Chat Bietjie Ball - Dis Semi’s

  Рет қаралды 98,701

Radioraps

Radioraps

Күн бұрын

Пікірлер: 119
@BadAl27722
@BadAl27722 11 ай бұрын
Why does the " kuik by jou huis' song sound so good? Also tone was perfect. I have to watch it over and over, makes me laugh everytime. Jonathan doesn't even crack a smile to break character ever. Lekker BOOOIISS
@christokellermann8574
@christokellermann8574 11 ай бұрын
Jonathan, ek sit hier in die woestyn in die middel-ooste, maar elke keer as ek na jou luister voel ek vir 'n rukkie tuis. 😂
@antonschmidt1698
@antonschmidt1698 11 ай бұрын
Wakker bly daar. Koels vlieg nou nou
@RubiousGlagorious
@RubiousGlagorious 11 ай бұрын
ek dink dis tyd dat jy moet huistoe kom, ons het jou meer nodig die kant!
@FloatLikeABee
@FloatLikeABee 11 ай бұрын
Waar is jy? Ek is in Israel.
@ulfvondelft5359
@ulfvondelft5359 11 ай бұрын
Best episode of all time. And the bar was already high. Mooi man, mooi!
@robgoff3549
@robgoff3549 11 ай бұрын
I haven't been this worried about a semi since I watched Brokeback Mountain
@duskyjackal1699
@duskyjackal1699 11 ай бұрын
I'm hearing this a lot, what is a Semi?
@ryananderson3714
@ryananderson3714 11 ай бұрын
Frikkin brilliant episode boys 👊 Don't stop making this ear candy 😁
@Quadruple8888
@Quadruple8888 11 ай бұрын
Thank you for saying the All Blacks deserved it!! What a very very nice thing to say. I felt my aorta 🫀 also about to explode while watching this game!! I saw my whole life flash before my eyes. You do a lovely show. Love it very much. Thank you so much for making us laugh. We all need it after all is said and done. 🎉🎉
@heinrichnewat4736
@heinrichnewat4736 11 ай бұрын
"Hold my brandy" the most South African saying.
@c2deg196
@c2deg196 11 ай бұрын
Kyk by jou huuiiisss, by jou huuuiiis😂😂😂😂😂
@tiaancloete7301
@tiaancloete7301 11 ай бұрын
Was 'n riller van 'n game, maklik 'n paar jaar van my lewe af gevat😂😂 laaste keer wat ek so game gekyk het was 2018 teen die Allblacks toe ons moes verdedig vir ons lewe.
@cornelmasson4610
@cornelmasson4610 11 ай бұрын
Die Zombies cover! 😂😂😂
@Qminnie1
@Qminnie1 11 ай бұрын
Hierdie show is my absolute hoogtepunt van die week. Hoogtepunt…se die tannie van Paarl ook mos😝
@PJR89
@PJR89 11 ай бұрын
Imagine die Pumas stamp die All Blacks🤣
@lcloete5332
@lcloete5332 11 ай бұрын
Ja bliksem. What a day
@eiremike1
@eiremike1 11 ай бұрын
Stem heeltemal - Eben Ysterbeth was Varkhart. Hard, verdediging, maar ook wat n atleet! Vinnig, flinks, lees die spel en dan ja, na alles dra 3 Fransies op sy rug oor die doellyn. Absoluut yster!
@nealprinsloo8076
@nealprinsloo8076 11 ай бұрын
LOL 'kyk by jou huiiiiiiiiissss, by jou huiiiiiiis'... Hoe sing 'n mens nu anders daai lied?!
@flatmonk3y
@flatmonk3y 11 ай бұрын
Eks klaar dit sit nou in my kop vas 😆😆😆😆
@alangrove2642
@alangrove2642 11 ай бұрын
"Kuik by jou huis" - Genius. The Anton DuPont of piss-takes.
@OGDanielF
@OGDanielF 11 ай бұрын
Ek kyk nie meer regstreeks rugby nie. 1995 het my gesondheid al geknak en ek was toe 15🤣. Ek check nou net games na die tyd, anders hou my hart dit nie.
