Music video by Brendan Peyper performing Jy laat dit maklik lyk. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/QWMRM6
Пікірлер: 346
@claudinebotha79945 жыл бұрын
Ek is mal oor Afrikaans het so groot geword en word nog steeds so groot gemaak. Ek hou veral daarvan om te oefen met afrikaanse musiek aan die agter grond. ♡♡♡
@lu-annedodgen23915 жыл бұрын
Selfde vir my☺🙈🙊❤❤❤❤❤
@ettiennebatesjnr91515 жыл бұрын
Net so
@richardnienaber18855 жыл бұрын
Ja ek ook
@riaanbotha5176 Жыл бұрын
OK
@riaanbotha5176 Жыл бұрын
👍👍👍👍👍👍👍👍
@cyber_cloak10135 жыл бұрын
Jy rock ek meen 2 dae terug opgesit en jy kry so baie jy is vir my n insperasie kan nie wag om jou CD te gaan koop nie love jou music 🤣😍
@irshflower5 жыл бұрын
Perfect 👌🏻.. can’t wait for the album.. Good way to get her Number.. Trompie too cute
@jaimydrent1471 Жыл бұрын
Als Nederlande. Respect!! Zoveel beter als de meeste nummer van tegenwoordig. Genieten!
@dutchskyrimgamer.youtube2748 Жыл бұрын
Als collega-Nederlander ben ik het helemaal met je eens. Maar Zuid-Afrika heeft honderden liederen die een plaats in onze top 40 verdienen
@siyabongamchunu43423 жыл бұрын
Brendan Peyper laat dit maklik lyk....seriously in love with this tune.
@elizebotha24205 жыл бұрын
Ek is mal oor die liedjie!!!! Hy is op repeat by my hehe. 😍♥️♥️♥️♥️🎶🎶🎶🎶
@marlibakkes61695 жыл бұрын
Ek loveee jou liedjies Brendan!♡♡ Hou so aan... jou liedjies is lekker sokkie liedjies! Love dit!♡♡
@sarieolivier16393 жыл бұрын
LuCks
@ginapretorius10875 жыл бұрын
Awesome song so cute en liefdevol well done!!!! Het hom al seker 30 keer geluister... my nuwe song!!!!!
@deaneroode18815 жыл бұрын
Wow!!!! Love dit!!! Jy kan maar trots wees!!!❤️❤️❤️🌴
@marlikruger17865 жыл бұрын
Wow dit is amazing ...... maar ek moet sê Trompie is so cute .... hy was so awesome!
@MongameliTv5 жыл бұрын
Proudly South African 🔥
@marcelzwiegelaar59725 жыл бұрын
What a shame
@migliagarbers61315 жыл бұрын
I am an South African 😎😎
@lee-annroos26795 жыл бұрын
I am a Proud South-African
@MrGibo20005 жыл бұрын
Selena Gomes and Lady Gaga - proudly American. Who gives a shit. Its about the music.
@claudiapascoal20205 жыл бұрын
Proudly South African, and I love Afrikaans music
@Eden-rl9hx5 жыл бұрын
I've noticed that you've pretty much commented on all of his videos lol
@brooklynvanrooyen80245 жыл бұрын
This video really made my heart smile!!
@migliagarbers61315 жыл бұрын
Love it ons het getrek in n ander land maar ons luister nog steeds 😍😎
@WilliamKoster145894 жыл бұрын
STUNNING SONG BRENDAN HOU SO AAN EN MAAK AFRIKAANS TROTS DANKIE
@angelenedeklerk23925 жыл бұрын
Can't get enough of his songs...so beautiful
@jacomiendippenaar94464 жыл бұрын
I Love his songs
@ilovedhim.14164 жыл бұрын
Yep😂😅🤣same here
@stevenswiel80152 жыл бұрын
Brendon’s songs are absolutely beautiful. As an English speaking person I understand Afrikaans fully so I know how he sings.
@nicolenedeklerk4560 Жыл бұрын
YASS ANGELENE IS GOOD IKR SISTER
@aneriduplessis17575 жыл бұрын
Brendan dus een Stunning treffer... jy laat dit beslis maklik lyk... hou so aan👌
Ek is bietjie last maar Ek luister altyd jou liedjies dis so goed Brendan volg jou drome
@tonijenniferscullery4 жыл бұрын
Beautiful actress. Stunning looks!!
