wyniedekock1365
@wyniedekock1365 7 жыл бұрын
fk
@simoneferreira9983
@simoneferreira9983 7 жыл бұрын
Love jou songs Bobby dis awesome
@jokerberrz
@jokerberrz Жыл бұрын
die bra het darm n mooi vrou
@mieliefishify
@mieliefishify 9 жыл бұрын
beautiful x
@RupertBronkhorst1220
@RupertBronkhorst1220 8 жыл бұрын
Die beste besluit wat Bobby ooit kon neem was om die Coleske broers te bevriend! Mooi x 100000
@THINUSSTEYN-k3e
@THINUSSTEYN-k3e Жыл бұрын
Love this
@lilafloresurbaez2037
@lilafloresurbaez2037 8 жыл бұрын
lo amo jejejeje He visto 2 videos y veo que le encanta la naturaleza. por eso y por su voz, es lo máximo. Te felicito Bobby
@melanieterblanche2820
@melanieterblanche2820 7 жыл бұрын
my fav video
@lizzyvanbrakel2298
@lizzyvanbrakel2298 5 жыл бұрын
Sjoe jys n mooi aantreklike man met n mooi stem en die mooiste glimlag
@juanettemyburgh8341
@juanettemyburgh8341 7 жыл бұрын
so Lief vir di song.. hou so aan Bobby
@janinemarais3345
@janinemarais3345 7 жыл бұрын
Jy sing so mooi en ek hou van al jou liedtjies
@chantelleneveling8616
@chantelleneveling8616 8 жыл бұрын
Mooi video bobby xxxx
@netomarianobr
@netomarianobr 6 жыл бұрын
Please include lyrics on the videos it helps learning Afrikaans and Dutch. Greetings from Brazil!
@henrydenner5448
@henrydenner5448 6 жыл бұрын
netomarianobr Respect to you!!!!!
@xabisombobo6242
@xabisombobo6242 9 жыл бұрын
baie mooi song
@jeffmorse645
@jeffmorse645 8 жыл бұрын
Damn he's good.
@carlironman
@carlironman 8 жыл бұрын
ek weet
@wyniedekock1365
@wyniedekock1365 7 жыл бұрын
+Carl Landsberg by
@Dzyntara
@Dzyntara 9 жыл бұрын
Bobby~
@adamstoltz2861
@adamstoltz2861 9 жыл бұрын
Pragtig!!!!!!
@casperventer6369
@casperventer6369 7 жыл бұрын
Bobby van jaarsveld ek is jou supper fan ek is mall oor jou liekies wanner is jou volgende konsert ☺☺
@devilliersbarnard4191
@devilliersbarnard4191 7 жыл бұрын
bobby jy is ongelooflik jy het baie talent met musiek dankie dat julle so moeite doen jy en jou vrou pas rerig baie mooi saam
@simoneferreira9983
@simoneferreira9983 7 жыл бұрын
alize barnard jip
@biancaduvenage5749
@biancaduvenage5749 6 жыл бұрын
Jy sing sooooooooooo moooi 💓💓
@nessie_roswell
@nessie_roswell 9 жыл бұрын
Hoekom kan ek nie Bobby aan die Suid-Afrikaanse iTunes vind nie?
@kristensuanders8678
@kristensuanders8678 8 жыл бұрын
jy het n baie mooi stem
@jumaineblignaut7433
@jumaineblignaut7433 6 жыл бұрын
karlien end Bobby van jaarsveld julle is so waar Julie ouers we meesterstukke🤗
@carolbooysen4002
@carolbooysen4002 9 жыл бұрын
Pragtig!
@AmyAssur
@AmyAssur 5 жыл бұрын
Mooi liedtjie😍❤👌
@sadude101
@sadude101 8 жыл бұрын
Was this filmed in the vicinity of the Irene Dairy Farm?
@leankamathee2104
@leankamathee2104 9 жыл бұрын
mooi
@a-dogwinner4834
@a-dogwinner4834 7 жыл бұрын
is sy vrou se naam anna van jaarsveld?
@carlironman
@carlironman 8 жыл бұрын
mooi liedjie
@xyzyt2653
@xyzyt2653 6 жыл бұрын
Mooi een broer🇿🇦
@shanicediergaardt6200
@shanicediergaardt6200 5 жыл бұрын
Romanties..
@anneriethiart3068
@anneriethiart3068 8 жыл бұрын
baie mooi!
@adriaanart
@adriaanart 8 жыл бұрын
ek hou van die lieke jy kan baie goed sing
@legendlgn2570
@legendlgn2570 9 жыл бұрын
Cool video.XXX.