@corneldejongh
@corneldejongh 11 ай бұрын
Haha ek voel jou! Ek was 13 met die ‘95 finaal en dit was rof op die gestel. Ek doen ook wat jy doen nou. Ek het wel die gesondheidsrisiko aangevat en die Bokke tn Ierland EN frankryk gekyk. Ek is nou moertoe! Dink eks eers klaar gekyk 🤣
@OGDanielF
@OGDanielF 11 ай бұрын
Ja, dit was moeilik om terug te bounce na daai '95 final@@corneldejongh . Ek kon baie beter gedoen het op skool in die jare wat gevolg het😂. Toe maak ek die selfde fout in 2007 en kyk die final en toe loop dinge maar sleg verkeerd met my loopbaan daarna. By 2019 was ek toe al darem afgetree (agv die vorige jare se stres) en het toe die final gekyk saam met my ouma (genuine) in die huis vir bejaardes. Ek het maar gekyk, want ek het geweet ons gaan die tommies wen. Sy kon die stres minder hanteer as ek, shame, maar sy het altyd anyway baie gestres met enige rugby game. 😁😁 Nie weer 'n final regstreeks nie, ek sê nie weer nie🤣
@corneldejongh
@corneldejongh 11 ай бұрын
@@OGDanielF 🤣 ek voel jou pyn!
@Jorrie86
@Jorrie86 11 ай бұрын
Engeland vs All Blacks 2019 World Cup semi final was ook een van die beste games ooit
@janniesnyders7359
@janniesnyders7359 11 ай бұрын
Well Done, manne ek dink persoonlik as Frankryk die 2de helfde so gespeel soos in die 1ste helfte was daar ander sports. maar GOEIE game @radioraps dankie vir die lag elke keer met chat n bietjie ball welldone en dankie
@leonnortje8330
@leonnortje8330 11 ай бұрын
Ja ek dink dis amper ontmoontlik vir enige mense om teen so pas te speel vir 80min. Dit het die Franse gekos in die tweede helfde. Even Dupont was moeg in die tweede helfte...
@Rundu1987
@Rundu1987 11 ай бұрын
Jan de Wet!!!😂😂😂😂 Danie Botha jou hoender!😂
@CobusMyburgh1985
@CobusMyburgh1985 11 ай бұрын
Ek wou die selfde sê maar ek dink dit is hoekom Rikus vir home toe sê "fok Pottie".
@hermanstoop
@hermanstoop 11 ай бұрын
Release daai Semi Song #DOENIT
@jmskippy
@jmskippy 11 ай бұрын
Hierdie manne is die beste! Ek lag my klaar. Schuster style. Daai "okay" so af en toe...
@conradmsnyman2951
@conradmsnyman2951 11 ай бұрын
Bly by die hhhhuis, by die hhhhuis 🎶
@cornelmasson4610
@cornelmasson4610 11 ай бұрын
Beste een sover! 🎉😂😂
@GoopyAsh
@GoopyAsh 11 ай бұрын
Jonathan waar kom daai brannewyn vlekke vandaan??? 🤣🤣🤣🤣
@Howzit73
@Howzit73 11 ай бұрын
Hy't geduik met ñ Segway😂
@francolotter2252
@francolotter2252 11 ай бұрын
Crash boom bang
@HVDW-qo2zt
@HVDW-qo2zt 10 ай бұрын
Springbokke lyk mooi dis ons 1st WORLD CUP.JY WAS DIE BESTE IN RUGBY.CAJT A BIETJIE KRIEKET.
@Smartie80
@Smartie80 11 ай бұрын
Lekka boyz, julle manne se ontleding is aan soos die pan, die bra-k- pan🤙🏻🤙🏻👍🏻👌🏻
@paulsashaw7877
@paulsashaw7877 11 ай бұрын
Geniet julle show hier in Ohio, boys!! Moerse goeie content!! Hou so aan!!!👍👍👍
@winbinsa8159
@winbinsa8159 11 ай бұрын
Hou die vliëe van die buffet af 😂
@boogerCPT
@boogerCPT 11 ай бұрын
Ai donner😂❤
@Spanky9605
@Spanky9605 11 ай бұрын
Kolbe just casaully destroyed the country he lived in for years
@HVDW-qo2zt
@HVDW-qo2zt 10 ай бұрын
Jy het n.voordeel chat n bietjie Bol Kan krieket HELPPPPP!!!
