Comedy SAVED My LIFE: Final Part

  Рет қаралды 39,189

Ouma Sarie

Ouma Sarie

Күн бұрын

Пікірлер: 36
@bridgetbreekoeries3438
@bridgetbreekoeries3438 3 жыл бұрын
Nd Her LEGACY will live on.......Om te dink ons het kom lief raak vir n ouma wat ons nog nooit ontmoet het nie....Maar wat n voorreg.......🤗🤗🤗 Dink jou gou in wat se sy na daar ini hemel van jou 😁😁
@debbiefransch9104
@debbiefransch9104 11 ай бұрын
Wow Moses , I love what you do, I am also a granny child and I do appreciate what you do for your granny ( Ouma Sarie) .Love You and stay blessed.🥰🥰
@yolandareadien328
@yolandareadien328 2 жыл бұрын
Wow , ek bid en bid day God die pad vir jou voorentoe net besaai met seeninge , jy is Awsome Moses 🙏🙏🙏 Blessed beyond measures 🙏🙏
@yolandareadien328
@yolandareadien328 2 жыл бұрын
Ons is net so lief vir jou Moses , jy is n yster man ❤️❤️❤️
@gladineleggett3938
@gladineleggett3938 5 ай бұрын
Wow watter Verhaal Ek Embrace dit Dankie GOD BLESS YOUR FUTURE FUTHER🙏👏🙌♥️
@NyleneDamon
@NyleneDamon 11 ай бұрын
Wow 😢Ek mis Nou nog my ouma jy skep regtig die gevoel van n ouma❤❤❤
@EnaHamilton-mq4wh
@EnaHamilton-mq4wh Жыл бұрын
Jy is great! So bly jy het deur gedruk het. Go v gold
@AnekeBuitendag
@AnekeBuitendag Жыл бұрын
Slegs Deur God my Vriend. Jy Moet Kom. Ek het baie stories wat Jul Kan uitspeel.❤
@SusannaSnewe-de2pb
@SusannaSnewe-de2pb Жыл бұрын
Baie Dankie vi di video❤️❤️❤️
@agnescloete247
@agnescloete247 2 жыл бұрын
My hart raak so vol as ek na jou luister en my trane loop terwyl ek smile. Want ek kan hoor hoe genuine jy is in jou liefde vir jou ouma. Laat dink my baie aan my eie ma. Uit die Namakwaland het sy haar Namakwalandse afkoms gestand gedoen maar 'n hart van goud gehad. Ek is seker 1 van jou grootste fans of liewer... Ouma Sarie fan
@sarahpillay1697
@sarahpillay1697 Жыл бұрын
BLESSINGS to you Moses... Ouma Sarie we love you ❤❤❤
@stanleyvanniekerk9294
@stanleyvanniekerk9294 2 жыл бұрын
Wow..... You are really a motivator.... Blessed... Achiever..... Down to earth... Loving person....uplifting...role model.
@rynelladriannocloete8544
@rynelladriannocloete8544 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die eerlikheid en eenvoud waarmee jy deel… jy is sowaar ‘n inspirasie… vertrou dat jy suksesvol sal wees in alles wat jy aanpak en dankie dat jy nie vergeet waar jy vandaan kom nie… baie seën!
@OwenMarkSnyders
@OwenMarkSnyders Жыл бұрын
Ek geniet jou talent Moses.🎉
@jaysonkleinschmidt6728
@jaysonkleinschmidt6728 2 жыл бұрын
I love true and genuine you have kept to Ouma Sarie....I love how you kept it real...Love you aka Ouma Sarie....all the way...and it wasnt matter my donner
@heinrichjagers6222
@heinrichjagers6222 3 жыл бұрын
Great Story Mc Moses SA. I was actually waiting for this part. It took me back to my childhood days. Remember how excited I was to go to my Grandma ouma Pop a legit en reguit vrou met inborste. Met my 1ste muslikking in die lewe het sy my gesê jy gaan dit nog vêr maak in die lewe. Al ding waaroor ek spuit is, dat sy nie kan sien watter man ek geword het. Not yet where I want to be but all in God's time. Die fondasie waarop ons lewe gebou is is van Rotse van oumas. Wens jou alle voorspoed toe met jou journey. Kon so baie by jou leer wanneer ek wou moet opgee. #GloInGod #DroomGroot #LaatJouDromeVlerkeKry #DroomvlakTv met Heinrich Jagers
@basetsanawhitneybooysen-sp4541
@basetsanawhitneybooysen-sp4541 2 жыл бұрын
You are great. Love your work and thank you for the encouragement. You'll always be blessed
@charlenebreda6928
@charlenebreda6928 2 жыл бұрын
just like they love ouma Sarie we love u sometimes i feel down but when watching u it light up my day ur granny taught u the best in life how to love keep her in your heart she gave u the best what u can do for ouma Sarie show her the person she reared u will be blessed like ouma Sarie she is proud of u it wasnt matter if she cant see what u do today but she shine in your heart always take care look after urself show us what Ouma Sarie is made of love always
@shireenkerspay2865
@shireenkerspay2865 2 жыл бұрын