@mlabusch1302
@mlabusch1302 9 жыл бұрын
Een vir twee
@henrikoen4768
@henrikoen4768 2 жыл бұрын
mooi lied
@michellevandenberg5109
@michellevandenberg5109 7 жыл бұрын
Ek is jou groots fan😉mooi stem
@andredutoit9538
@andredutoit9538 7 жыл бұрын
ek hou van jou.
@corlienesterhuyzen1356
@corlienesterhuyzen1356 5 жыл бұрын
Jy is awesome.
@estevanvanheerden5595
@estevanvanheerden5595 7 жыл бұрын
Jy is so mooi
@a-dogwinner4834
@a-dogwinner4834 7 жыл бұрын
is bobby se regte naam pieter en hoe het julle dit uit gevind? en is dit rerig sy vrou hoekom is sy bruin? maak sekerl
@arikaking2301
@arikaking2301 6 жыл бұрын
mondeling my ginsteling sanged
@paulferreira1658
@paulferreira1658 5 жыл бұрын
ek love dit ek sing dit by die skool
@cathrinebaker4080
@cathrinebaker4080 5 жыл бұрын
JY IS S MY HELD I LOVE YOU EK IS EN SAL ALTYD N FAN VAN JOU BLY BOBBY
@esjaminminnaar4413
@esjaminminnaar4413 5 жыл бұрын
Mooi
@johnnyorlandobestfan6170
@johnnyorlandobestfan6170 7 жыл бұрын
mooi bobby
@AnnaMari41
@AnnaMari41 6 жыл бұрын
hy het n pragtige vrou
@elmevorster783
@elmevorster783 7 жыл бұрын
moet dit altyd oor meisies gaan
@a-dogwinner4834
@a-dogwinner4834 7 жыл бұрын
is bobby se regte naam pieter en hoe het julle dit uit gevind? en is dit rerig sy vrou hoekom is sy bruin? maak seker!!¡!!!!!!!!!!!!!
@jokerberrz
@jokerberrz 2 жыл бұрын
Is jy kleurblind
@tasmiaallam5806
@tasmiaallam5806 3 жыл бұрын
One by one
@tasmiaallam5806
@tasmiaallam5806 3 жыл бұрын
Dis n baie spesiale song I love it
@nicky8790
@nicky8790 9 жыл бұрын
Dis ongelooflik moi is dt sy vrou of iemand wt hy nt in vid gebruik ht??
@jadieherbst112
@jadieherbst112 9 жыл бұрын
Dit is Anna ja :) sy vrou * sys so mooi!!
@henrydenner5448
@henrydenner5448 6 жыл бұрын
Dit is sy vroutjie ja. ❤
@BUDE6X
@BUDE6X 7 жыл бұрын
😍
@mom2my2
@mom2my2 4 жыл бұрын
It should be against for anyone to be that good looking.
@namesurname3207
@namesurname3207 5 жыл бұрын
Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk As jy hier langs my gestaan het as die hemp wat jy aan het na my sou ruik. En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jys lief vir my tot ek in ñ see vol van dooie blomme staan, totdat my hande nie meer langer voort kan gaan Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jys lief vir my, al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is... Een vir een vir een Jy weet so goed soos ek dis al manier. Jy steek dit weg maar ek sal altyd hier bly in jou lyf se ritme in jou hart se bedding van rose wat blom En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou [Koor] Dit raak moeilik om asem te haal Groen is amper weg en alles raak vaal Maar die blare raak min maar ek tel maar weer een vir een vir een... Want ek staan nog alleen...
@leonpelser5157
@leonpelser5157 9 жыл бұрын
Hallo Pieter dis leon baie mooi baie Trots op Jou en baie geluk met Jou bday trots op Jou
@biancadevilliers8689
@biancadevilliers8689 9 жыл бұрын
Wow dis so mooi! Beslis 'n mooi paartjie :)
@zalphiavdwesthuizen2107
@zalphiavdwesthuizen2107 6 жыл бұрын
Dis n mooi
@zalphiavdwesthuizen2107
@zalphiavdwesthuizen2107 6 жыл бұрын
Song
@gemmabee2459
@gemmabee2459 6 жыл бұрын
More more more
@annamariebienedell8356
@annamariebienedell8356 2 жыл бұрын
Bobby vandag
@priscillavanwyk6111
@priscillavanwyk6111 5 жыл бұрын
EK is mal oor jou mis jou baie
@a-dogwinner4834
@a-dogwinner4834 7 жыл бұрын
is sy vrou se naam anna?
@lucasduplessis6895
@lucasduplessis6895 5 жыл бұрын
dis reg
@norazmiabdullajis7914
@norazmiabdullajis7914 5 жыл бұрын
What language is this?
