Рет қаралды 232
Centurion O/15A onoorwonne in 2023. 21 Wedstryde gespeel almal gewen met gemiddelde wedstryd telling van 35 - 7. Hulle sluit 2023 af as wenners van die baie bekende Hansie rugby week, wenners van hulle liga, wenners van die Noordvaal afdeling 2 kompetisie. Met 115 drieë vir hulle en slegs 22 teen. 730 punte vir en 151 teen. Mooi so woeries. Sterkte vir 2024.