Рет қаралды 4,866
Son Koerant
NIE eens die teenwoordigheid van die ster-heelagter en Springbok Gio “Appels” Aplon kon Hawston Saterdag help om vir die semi’s van die Boland se Groot Uitdaagbeker te kwalifiseer nie.