Carp fishing at Rietvlei dam. Shaun Rusch will show you how.

  Рет қаралды 28,163

Shaun Rusch Angling

5 жыл бұрын

Shaun Rusch, 'n ervare Protea hengelaar, wys hoe om groot vangste te kry by die gewilde Rietvlei Dam net buite Pretoria.
Hy gebruik SRA se Signature Series om uitstekende resultate te kry slegs binne 'n paar minute, en wys jou in hierdie video, hoe om dieselfde te doen.
Besoek gerus www.sraonline.co.za om jou dips en floats wat in die video aanbeveel word, te kry.

Пікірлер: 28
@daniefourie8181
@daniefourie8181 2 жыл бұрын
Wat n video en baie dankie vir detail oor aas en aanbieding sal jou oor jou liefde vir hengel en vis hantering in jou produk reeks ondersteun.
@paulmcmenamin205
@paulmcmenamin205 11 ай бұрын
Thansk Shuan. Great video. 👍
@louishendriks843
@louishendriks843 2 жыл бұрын
hello oom Shaun dit is wikus hendriks
@BlackLungNation
@BlackLungNation 5 жыл бұрын
Great video! Dankie Shaun.
@jadem4893
@jadem4893 4 жыл бұрын
Hey bud lovely video! Thinking of fishing the lake but never have before. Can you fish it without a bait boat? Were you casting or?
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 3 жыл бұрын
Hi there. On the video I did cast out at about 70m. Swim 1 to 7 is very good for conventional angling. A good distance for casting will be 70m, 120m and 140m. Tight lines.
@sipexgaming3697
@sipexgaming3697 3 жыл бұрын
Waar koop jy dai hemp :)
@wilneras5783
@wilneras5783 3 жыл бұрын
Kan jy die bait by enige visvang winkel koop
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 3 жыл бұрын
Ja jy kan by enige winkel koop. As hulle nie die produk aanhou nie kan jy gerus na ons website kyk. www.sraonline.co.za
@lukeveldhuizen8477
@lukeveldhuizen8477 4 жыл бұрын
Is daar catvis in die dam
@anroawesome1511
@anroawesome1511 3 жыл бұрын
Ek wil ook weet
@lukeveldhuizen8477
@lukeveldhuizen8477 3 жыл бұрын
@@anroawesome1511 janee kyk ek weenie ek het n baber stok uitgehaat met hoender harte en bees bloed maar geen byte nie so ek weet nie eintlik nie
@duktrilfromsouthafrica
@duktrilfromsouthafrica 5 жыл бұрын
Great video! gaan my defnitief help !!
@afsarshaik.8759
@afsarshaik.8759 3 жыл бұрын
What is bait
@connorsmith2771
@connorsmith2771 4 жыл бұрын
Hi. How much does it cost to get into the premises
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 4 жыл бұрын
Hi there. It is R60pp for the day and R180 to overnight.
@connorsmith2771
@connorsmith2771 4 жыл бұрын
@Shaun Rusch Angling. Thank you very much for your reply . Do you need a fishing license or permit to fish at rietvlei
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 4 жыл бұрын
No you don't need any license or permit. You are more than welcome to contact me for any advise w.r.t. the how to when fishing Rietvlei dam for conventional or specimen fishing. 082 372 7094
@connorsmith2771
@connorsmith2771 4 жыл бұрын
@Shaun Rusch Angling. Thank you very much. Will definitely contact you. Really appreciate it
@hunkyconjurer
@hunkyconjurer 4 жыл бұрын
Waar kan ek jou produkte kry om betjie te gan toets?
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 4 жыл бұрын
Goeie more, dankie vir die belangstelling. Kan jy my jou nommer los asb, is maar net makliker om te kommunikeer. Groete
@hunkyconjurer
@hunkyconjurer 4 жыл бұрын
@@ShaunRuschAngling sal graag wil maar ek dink nie mens kan op die comments delete nie en dan is my nommer hier op vir die wereld🤣 Ek sal gou vanaand as ek by die huis kom vir jou n boodskap op facebook los met my nmr.
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 4 жыл бұрын
Het hom dankie.💪🏻
@lukeveldhuizen8477
@lukeveldhuizen8477 3 жыл бұрын
Ek verstaan nie ek het 2 keer by rietvlei gaan vang en nie eers n byt gekry nie en ek het aldie tips gevolg en nog niks gevang nie
@lourensbarnard7723
@lourensbarnard7723 4 жыл бұрын
Van jy by ritvlei munisipale gronde
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 4 жыл бұрын
Hi daar Lourens, dit was by die publieke kant gewees van die dam. As jy by die dam inkom gaan jy links af, 3 swims regs van die draad af gewees. Groete.
@lourensbarnard7723
@lourensbarnard7723 4 жыл бұрын
@@ShaunRuschAngling wil ook net asb weet watter bait jy aanbeveel
@ShaunRuschAngling
@ShaunRuschAngling 4 жыл бұрын
facebook.com/305606259797221/posts/1057051401319366/ Gaan kyk na die video op die link dit is ook 'n goeie kombinasie vir Rietvlei. Groete.
🍉😋 #shorts
00:24
Денис Кукояка
Рет қаралды 3,9 МЛН
The selfish The Joker was taught a lesson by Officer Rabbit. #funny #supersiblings
00:12
Funny superhero siblings
Рет қаралды 10 МЛН
Sportsman Before Fight vs 🇮🇱 #shorts #youtubeshorts #shortsfeed #viral
0:12
INSTANT KARMA ☠️⚠️
0:14
GoodBoyShaggy
Рет қаралды 11 МЛН
100% Smooth Transitions
0:23
Score 90 Shorts
Рет қаралды 7 МЛН