Well done, gents. Those are some beautiful specimen you pulled out.
@vishnureddy3009 Жыл бұрын
Awsome, awsome bud always good to watch and thanks to you and your team for sharing 🙏👌
@RaymondFourie-n5x Жыл бұрын
Welldone gents nice fishing... How about buffelspoort dam for a session for the winter 2023
@wernerbritz7174 Жыл бұрын
Baie mooi visse gevang manne. Die vis by Roodekoppies lyk almal in n puik toestand.
@bernardherbst5120 Жыл бұрын
Dankie Loutjie en Mias dit was puik gewees ! Kan julle so bietjie by Koppies dam of Vosrite so spesie dvd vir ons maak asb.
@FrederickNetshituni5 ай бұрын
I am learning a lot from you guys ,it very interesting
@reggietoysurus8404 Жыл бұрын
Hi loutjie.. brilliant fishing. Thumbs up! Have you ever fish " Fannie Botha Dam " or "Ebenizer Dam" ? It's Limpopo area. Tzaneen! If not, you will have to do, and makes us a video pleas.
@shaunmoller2997 Жыл бұрын
Thanks for sharing vis vang op sy beste nice vis julle
@gabrielpillay58 Жыл бұрын
Where about in roodekoppies are y’all??
@nicokoegelenberg743611 ай бұрын
I would also like to know as I want to book a charlet like this one
@nico.van.der.westhuizen.863 Жыл бұрын
Dankie Louw en Mias .Kan jul ons wys en verduidelik watse lyn om te bebruik om ń spomb te gooi sodat die lyn ni breek ni.Ons het ni almal ń dukkie of ń aasbootjie.Groot asb.
@lourenslouwies1782 Жыл бұрын
Kyk Let's go Fishing Borakalaro daar wys ons dit mooi
@timonlamprey29 Жыл бұрын
Baie van die mense se braid is wat hulle gebruik vir n spomb/leading stok dan gebruik jy daai stok vir twee dinge
Dankie Loutjie en Mias vir n awesome video, baie mooi vis, Loutjie wat is die max afstand wat jy met mono kan vang by Rodekoppies voor jou stretch te veel is op die groter vis, baie dankie
@lourenslouwies1782 Жыл бұрын
Daar is manne wat tot 900mtr hengel . Maar ek like dit nie . 350 Mt is my max met mono 😊
@neilreitz583 Жыл бұрын
Baie dankie
@colinread6088 Жыл бұрын
Hi, great video... what are the safety concerns ate the dam??
@lourenslouwies1782 Жыл бұрын
It's a lot safer at Roodekoppies Angling resort. Propper lights and security at. Night helps a lot ..
@thysmeyer4187 Жыл бұрын
🌟🌟🌟🌟🌟Buffelspoort Dam 🌟🌟🌟🌟🌟
@sheydonguptar5203 Жыл бұрын
Hi Loutjie can we also use the enhancers for papgooi feed?
@kylemew2033 Жыл бұрын
I use them on my bombs. Also I add at times some to the mix like you would with level 5
@aftermarket6944 Жыл бұрын
Very nice video, that looks like its on the water, what place in Rkoppies is that?
@lourenslouwies1782 Жыл бұрын
It's a private place @ Roodekoppies Angling resort
@reinhardtmarx4305 Жыл бұрын
What a video Loutjie en Mias, kan julle dalk 'n sessie by Potch dam kom doen?
@MichaelHeyns-x7k Жыл бұрын
Awesome video please come to Witbank Dam Maanlig Resort
@BoermetbeesinAmerika Жыл бұрын
Oom lou is daar n spicy krill, shell fish dips beskikbaar??
@chrissengane3348 Жыл бұрын
Nice video 🔥
@drieskroukamp808 Жыл бұрын
Dankie vir die Awesome video, no mess no fuss 😅
@mariusdupreez4774 Жыл бұрын
Wow Roodekoppies Dam producing once again... Please check ou my favorite fishing spot at Renosterfontein Dam
@makingadifferencesouthafri8702 Жыл бұрын
Hi, do you guys run any courses
@WernerPrinsloo-d5b Жыл бұрын
Nice manne ek wil baie graag die Groot vis vang saam julle
@baviklalthaparsadh8230 Жыл бұрын
come to chelmsford dam
@WernerPrinsloo-d5b Жыл бұрын
Wat van rietspruit dam in mpumalanga emalahleni vir n spesie sesi
@moffatdickson32555 ай бұрын
thank u guys. u accommodate everyone by using English. signature series DVDs are e best
@allannortje64407 ай бұрын
Ja nee kyk daardie katrolle kom uit die army uit haha, my vriend en oom het 14,7kg Karp daar gevang en 'n 11kg op papgooi. Regtig groot karp daar.
@RobMohamed-zg1ng Жыл бұрын
When's the next video
@tiaanvanzyl3896 Жыл бұрын
hi oom het iemand al gese oom moet by R50 dam in alberton kom try?
@michaelhattingh285 Жыл бұрын
Maak my net lus vir vis vang. Gaan eers Augustus kans kry. thanks for the video.
@CJBAngling Жыл бұрын
Lekka boyz 😮
@ethanmetcalfe5155 Жыл бұрын
Hallo kan julle I spesie by rietspruit in ventersdorp doen asb
@JpKemp-s3s Жыл бұрын
Nice ek sal graag saam julle wil vang nog goeie werk
@jacquesjacobsz5161 Жыл бұрын
❤
@gavinwilson2354 Жыл бұрын
Hello oom louw kan oom hulle asb by olifantsnek dam kom vang want baie mense se dis n slegte dam kan oom dalk asb daar gaan vang