@davidmaclennan5925
@davidmaclennan5925 11 ай бұрын
Julle twee maak my so lag dat my piel is nou sommer net pap!!!🤣🤣🤣🤣
@TheSACryptoPulse
@TheSACryptoPulse 11 ай бұрын
Waar het jy neergebliksem broer? Lyk jy was in n oorlog met daai wonde op jou arm en been😂
@enricohendricks8945
@enricohendricks8945 11 ай бұрын
Finally boys
@justinleroux5652
@justinleroux5652 11 ай бұрын
Daai liekie was kwaai!
@Fres-no
@Fres-no 11 ай бұрын
Kaksnaaks! En informatief!
@ZackBasson
@ZackBasson 11 ай бұрын
Eks bly ekt nie my lorrie gerol nie. Maar eerder afgetrek om te kyk 😂
@shawnberry6110
@shawnberry6110 11 ай бұрын
🎶By jou Huis 🎶 😂
@renierviljoen3023
@renierviljoen3023 11 ай бұрын
Julle is net fkn NÊRENS !! 😂😂😂😂😂😂😂
@welovepeople69
@welovepeople69 11 ай бұрын
en toe wragtig weer vandag😂💀
@jphavenga734
@jphavenga734 11 ай бұрын
Jessie kriel se 6 packs het 6 packs .......😂
@stevencookson6420
@stevencookson6420 11 ай бұрын
Where are the bloopers...🤣😂
@PJR89
@PJR89 11 ай бұрын
Fokit ouens! het julle daai game deur gemaak. eks 20 jaar ouer
@dayrianmagerman3858
@dayrianmagerman3858 11 ай бұрын
Lekke boys! Just a gedagtetjie hier, add miskien 'Vylgat' langs 'Varkhart'! Dit sal n lekke een wees! Ha ha ha
@WernaBruwer
@WernaBruwer 11 ай бұрын
Skryf asb tog `n "Bietjie Liedjie" vir die Bokke!! Jy het nog `n week oor!
@happysaffa8871
@happysaffa8871 11 ай бұрын
Kak snaaks, daai laaste: "imagine gou Argentina stamp die all blacks uit" 😂
@ruanlangeveld8092
@ruanlangeveld8092 11 ай бұрын
Jis Tjom…was jy ook op die veld? Daai grassburns lyk soos Hennies all-bran flakes…
@doodsengel8697
@doodsengel8697 11 ай бұрын
Lekker Manne!
@Wall1s_
@Wall1s_ 11 ай бұрын
Gaan ons praat oor jou carpet burns op jou knieg en elmboog? Netflix & Chill?
@MrBr100200
@MrBr100200 11 ай бұрын
Segway neer gemoer
@OneDirection111
@OneDirection111 11 ай бұрын
Wat het met die linker helfte van jou lyf gebeur# linkerflinker #horizontalvalling
@legendarylegend4541
@legendarylegend4541 11 ай бұрын
Lmimp kyk by jo huiiis..thanks RR die clip gan op blaas
@laurenc7016
@laurenc7016 11 ай бұрын
Shit julle laat my lag🤣🤣🤣🤣
@michaelhansen6141
@michaelhansen6141 11 ай бұрын
Ou maat jy het my nou so amper amper in die hospitaal lat beland! Ek het letterlik verstuk aan my kos van kan lag! Fokken snaaks op n heel ander level but daai laaste comment vat die koek! Wat as hulle die AB's stamp? 🤣
@boshoff814
@boshoff814 11 ай бұрын
Wel nou gaan ek Danie Botha se Wenners speel. Dis n wenner
@leigh-annkoeberg4648
@leigh-annkoeberg4648 11 ай бұрын
Ekt julle gemis!!!!!
