Corlea Botha - Laaste Lied (Afrikaans Music)

  Рет қаралды 234,528

Christiaan van Rensburg

Christiaan van Rensburg

Күн бұрын

Ek is nie die rightful owner van die liedjie en van die image nie.
© Corlea Botha

Пікірлер: 53
@carpsnatcher
@carpsnatcher 3 жыл бұрын
Ich bin aus Deutschland, und ich verstehe nicht warum da einige User Daumen nach unten zeigen, dieMusik und die frau sind absolut Top
@jeroendv6771
@jeroendv6771 2 жыл бұрын
Zo mooi. Groeten uit Nederland!
@ronniestoove4451
@ronniestoove4451 Жыл бұрын
Jou liedjies syn so oulik en pragtig! Groetjies uit Holland daai susterland🇳🇱
@lusaute
@lusaute Ай бұрын
l love this song❤❤❤
@theacoetzer
@theacoetzer Жыл бұрын
Mooiste, mooiste lied, my gunsteling van ALLE tye!!! 🥰 ❤️❤️❤️❤️❤️
@esmekoen5559
@esmekoen5559 3 жыл бұрын
You stem is n Wonderlike Geskenk aan Afrikaanse musiek❣❣🧡😘😍🤗
@qhealthandwellnes
@qhealthandwellnes 7 жыл бұрын
corlea eks kwaad vir jou. Jy het te min nuwe musiek. Jy is die beste sanger in Africa. ek soek meer songs van jou af... ek het alles. of ek toi toi...
@Gehenna71
@Gehenna71 6 жыл бұрын
Die heb ik zondag live gehoord, WAT EEN STEM !!!
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 Жыл бұрын
Ja Corlea is ewe goed met lewendige/akoestise optredes. Ek sal enige tyd wéér na `n konsert van haar gaan kyk
@sariethadewaal9065
@sariethadewaal9065 6 жыл бұрын
Ek is gek oor die liedjie. Corlea jy moet weer n album uitbring met al die mooi afrikaanse liedjies en nie engels nie. Jy is super geseend met n ongelooflike mooi en suiwer stem.
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 8 жыл бұрын
Ongelooflike stem waarmee Corlea geseën is! Absoluut briljant !!!
@theresabekker1961
@theresabekker1961 8 жыл бұрын
Mooiste lied ooit...
@kevinstrydom9678
@kevinstrydom9678 8 жыл бұрын
Fantasties Corlea, hierdie is 'n ongelooflike awesome powerful song!!
@esmekoen5559
@esmekoen5559 3 жыл бұрын
Corlea jy ROCK, jy het n stem soos n Engel❣🤩
@sorethatitus586
@sorethatitus586 8 жыл бұрын
beste afrikaans se liedtjie ooit!!!
@LadyoftheLight
@LadyoftheLight 8 жыл бұрын
Corlea is heeltemal underrated ^__^ Sal my shit verloor as sy en Riana eendag 'n duet doen.
@ec5788
@ec5788 5 жыл бұрын
Ek sal saam met jou my shit verloor!! Stem 100% saam.
@ec5788
@ec5788 4 жыл бұрын
ek verloor myne saam met jou
@dixiedixonbh
@dixiedixonbh 8 жыл бұрын
corlea botha you are amazing make more music like this song please !!!!!!!!
@lurdescalisto8449
@lurdescalisto8449 3 жыл бұрын
Corlea is so beautiful and has a great voice.
@kokkiegrobler5749
@kokkiegrobler5749 5 жыл бұрын
Ons begaafde liedjie skrywer Rudi Claase het darem maar net geweet hoe om die mooi in Corlea se stem uit te bring en die publiek mis die twee se saamsing. Ek het ook soos vele ander, op die musiek mark gesoek na mooi musiek van haar. Het die cd's gekoop, maar ek kon net twee liedjies kry wat sy nou sing, wat die pragtige sopraan in haar stem uitbring nie. Hierdie pragtige vrou het ongelooflike talent.
@jeaneroux3126
@jeaneroux3126 8 жыл бұрын
awesome liedtjie, sit heeltyd in my kop vas vandat ek Afrikaans is Groot 2015 gekyk het
@andreasschmitz9305
@andreasschmitz9305 8 жыл бұрын
Baie moi 👍 super voice! Regards from cologne 😀
@lizaankok1388
@lizaankok1388 6 жыл бұрын
Absoluut pragtig...eks oor hierdie vroumens se musiek #corlea_fever
@ripureenaobes7829
@ripureenaobes7829 8 жыл бұрын
Ek Love dit!
@taniavanstaden272
@taniavanstaden272 5 жыл бұрын
Hoendervleis mooi!!!!!!!!
@sjoehanvw
@sjoehanvw 4 жыл бұрын
Beste stem in SA
@lize-marieleroux1571
@lize-marieleroux1571 8 жыл бұрын
Sy verdien n Platinum toekening!!!
@jacovandenberg6809
@jacovandenberg6809 4 жыл бұрын
Baie mooi!
@zanitafox-mapletoft187
@zanitafox-mapletoft187 4 жыл бұрын
Amazing voice xx thank you for sharing xx
@WilliamKoster14589
@WilliamKoster14589 4 жыл бұрын
Wow dis bitterlik mooi
@jacobisrael5938
@jacobisrael5938 4 жыл бұрын
the brits will love her voice, watch her
@robertchapman4866
@robertchapman4866 2 жыл бұрын
I love this song! I haven’t a clue what Corlea is saying, who cares it’s quite something!
@evolofberg8990
@evolofberg8990 7 жыл бұрын
mooi bly mooi
@annelinevanzyl4397
@annelinevanzyl4397 8 жыл бұрын
STUNNING SONG!!!! HOOP SY MAAK N MUSIEK VIDEO.
@ChrissieLatham-w2c
@ChrissieLatham-w2c 8 жыл бұрын
