Chat Bietjie Ball Ep007

  Рет қаралды 15,847

Radioraps

Radioraps

Күн бұрын

Пікірлер: 40
@tiaancloete7301
@tiaancloete7301 Күн бұрын
A king size, a single and a Etzebed🤣🤣
@adrianpmalloy
@adrianpmalloy 12 сағат бұрын
👀👀👀👀👀 - Classic
@wilmarpretorius6215
@wilmarpretorius6215 Күн бұрын
LEKKE RADIO RAPS! doen asseblief n cover van Ai My Lam!!!!
@kehantoerien408
@kehantoerien408 Күн бұрын
Lekke lekke Groot asb kan jy vir ons n cover sing van Ai my lam- Ryno Velvet
@redver2554
@redver2554 22 сағат бұрын
man julle kan se wat julle wil, maar die bokke het kak gespeel, ek is bly hulle het verloor nou kan hulle trug kom aarde toe en weer begin speel soos Champions wat hulle is.
@stephenmokoena2459
@stephenmokoena2459 Күн бұрын
Love the chat and love the series! Ox should be the Vaarkhaart of the week but let's see what Nelas has in store. Great show and keep it going Dromie! Yster! 🎉
@Zhorith
@Zhorith Күн бұрын
Percy Montgomery was ons no1 skopper gewees en hy was heel agter gewees
@fredh1475
@fredh1475 9 сағат бұрын
Hey moenie vergeet van Jannie de Beer en arme Pat Lambi. Ek stem saam met julle twee hansworse.
@bbredenhann1169
@bbredenhann1169 Күн бұрын
Pressure is something you put in a tyre😀
@pantoffelslippers
@pantoffelslippers Күн бұрын
Ja nee boys, die game was hard om te kyk. Daai chocolateballas ou het draaie om ons gehardloop.
@RobsLife1sGOOD
@RobsLife1sGOOD Күн бұрын
Oogies 👀🙄😂
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 Күн бұрын
Goeie Bespreking! Ek sien uit na die wedstryd!
@anna-marienel1573
@anna-marienel1573 Күн бұрын
Ja so vroeg kan nog nie like 👍🏻 nie. 🤣
@JacquesBekker
@JacquesBekker Күн бұрын
Wat het van Pravi geword...hy vat nooit meer sy mouth and throw it nie?
@tiaancloete7301
@tiaancloete7301 Күн бұрын
Hy is nou eerlik hy lieg nie meer nie so hulle hoef nie sy mond te gooi nie...
@matthazey7746
@matthazey7746 Күн бұрын
Yesss man!!!!!!
@vernondenny
@vernondenny 12 сағат бұрын
Kan Porrie as Naas net een keer se "but in my udder hand Darren" om die dae van Super 10 terug te bring. Ek sweet sommer in erotiese afwagting.
@pleaseandthankyou4161
@pleaseandthankyou4161 12 сағат бұрын
Die spaanse WP is warm, boys. Passop. Hulle gaan die bal swaai soos 'n kwaai tannie se handsak.
@juriehayes9436
@juriehayes9436 Күн бұрын
Love elke CCB episode. Maak asb die scrolling op bottom stadiger moes die hele tyd pause om dit te lees🤪
@spanspeksquarepants
@spanspeksquarepants Күн бұрын
Porrie, as ek asb ñ request mag gooi? Tony Soprano....asb.
@OldSchoolBoomer
@OldSchoolBoomer Күн бұрын
love hom skills op ander level love hom baie ervaring, maar kan nie voor pale bal oor skop nie LOLOLOL
@o2285
@o2285 Күн бұрын
die text onderaan is kak snaaks jisis julle kan nog videos maak. Julle is nou nie varkhate nie maar julle het ratel harte
@StephanBouwer
@StephanBouwer Күн бұрын
eks so vroeg hier die video het nog nie eers n thumnail nie :D
@rihanmarais3545
@rihanmarais3545 16 сағат бұрын
Manie is n goeie Stormer maar kak springbok
@johanclaassens8095
@johanclaassens8095 Күн бұрын
Ja mense vergeet hoe goed John Eales was
@rihanmarais3545
@rihanmarais3545 16 сағат бұрын
Pollard is die beste no10
@donovanpurchase4368
@donovanpurchase4368 Күн бұрын
Libbok se anvalende Rugby is uit steekend net werk an skoppe
@pleaseandthankyou4161
@pleaseandthankyou4161 12 сағат бұрын
Ek stem. Hy kan die bal oorskop van die parkeer area af partykeer maar nie altyd voor die pale nie. Net bietjie mental coaching nodig.
@rihanmarais3545
@rihanmarais3545 16 сағат бұрын
Eben is die beste ooit
@ApollesRyan
@ApollesRyan Күн бұрын
Lekker boys
@reniertaljaardt2791
@reniertaljaardt2791 22 сағат бұрын
Hey, where kak a man
@phillipshepherd1465
@phillipshepherd1465 Күн бұрын
Giffies Ouens!
@frankpereira1
@frankpereira1 Күн бұрын
Ogies 😂😂😂😂😂
@jacoduvenhage
@jacoduvenhage 12 сағат бұрын
Ogies!!!
@juanbarnard6140
@juanbarnard6140 Күн бұрын
Boys😂
@wfer365
@wfer365 11 сағат бұрын
😂😂😂😂😂😂😂
@JohanVenter-l4r
@JohanVenter-l4r 10 сағат бұрын
Ek Laaik julle program baie. Kyk altyd. Oppas om soos Casper jou kliente te verloor oor taalgebruik. Ons almal vloek maar teveel kan afpissend raak...
@brucealexander5310
@brucealexander5310 Күн бұрын
More rugby, less open mercantilism. Please.
Chat Bietjie Ball 2024 Ep005 #vatmysaamcbb #sitmyopcbb
16:18
Radioraps
Рет қаралды 33 М.
Man Mocks Wife's Exercise Routine, Faces Embarrassment at Work #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 4,4 МЛН
Die Braai’s Part 2 🌾 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E11
13:21
lisametdierooihare
Рет қаралды 6 М.
My kar kan dice!!
4:53
Radioraps
Рет қаралды 59 М.
David & Joe talk to DAVID BRENT impersonator Tim Oliver!😂
16:03
Chatabix Podcast
Рет қаралды 62 М.
Afrikaans Nuus l 27 September 2024
19:09
SABC Nuus
Рет қаралды 3,3 М.
Gertjie Odendaal
7:33
Nick Dreyer
Рет қаралды 513 М.
Frans
3:10
Radioraps
Рет қаралды 41 М.
Chat Bietjie Ball 2024 Ep006
10:11
Radioraps
Рет қаралды 21 М.
Jimmy Roasts a Goth Girl! | Jimmy Carr Vs Hecklers | Jimmy Carr
20:52
Man Mocks Wife's Exercise Routine, Faces Embarrassment at Work #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 4,4 МЛН