@riaanvosloo22583 жыл бұрын
Jy is my gunsteling. Die lietjie het my dag gemaak
@mariankabubb55725 жыл бұрын
Hi Brendan ek het nou jou CD gekoop ek love die songs my favorite is jy laat dit maklik lyk dankie vir die mooi songs wat jy maak 😊😊😊😊😊😊😊😊😊😘😘😘😘😘😘😘😘😘
@emylaichico30295 жыл бұрын
Xx van Nederland ♡ Ek hou van jou stem
@claudiavisagie9785 жыл бұрын
Like jou songs😍😍
@normalstarwarsfan Жыл бұрын
Amazing I can't type or write Afrikaans but I speak it and understand it and i can read it a lil
@christelledaffue94375 жыл бұрын
Jy is n goeie mens ..en jou musiek in net soo perfek 😍danki vi die goeie mens wat jy is ...en danki vi die beste musiek 😇
@ronelrossouw40895 жыл бұрын
58#
@marizaholtzhausen24575 жыл бұрын
ja dit goeie musiek
@willaqii46135 жыл бұрын
Amazing!!😍😍😍
@robertsmith38105 жыл бұрын
Fantasties liedjie so trots om afrikaans te wees hou so aan man
@elripeters16025 жыл бұрын
Wow. Jy is awesome het elke CD van JOU # JHON DEER # PLAAS MEISIE # WILD TUIN
@leanenel16345 ай бұрын
Ek het die konsert in hartenbos gemis wens ek het jou gesien. Love die song ❤️❤️❤️❤️💞
@erindelapeyre6535 жыл бұрын
love it Brendan keep up the good work
@adelenel95285 жыл бұрын
I love your music
@suid-afrikasegenerasiesuit19545 жыл бұрын
Wow!! Brendan dis amazing verby😍
@nadinesnyer871010 ай бұрын
BRENDAN en die meisie kan tog net n hele movie maak wat gaan soos die song ❤️ 😍
@tristen31504 жыл бұрын
2019 -08-07 happy b day Brendon 23 jaar oud😀
@TristanRSA5 жыл бұрын
Cool Lika van Binnelanders is hier binne,Love jou musiek
@tiaandupreez5 жыл бұрын
Love die!!!!!.!!!!..... Grootste Treffer Tot Dusver!!
@user-xd5bp9qw1o8 ай бұрын
Ja ne
@christiaan64885 жыл бұрын
Hierdie man lyk of daai vrou hom teister :-)
@thembalethudube74765 жыл бұрын
12 years of learning Afrikaans ,to only understand ek 😎 we made it
@vumilemhlambi64975 жыл бұрын
bhekani t Dube 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂 I’m tired of y’all.
@nafisanzama12235 жыл бұрын
UyiWaste Bk ek is die enigste woord jy verstaan. Ngekerh vertel jou ouers to landa change from all the school you attended as a child
@hannalorelouw94325 жыл бұрын
Brendan peyper jy sing soo mooi en het soo mooi stem en God het dit gegee vir jou toe jy gebore is want God het geweet jy will ń sangerres word hou net soo aan met jou liejies en soo mooi te sing jy laat dit maklik lyk dat amel na jou liejies luister en kyk I looooooooove you lietjies ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
@annalanz82404 жыл бұрын
I love this song but don't speak Afrikaans, but I think it's so beautiful! I wanted English translation too. I am sure this is not 100% accurate, but here is what I was able to get for lyrics via Google translate. I think it at least gives a rough idea of what the song is about: You take your body, your fine strings, legs walk past, like wheat ears, and the men fall like flies If you give away a look or two I'm looking for your attention more and more The words get lost here in my mouth I was hurt and I know I was wounded and suddenly I know you put the Execution to perfection You let, you let, you make it look so easy You know, you know just what does that naughty look with my heart Can I please just get my breath back? You let, you let, you make it look so easy You know, you know I'm ahead of the fire and flames I want to give everything my heart my love and so much more You make it look easy You look to me like Selina Gomez and you shift your eyes, perfection that you are Melody your words I can't think or answer Your lips catch me, it gets quiet The words get lost here in my mouth I was hurt and I know I was wounded, and suddenly I know you put the Execution to perfection You let, you let, you make it look so easy You know, you know just what does that naughty look with my heart Can I please just get my breath back? You let, you let, you make it look so easy You know, you know just what does that naughty look with my heart Can I please just get my breath back? You make it look easy. Is it a dream, or you and I dance together now Close my eyes I just want to frame the moment, right here and now, here with you, Is it a dream, or you and I dance together now Close my eyes I just want to frame the moment, right here and now, here with you, You let, you let, you make it look so easy You know, you know just what does that naughty look with my heart Can I please just get my breath back? You let, you let, you make it look so easy You know, you know just what does that naughty look with my heart Can I please just get my breath back? You let, you let, you make it look so easy You know, you know I'm ahead of the fire and flames I want to give everything my heart my love and so much more
@dutchskyrimgamer.youtube27482 жыл бұрын
I speak both Dutch and Afrikaans. Your translation is ok but if I would translate it I would say a few things differently. I mean, the slangs are literally translated.
@annalanz8240 Жыл бұрын
@@dutchskyrimgamer.youtube2748 yeah my translation options are limited , I definitely would believe you over online translation services ! Could you provide me a better translation ?