@philipparrock8147
@philipparrock8147 11 ай бұрын
Ek kry sommer hoendervleis soos julle van Kwagga praat... daai man mag maar Rugby
@heinrichpelser
@heinrichpelser 11 ай бұрын
Jirre julle maak my klaar 😂😂😂
@williameng368
@williameng368 11 ай бұрын
Hoekom vloek jy so?
@heinrichpelser
@heinrichpelser 11 ай бұрын
@@williameng368 Jirre Willie. Ek het nie geweet jy is hier nie. Fok sorry man.
@heinzrelling4118
@heinzrelling4118 11 ай бұрын
So laster nie naier
@williameng368
@williameng368 11 ай бұрын
@@heinrichpelser ek moer vir jou bewusteloos het jy my
@heinrichpelser
@heinrichpelser 11 ай бұрын
@@williameng368 hoekom vloek jy so jou vuilgoed?
@tershiusmocke1566
@tershiusmocke1566 11 ай бұрын
Waar het jy neer getuimel johnna??
@justinleroux5652
@justinleroux5652 10 ай бұрын
Disappointed in your lack of content. Love you guys!
@ludik2312
@ludik2312 11 ай бұрын
23 varkharte in daai game. En dan mnr. Ver-rassie, die meester met Jakkels Nie-nou-naber in tou. Klip harde klonge.
@UncleMorne
@UncleMorne 11 ай бұрын
Lekke paar raosties Raps.
@willem2981
@willem2981 11 ай бұрын
Kyk by jou huis, by jou huis, saam jou tjommies, tjommies, tjommies, tjommi'i'i'i'es!!!!!!! HaHaHa asb maak n volle lietjie uit dit, soos daardie een van jou en Francois tydens Covid. Ek het myself gebreuk.
@cornel4931
@cornel4931 11 ай бұрын
Go to 2:20 NOW!
@AndreFourie-xg7xt
@AndreFourie-xg7xt 11 ай бұрын
Waar het jy geval
@cyrilmitchell4418
@cyrilmitchell4418 11 ай бұрын
KWAGGA het in die` WERELD BEKER my gunsteling SPRINGBOK geword (SORRY SIYA) #KOLISI1
@bigg16
@bigg16 11 ай бұрын
lol
@mattseym
@mattseym 11 ай бұрын
Waddifok is op jou knie
@izelkemarais9843
@izelkemarais9843 11 ай бұрын
Julle mag maar 🤣🇿🇦👏🏻
@mplace1140
@mplace1140 11 ай бұрын
😂😂😂...kyk by huis😂😂😂
@seanefstratiou7372
@seanefstratiou7372 11 ай бұрын
Jonnathan, en daai einas op jou lyf. 😆
@rodgersmith-iu1yb
@rodgersmith-iu1yb 11 ай бұрын
Bosluis😂 n moerse een
@TheOzzMars
@TheOzzMars 11 ай бұрын
As ek so kyk na die rowe, neem ek aan die brannas het jou gepooitjie...?
@PJR89
@PJR89 11 ай бұрын
Eerste💥
@SchalkSmit09
@SchalkSmit09 11 ай бұрын
Jonna wat het gebeur met die knie en die elmboog
@zaleeu
@zaleeu 11 ай бұрын
Lekka Boyz!
@henniekleynhans5590
@henniekleynhans5590 11 ай бұрын
Dit lyk my jy het jou bietjie self laat val, hoe nou?
@tristansides1067
@tristansides1067 11 ай бұрын
😂 Kyk met jou tjommies
@pcpafrica6763
@pcpafrica6763 11 ай бұрын
😂😂😂 bephok
@cornelmasson4610
@cornelmasson4610 11 ай бұрын
... die p(k)ont wat so gemoan het 😅😅
@georgefrederikoosthuizen891
@georgefrederikoosthuizen891 11 ай бұрын
Ek het 2019 eng vs sa final voorspel,voor die wc die jaar ini helfte vd pool games nz vs sa....so miskien raai ek weer reg...
