Рет қаралды 1,317
In hierdie episode gesels ons met JC n bekende TikTok persoonlikheid in die landbou-gemeenskap en boer, oor hulle familieboerdery hier in Suid-Afrika en sy ervaring met die H2A-program in die VSA. JC deel waardevolle raad oor die program en bederf ons soos altyd met sy interessante stories.
Tag al die H2A manne hier!
#podcast #landboustories #boereland #agriculture #southafrica #usa #h2a #H2A