@jasminesayed33185 жыл бұрын
I always asked myself how studying Afrikaans in school would help me? And then I heard this song, I still don’t know wtf is happening. I just know he’s saying, you make it look easy.
@amarathiine17885 жыл бұрын
xD
@booknerd125 жыл бұрын
Same
@EnricoPetersen5 жыл бұрын
lol I love this comment!!!
@jaqueswelgemoed7915 жыл бұрын
hehe die gogga het jou gebyt ;)
@MarioMeyer19815 жыл бұрын
He is basically throwing compliments at this girl !!!
@zetaschoonbee98365 жыл бұрын
Love jou musiek😍👌
@valentino-yv4vw4 жыл бұрын
I’m dutch and i can kinda understand this
@ebjonkolif33393 жыл бұрын
Ik versta dit ook hoor maar het leuke is het Afrikaans zoals dat ze het nu spreken werd in de geschiedenis kaaphollands genoemd
@francoisswart38715 жыл бұрын
Dis Eksie Perfeksie! Love dit!
@emmacrous36115 жыл бұрын
Die liedjie is so catchy ❤️
@Pat-Van-Canada3 жыл бұрын
Hallo van Kanada 🇨🇦 Jy is die beste!
@claudiakritzinger66905 жыл бұрын
Beautiful song 💗👌
@coenraadbezuidenhout6420 Жыл бұрын
Ek hou van Al jou musiek, you are cool
@lu-annedodgen23915 жыл бұрын
Ek love die musiek.💌
@MoniqueRussell-mq3mr8 ай бұрын
Baie mooi wens ek kon iemand kry wat so oor my voel
@user-eg7bs2fk3l Жыл бұрын
STUNNING!
@MrCred_4 жыл бұрын
Don't get a word he's saying still I love it.
@victoriarose35894 жыл бұрын
Haha me too! I'm from Texas.
@Andrew199404144 жыл бұрын
Jy laat dit maklik lyk Brendan Peyper Jou vat, jou lyf jou fynbesnaarde bene loop verby soos koringare en die manne val soos vliee as jy 'n kyk of twee weggee ek soek jou aandag al hoe meer . die woorde raak verdwaal hier in my mond ek is gekwes en ek weet ek is gewond en skielik weet ek dat jy die eksie in perfeksie sit . jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk met die hart van my kan ek seblief net my asem weer terug kry jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk jy weet, jy weet ek is vuur en vlamme vooruit ek wil alles gee my hart my liefde en soveel meer jy laat dit maklik lyk jy lyk vir my soos selina gomez en jy skuif die oe perfeksie wat jy is jou woorde melodie ek kan nie dink of antwoorde nie jou lippe vang my ... dit raak stil die woorde raak verdwaal hier in my mond ek is gekwes en ek weet ek is gewond en skielik weet ek dat jy die eksie in perfeksie sit jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk met die hart van my kan ek seblief net my asem weer terug kry jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk jy weet, jy weet ek is vuur en vlamme vooruit ek wil alles gee my hart my liefde en soveel meer jy laat dit maklik lyk is dit 'n droom of dans ek en jy nou saam maak toe my oe ek wil net die oomblik raam net hier en nou hier saam met jou
@carlivandermerwe75105 жыл бұрын
Wow die is nog een van jou beste songs so ver #liefde#van#nz af 💓💓💓💓
@lianevanschalkwyk95335 жыл бұрын
Ek. Hou van jou musiek Brenden peyper 🤗🤗
@landijanaroux94395 жыл бұрын
Ek is Landi en ek het joy by buddy Holly ontmoet dit was by innibos 2019♥♥♥ jou Grootste fan. 😘😘😘😎😎😎😍😍😍
@nicky87905 жыл бұрын
Wow awesome video,mooi stem soos altyd. en dis so mooi!
@AzguardCybernetics10 ай бұрын
die vibe wat ek kry van die song is na an Nickelback. love it
@fallsky57315 жыл бұрын
I like this song . Greeting from Vietnam
@toscabrutus17816 ай бұрын
Baie mooi! Ek is mal daaroor! Groete uit LIma Peru!
@armandvanniekerk45805 жыл бұрын
Amazing song Brendan💪🏼😉
@pieterswanepoel8800 Жыл бұрын
Hello,jou music rock,like dit mal,insomnia cool,nog nog jy weet hoe om n braai en n aand lekker te maak,geluk met nuwe musiek
@jacquesmouton17395 жыл бұрын
Love jou music 🥰🥰
@mhcfiida51375 жыл бұрын
brendan you have a hit with this one ... everything about this is wonderful ... always enjoy your music ... wish you could tour the USA
@moniquefouche49894 жыл бұрын
Ek love die liedjie!!!!
