Nice video met toepaslike musiek. Lekker weer gehad vir dié trippie. Maklike uittog vir die 690. Myne sal bietjie hoër rev op die lang gedeeltes met sy 15t sprocket voor. Baie mooi fotos Daniel. Jy het n gawe vir n goeie photo op. 👌
@JohnDoe-dk8zzКүн бұрын
Does that windscreen makes a huge difference with wind protection ?