Рет қаралды 7,385
Aan jou gebring deur Olof Bergh
Breyton Paulse is 'n voormalige springbokspeler wat tans sy ambag as 'n SuperSport-aanbieder onder ander televisieprogramme beoefen. Hy is 'n wêreldbekende wing #14 in rugby, maar kan hy die hitte van die SterkBek-uitdaging uitdraf?
Kyk nou dadelik na die nuwe episode van SterkBek!
www.distell.co.za
www.gobinge.co.za
#SterkBek #GoBinge #OlofBergh #Distell #Breyty