No video

CHARL BOTHA GETUIENIS

  Рет қаралды 3,819

Lewe Lig (Charl Botha)

Lewe Lig (Charl Botha)

Күн бұрын

Almal van ons het 'n storie - 'n pad waarlangs ons gekom het. Dit is daardie pad wat ons gemaak het wat en wie ons is. As ek terug kyk oor my pad saam met God dan was dit juis in die noutes waar ek die meeste van God en van myself geleer het. Dis daar wat ons geloof voete kry. Al die eer aan God vir Sy getrouheid, liefde, krag en genade. Shalom
Besoek gerus ons aanlyn winkel by; livelight.podi...
#tvinterview
#SABC2
#Livelight

Пікірлер: 5
@schouliecampher3136
@schouliecampher3136 3 жыл бұрын
Wat 'n lieflike getuienis 🙏🙏
@lynetteswartz2770
@lynetteswartz2770 3 жыл бұрын
Goeie more Ds. Charl. Dankie vir hierdie wonderlike woord en getuienis. Ek het my groot liefde ook laasjaar Februarie verloor aan Kanker. Ek wil graag by Ds. hoor hoe doen mens die musiek agtergrond terwyl Ds. praat of n Video gestuur word. Sal Waardeer as Ds. my raad kan gee hoe om dit te doen. Baie dankie . Lynette Swartz
@CharlBothaLewelig
@CharlBothaLewelig 3 жыл бұрын
Hi Lynette! Jammer om te hoor van jou verlies. Ek verstaan nie mooi die vraag; "Hoe doen mens die musiek nie?" nie. Brei asb bietjie uit dan laat weet ek jou. Mag 2021 'n Wenjaar met God se genade, liefde en krag wees. Shalom
@lynetteswartz2770
@lynetteswartz2770 3 жыл бұрын
@@CharlBothaLewelig Baie dankie vir die vinnige terugvoering. Byvoorbeeld iemand wat n christelike video stuur met die agtergrond waar sagte musiek speel en die preek wat gepraat word met bewoording wat op die Cellfoon skerm verskyn. Indien ek mag om dit vir Ds. te stuur om n idee te kry.
@mariedejager6791
@mariedejager6791 4 жыл бұрын
Dankie vir jou Leiding en die pad wat ek saam kon stap in Dieper na binne Die storie van my lewe maak meer sin na die pad wat ek geloop het Baie dankie aan my Hemelse Pappa om jou op my pad te plaas
gesinsmoord was die enigste uitweg #DieGetuienis
24:03
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'
16:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 10 М.
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 1,1 МЛН
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 3,2 МЛН
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 66 МЛН
Schoolboy Runaway в реальной жизни🤣@onLI_gAmeS
00:31
МишАня
Рет қаралды 2,8 МЛН
Getuienis | Mia
6:30
Constantiakruin Gemeente
Рет қаралды 1,5 М.
Shaolin-Meister Shi Heng Yi - Wie schafft man es, loszulassen?
2:19:42
Hotel Matze
Рет қаралды 1,7 МЛН
Is God in jou krisis? (Riekert Botha)
32:59
Gesinskerk
Рет қаралды 23 М.
Getuienis van Danie Jacobs - Hartklop met Purpose - Nikki vd Merwe
24:11
Nikki vd Merwe -Live a little
Рет қаралды 2,7 М.
Gesonde liggaam gesonde gees | Kinders Se Emosionele Gesondheid
21:40
SONDAG STILWORD - DIE SKAT IN JOU HART!
18:06
Lewe Lig (Charl Botha)
Рет қаралды 1 М.
SONDAG STILWORD - WIE IS JOU PAPPA?
16:03
Lewe Lig (Charl Botha)
Рет қаралды 1 М.
Wonderwerk op wonderwerk - Anton Botha, My Getuienis
1:05:45
Anton Botha GS1200
Рет қаралды 30 М.
R100-noot afrigter se kaartjie na hoop
8:31
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 811
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 1,1 МЛН