@edwinhenrytrigwell70774 жыл бұрын
stem saam
@johanoberholzer14834 жыл бұрын
Ek like ook die liedjie❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@MemoBosqueVEVO5 жыл бұрын
The album is really good
@juniqueknoetze73164 жыл бұрын
Jy sing soooo mooi
@ashleejansevanvuuren49264 жыл бұрын
Jy sing so mooi
@lianevanschalkwyk95335 жыл бұрын
Ek ken die meisie wat saam in jou die music. Speel sy speel in n tv show wat op 144 is maar ek jou van die song en. Vir jou xx
@miekevandermerwe78535 жыл бұрын
Liane Van Schalkwyk Mooi tik hoor
@lianevanschalkwyk95335 жыл бұрын
Wat
@miekevandermerwe78535 жыл бұрын
“...ek jou van die song en. Vir jou xx”
@lianevanschalkwyk95335 жыл бұрын
Ek hou van hom
@lianevanschalkwyk95335 жыл бұрын
Mieke van der Merwe los my net uit assblief
@lizeldawes85845 жыл бұрын
Love jou Brendon💕
@dirkievanwyngaard45003 жыл бұрын
Love you too Brendan
@kimmengel55493 жыл бұрын
@@dirkievanwyngaard4500 gb. Bb1jbui9000
@ilzeuys50485 жыл бұрын
love it
@richardcncube2 жыл бұрын
Very nice piece of music and I love it so much
@taulomcben7655 жыл бұрын
Mooi song 👌
@sokkies53853 жыл бұрын
Ek hou van jou music dannkie brendan
@annaengelbrecht3361 Жыл бұрын
Dit is so amazing
@renegraham30774 жыл бұрын
Love this song
@noxolonguse55715 жыл бұрын
Dont understand the whole song, but only a few words....nice song!
@richardvermaak110011 ай бұрын
Brenden ek hou van jou likies en een van jou likies is my revie liekie
@fouriejaques5 жыл бұрын
Awesome song, well done. Bou voort op goeie werk. .
@aneldekoker52635 жыл бұрын
Jy is seker een van die Beste kunstenaars nooit ♬♬♬♬❤jy is super cool ♪ love you❤❤❤❤
@a-dogwinner48344 жыл бұрын
Nooit?
@wilnicrenskeroux26222 жыл бұрын
Love die 😍 hou aan met jou musiek asb 😘
@britneygriffin70055 жыл бұрын
Love die song
@geraldinegeldenhuys45607 ай бұрын
Ek l❤ve dit.
@ashleejansevanvuuren49264 жыл бұрын
Ek love jou liedjies
@thomasdelange68515 жыл бұрын
Awesome 😌
@anniquewait5 жыл бұрын
Love die musiek video so baie !! Kyk dit elke liewe dag as ek by die huis kom 😁 my nuwe gunsteling liedjie van Brendan Peyper ❤ Kannie wag vir die album nie so exited vir dit ❤❤❤❤❤❤ Trompie was vir my te oulike 🐶
@waldomostert14375 жыл бұрын
Dit is waar
@lianevanschalkwyk95335 жыл бұрын
Waldo Mostert hi kan ek jou nommer kry
@lianevanschalkwyk22795 жыл бұрын
Annique Wait wat gaan aan
@roaldcoertzen26745 жыл бұрын
Frikking love die song
@chantelleneveling97605 жыл бұрын
Love dis song 😍😍😍
@fanofconnorandliana15164 жыл бұрын
How old are you it is this not dis
@madrevalentine43404 жыл бұрын
Jy sing so mooi❤️ I've it
@Coffee_5591.4 жыл бұрын
Amazing 🥇🥇
@jacoh57135 жыл бұрын
solid 🤘
@grahamb51903 жыл бұрын
Hello Brendan i am a fan of you. Love Ziva Bach
@burgerfourie58884 жыл бұрын
LOVE DIE SONG
@lorrainenel393 Жыл бұрын
Jy is tops like om jou musiek te luister
@judyroets94683 жыл бұрын
Ek love jou songs
@sharronvanstaden60885 жыл бұрын
Lika❤Binnelanders
@adriaanschoeman349411 күн бұрын
I NEED TO GET THIS SONG
@lhoex4 жыл бұрын
Branden jy is my seleblinerty hero
@al-zepotgieter2141 Жыл бұрын
I'm a follower of you I love you song
@JohnieKay5 жыл бұрын
en vir die koor gedeelte "Jy laaat die Tequila'tjie so maklik lyk..."
@miaburger9378 Жыл бұрын
BESTE♡♡♡♡
@JenniferSmith-fi4tg5 жыл бұрын
Baie mooi song brendan
@johndrefouche4032 Жыл бұрын
Nice I love it Cool!!!!! I really like this song.Stop wag nog n bietjie.Im only 13 years old and Iam Afrikaans also