@SNOK1986
@SNOK1986 11 ай бұрын
kak funny
@SuperOle2011
@SuperOle2011 11 ай бұрын
Sê dit ook al heelweek... mense moet ophou praat asof Nieu Seeland alklaar in die finaal is. Hulle kwalifiseer nie outomaties net omdat hulle Ierland gewen het nie. Inteendeel, ek dink Ierland het hulle dalk bietjie sag gemaak vir Los Pumas.
@SchalkSmit09
@SchalkSmit09 11 ай бұрын
Tjom...
@shaunmalone5406
@shaunmalone5406 11 ай бұрын
😂😂😂😂
@gavinwilliams7816
@gavinwilliams7816 11 ай бұрын
Hoekom speel julle net pre-1994 rugby op die skerm
@ChristiaanRock
@ChristiaanRock 11 ай бұрын
Stem van n engel. . . .
@vinceroos
@vinceroos 11 ай бұрын
Kyk by jou huuuuuuiiissss
@cyrilmitchell4418
@cyrilmitchell4418 11 ай бұрын
OP Eben toe die ref dai geel kaartjie vi EBEN gee TOE skree ja SKREE ek "worst mistake" hai bliksim gaan kom kak maak as HY terug kom....
@tomherselman9408
@tomherselman9408 11 ай бұрын
Lmimp
@nicolelues495
@nicolelues495 11 ай бұрын
Dukont
@andremarais2706
@andremarais2706 11 ай бұрын
Regte bol KAK hierdie. Van die intro tot die bad acting. Kinderagtig en swak.
@leonnortje8330
@leonnortje8330 11 ай бұрын
nou hoekom kyk jy dan?
@andremarais2706
@andremarais2706 11 ай бұрын
@@leonnortje8330 Ek was vlugtig hier, toe vertel ek julle hoe fuked up julle is., nou kom terug? Stslk jy my seun?
@leonnortje8330
@leonnortje8330 11 ай бұрын
@@andremarais2706 😂
@Woke2Broke
@Woke2Broke 11 ай бұрын
😂😂 😂😂😂
@golfhubstore2745
@golfhubstore2745 11 ай бұрын
Please release a video where u guys don't edit the video ...would love to see how many times Porrie pisses himself !!!!
@heinrichnewat4736
@heinrichnewat4736 11 ай бұрын
Dai Tannie van die Paarl moet asb kom verduidelik. 🤣🤣🤣
@AlbertScherman
@AlbertScherman 11 ай бұрын
Beste game wat ek in my lewe gekyk het, Frankryk teen Suid Afrika. Baie close tweede, Ierland teen Nieu-Seeland.
Chat Bietjie Ball Ep007
10:02
Radioraps
Рет қаралды 14 М.
Guns & Gunne & RatataPewPewBA!
17:13
Radioraps
Рет қаралды 275 М.
Players vs Corner Flags 🤯
00:28
LE FOOT EN VIDÉO
Рет қаралды 63 МЛН
when you have plan B 😂
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 66 МЛН
ARE SOUTH AFRICA 2023 THE G.O.A.Ts? | The Greatest Rugby Team in History?
14:35
Chat Bietjie Ball World Cup Final 2023
14:25
Radioraps
Рет қаралды 101 М.
PRAATING S3 EP 14 - PIERRE VAN PLETZEN
1:29:49
VAN PLETZEN
Рет қаралды 56 М.
Lekker Sports 24 - Francios Hougaard
8:27
Jacaranda FM
Рет қаралды 164 М.
Jimmy Roasts a Goth Girl! | Jimmy Carr Vs Hecklers | Jimmy Carr
20:52
CBB 2022 S2 EP01
12:24
Radioraps
Рет қаралды 16 М.
Op 'n Ernstige noot 013: Peach van Pletzen
51:42
Radioraps
Рет қаралды 43 М.
Chat Bietjie Ball Rugby World Cup Recap Ep003 Ireland
11:28
Radioraps
Рет қаралды 60 М.
Players vs Corner Flags 🤯
00:28
LE FOOT EN VIDÉO
Рет қаралды 63 МЛН