I feel you Moses Been there but it wasnt matter By the Grace of Almighty we will get to where we should be Ompad en al Full steam ahead vir you Moses Proud of you!!!
@sharoncloete803
@sharoncloete803 2 жыл бұрын
Jy gaan hoogte bereik op God se tyd my klong
@elizeerasmus1601
@elizeerasmus1601 Жыл бұрын
Aai Moses waars ouna Sarie man jy maak my dag jy en ouma Sarie😂
@mariskajpietersen8237
@mariskajpietersen8237 2 жыл бұрын
Jou storie is amazing!!!
@edwarddiegaard6557
@edwarddiegaard6557 2 жыл бұрын
Wow bru wat n wonderlike storie!!! Maar ek kry die gevoel dat jou storie meer verdien as net hierdie podcast. Ek wil jou aanmoedig om die tyd in the sit om van hierdie 5 series podcast n 5 episode TV comedy/drama series te maak. Want jy het my nou laat lag en huil alles in een.
@yolandebarendse5322
@yolandebarendse5322 2 жыл бұрын
Heerlikheid Moses jy is al die pad van Graaff Reinett , ek is van Pearston eks self n karookind kaalvoetkind en baie baie mooi memories van Graaff Reinett, as kind het ons gereeld gaan kuier in graaff reinette baie familie daar die mooiste gedeelte was altyd wanneer dit reen in die Karoo dan ruik jy die aarde aaaaaaaa Ek kan vir dae praat oor graaff reinett en Pearston , hoop ek meet jou eendag jy gaan dit nog groot maak jou blessings sal val soos die reen in die Karoo
@EnaHamilton-mq4wh
@EnaHamilton-mq4wh Жыл бұрын
Watter wonderlike getuie van jou ouma. Doen so voort!!??
@lindengates-bm1nl
@lindengates-bm1nl 8 ай бұрын
Jy stig my homeboy van Graaff-Reinett .Jou verhaal is netsoos Steve Harvey dieselfde dinge het hy deur gemaak.
@allentrantraal9501
@allentrantraal9501 Жыл бұрын
x salute jo hou so aan
@waynemckay100
@waynemckay100 11 ай бұрын
Powerful ..
@veronicadudley7251
@veronicadudley7251 8 ай бұрын
So true ❤
@allentrantraal9501
@allentrantraal9501 Жыл бұрын
jus meer as i oorwinaar mag jy na hoorhooges gaan
@KristinaHayzer
@KristinaHayzer 3 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉
@shaun7711
@shaun7711 2 жыл бұрын
Hallo hoe kan ek I Donasie vju mak ek ondersteen jou 100%
@OumaSarie
@OumaSarie 2 жыл бұрын
Hi Shaun. Eerstens baie dankie vir jou offer. Jy kan my direk reach via whatsapp by 0743012415.
@naomischoeman257
@naomischoeman257 2 жыл бұрын
j kni dt in meer in organiseerde woorde sit Nie maak ni saak hoe j Kom aan jou droom en hoe j lewe terwyl j droom Nie droom want j Kom aan jou droom terwyl j droom want reality strike en j Moet lewe terwyl dit gbeur dankie vir die Klein tydtjie Naomi Ek het hoop mysie wanie strand dais Ek Dai my droom Om Namibia to the Gaan want da Gaan my drome waar word Ju ne was naby maar die God wat hoog sit laag Sien sal voorsien as hy Kan vi jou wies Ek😭🤗🤗 Ek Naomi morneak Schoeman Gaan dit maak deur hoop van U dankie
@raldaontong1383
@raldaontong1383 2 жыл бұрын
Kan nie wag vir meer
@RemonicoMonico
@RemonicoMonico Жыл бұрын
Hi
Ouma Sarie se huis word "Snakes on a Plane!"
3:20
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 147 М.
Leihlo La Sechaba | Love Scams on the rise in South Africa
24:53
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 29 МЛН
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 26 МЛН
Cool Parenting Gadget Against Mosquitos! 🦟👶
00:21
TheSoul Music Family
Рет қаралды 24 МЛН
VAMPIRE DESTROYED GIRL???? 😱
00:56
INO
Рет қаралды 7 МЛН
Comedy SAVED My LIFE: Part 1/5
10:01
Ouma Sarie
Рет қаралды 11 М.
Comedy SAVED My LIFE: Part 4/5
11:48
Ouma Sarie
Рет қаралды 17 М.
Ouma Sarie maak of sy blind is om skuld te ontduik
3:08
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 304 М.
Willem Samuels deel sy getuienis
24:51
Baasraak TV
Рет қаралды 226 М.
The best Mommy ever✨❤/Subscribe/Jesse G & Mammie
1:08
The Jesse G show
Рет қаралды 2,6 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Moses Williams - KLOP! |16 Julie 2023| kykNET & Kie
8:27
kykNET Argief
Рет қаралды 43 М.
Toekoms in eie hande kort fliek
12:43
Klip in die Bos
Рет қаралды 309 М.
Die aunties op die hoek 😅😂 #loveliveshere❤️
2:51
Waffles and Mo
Рет қаралды 82 М.
Abusive Mother | Short Film | Ruhaan Booysen
16:18
Ruhaan Booysen
Рет қаралды 173 М.
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 29 МЛН