@jokerberrz
@jokerberrz 2 жыл бұрын
Afrikaans. Similar to dutch. Spoken in south africa
@juanrivanderwalt7181
@juanrivanderwalt7181 5 жыл бұрын
Mal oor al jou songs
@franslindeque2121
@franslindeque2121 4 жыл бұрын
Lekker
@abbygailniemand4524
@abbygailniemand4524 7 жыл бұрын
hy is mooi niemand mag stry
@dittadina7008
@dittadina7008 8 жыл бұрын
esta mas bueno q comer pollo con la mano..jejjee
@nadiaguerrero7276
@nadiaguerrero7276 8 жыл бұрын
Si, jajajaja
@scrappadoodle9103
@scrappadoodle9103 5 жыл бұрын
bobby is soo mooi hy is die beste sanger ooit hy sing baie mooi hy sing soos die beste
@1transvaal
@1transvaal 8 жыл бұрын
ek sal my poepel vir jou skil een vir een
@henrydenner5448
@henrydenner5448 6 жыл бұрын
raymond skead hahaha! 🤣🤣🤣🤣🤣
@henrydenner5448
@henrydenner5448 6 жыл бұрын
raymond skead Beste opmerking wat ek in lang tyd gelees het. 😉😉😉😉😉
@ninniewillemse2526
@ninniewillemse2526 6 жыл бұрын
Jy is net my in u
@alexpapkok
@alexpapkok 2 жыл бұрын
Jammer maar persoonlik dink ek dat die average Beeshond mooier sing as meeste Afrikaanse sangers wat nog oooit was, is of sal wees :D
@hannahjordaan9382
@hannahjordaan9382 6 жыл бұрын
Julle almal wat Afrikanse musiek sing is net ongelooflik
@ejj1337
@ejj1337 8 жыл бұрын
kak song
@dihanvandermerwe1124
@dihanvandermerwe1124 8 жыл бұрын
jy is n kak song
@oliviakayambi
@oliviakayambi 7 жыл бұрын
Dihan Van Der Merwe 😂😂🙆🏽
@chantelleneveling9760
@chantelleneveling9760 7 жыл бұрын
Love die song 💜
@lipsman99namibian48
@lipsman99namibian48 8 жыл бұрын
oshiwambo sprekend van Namibia- Bobby, pls never stop singing, can't imagine life without your music!
@ockertventer3778
@ockertventer3778 7 жыл бұрын
mooi songs
@casperventer6369
@casperventer6369 7 жыл бұрын
Bobby van jaarsveld ek is jou supper fan ek is mall oor jou liekies wanner is jou volgende konsert ☺☺
@a-dogwinner4834
@a-dogwinner4834 7 жыл бұрын
is sy vrou se naam anna van jaarsveld?
@a-dogwinner4834
@a-dogwinner4834 7 жыл бұрын
is bobby se regte naam pieter en hoe het julle dit uit gevind? en is dit rerig sy vrou hoekom is sy bruin? maak seker!!¡!!!!!!!!!!!!!
@disagreeablepin
@disagreeablepin 7 жыл бұрын
Sy is nie bruin nie, sy's wit nes Bobby. Haar vel is net bietjie blas en dis die beligting wat 'n rol speel. En haar naam is Annetjie, nie Anna nie.
Bobby Van Jaarsveld - 'n Vrou wil dit hoor [ Official Music Video ]
4:22
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 4,5 МЛН
Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie
3:57
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 265 М.
отомстил?
00:56
История одного вокалиста
Рет қаралды 7 МЛН
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 52 МЛН
Riana Nel - Tweede Kans [Official Music Video]
3:36
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 3,5 МЛН
Riana Nel - Weier [Official Music Video]
2:57
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 4,7 МЛН
Joe Foster - In die Reën Vir Jou
3:27
Joe Foster
Рет қаралды 831 М.
Lovesong Letter
3:31
Bobby van Jaarsveld
Рет қаралды 48 М.
Bobby van Jaarsveld: Geloof, Hoop en Liefde
3:33
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 256 М.
Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde
3:12
KarlienVanJVEVO
Рет қаралды 6 МЛН
Dirk van der Westhuizen - Fairytale
5:00
Dirk van der Westhuizen Records
Рет қаралды 3,2 МЛН
Bobby van Jaarsveld - Kyk Waar Is Ons Nou [Official Music Video]
3:40
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 1 МЛН
Bobby van Jaarsveld - Boemelaar
3:27
Bobby van Jaarsveld
Рет қаралды 71 М.
Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
3:50
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 2,1 МЛН