Sy het beslis 'n fantastiese stem, maar ek moet sê ek hou nie van hierdie trend van sommige van ons sangers wat in elke liedjie moet skreeu nie. Nes die oorsese lot. Rudi het die mooi uit Corlea se stem gehaal, sy het soos 'n nagtegaal gesing saam met hom, hoendervleis mooi. Maar Swart koffie en hierdie laaste lied, nie sleg nie maar nie my koppie tee nie. Kyk net hoe mooi het sy Sonvanger gesing, sy moet meer sulke liedjies sing. Daar is net te veel sangers deesdae wat dink hulle moet skreeu om te beindruk, so asof almal wil wys wat se sterk stemme hulle het. Dit is nie vir my musiek nie.
@salmonstone2358
@salmonstone2358 6 жыл бұрын
Stem saam, ek is mal oor Sonvanger...
@kokkiegrobler5749
@kokkiegrobler5749 5 жыл бұрын
Jy is heeltemal reg, Rudi het darem maar net geweet hoe om die mooi in Corlea se stem uit te bring en ons mis die twee se saamsing. Ek het ook op die musiek mark gesoek na mooi musiek van haar en kon niks kry wat sy nou sing, wat die pragtige sopraan in haar stem uitbring nie. Tog so jammer, die vrou het ongelooflike talent.
@ignacioperez2033
@ignacioperez2033 8 жыл бұрын
Baie mooi treffer! Waar kan ons sy lirieke kry DJfromAustria? Dankie vir die deel!
@DJfromAustria
@DJfromAustria 8 жыл бұрын
ek gaan kyk vir die lirieke =)
@ignacioperez2033
@ignacioperez2033 8 жыл бұрын
OK ons wag daarvoor. Groete na Oostenryk!
@DJfromAustria
@DJfromAustria 8 жыл бұрын
groete terug na ZA!
@DJfromAustria
@DJfromAustria 7 жыл бұрын
Ek sing die note op die papier Daar is geen wysie Ek sit alleen ek kan nie sing want jy's nie hier Om saam met my te sing in harmonie Ek hoor n versie ek hoor n koor Maar kan nie uitmaak wat ons verloor Ons het gekom tot voor die brug Toe stap jy net alleen en kyk nie terug Gordyn gaan oop ,twee ligte val En ek steek uit my hand Maar jys reeds weg Ek is alleen te laat om terug te staan My klavier se note vals My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal En ek hoor nie iemand sing nie Op die note wat ek ken nie Dis my laastse lied aan jou My hart is sonder skade , En jy het my so gespeel vir soveel jare Nou sit ek sonder musiek en breek jou hart met my liriek Ek sal vir altyd kan onthou My laaste lied aan jou Maar was jy regtig ooit daar gewees Jou valse woorde bly echo steeds In elke liedjie wat ek hoor My sterk gemaak so nou begin ek voor Gordyn gaan oop ,twee ligte val En ek steek uit my hand Maar jys reeds weg ek is alleen Te laat om terug te staan My klavier se note vals My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal En ek hoor nie iemand sing nie op die note wat ek ken nie Dis my laastse lied aan jou My hart is sonder skade , En jy het my so gespeel vir soveel jare Nou sit ek sonder musiek en breek jou hart met my liriek Ek sal vir altyd kan onthou My laaste lied aan jou Al jou kanse is verby ek soek jou nie meer langsaan my ek sal n ander liefde kry My klavier se note vals My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal En ek hoor nie iemand sing nie op die note wat ek ken nie Dis my laastse lied aan jou My klavier se note vals My kitaaar is nie gestem ek voel verdwaal En ek hoor nie iemand sing nie op die note wat ek ken nie Dis my laastse lied aan jou My hart is sonder skade , En jy het my so gespeel vir soveel jare Nou sit ek sonder musiek en breek jou hart met my liriek Ek sal vir altyd kan onthou My laaste lied aan jou
@erikadebeer315
@erikadebeer315 3 жыл бұрын
💖
@romaschajacobs9386
@romaschajacobs9386 7 жыл бұрын
sy het tog n pragtige stem..waneer kom sy Namibië toe...
@whungthumthai
@whungthumthai 7 жыл бұрын
www.corlea.co.za/bookings
@lindyb001
@lindyb001 3 жыл бұрын
Weet jy wat ja sy het 'n juweel van 'n stem maar haar liedjies wat sy sing doen dit net nie vir haar nie , en se net wat julle wil sy en Rudi was saam tops , ek weet nie wat gebeur het nie want ek steur my nie aan media sensasie nie maar ek hoor 'n steek in die liedjie ? Kan julle nie maar die strydbyl begrawe en weer probeer nie, kry iemand wat julle altwee kan vertrou wat die boeke doen en doen julle dan wat beste is en dis om saam te sing
@erikadebeer315
@erikadebeer315 3 жыл бұрын
Liedie
Leah - Meer As Niks (More than nothing) (Afrikaans)
3:31
Christiaan van Rensburg
Рет қаралды 123 М.
Corlea Botha - Grassade In Die Wind (Live AIG 2014)
3:43
Afrikaanse Musiek
Рет қаралды 315 М.
나랑 아빠가 아이스크림 먹을 때
00:15
진영민yeongmin
Рет қаралды 19 МЛН
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 66 МЛН
Corlea - nuwe enkelsnit  |  2 Julie 2021
8:56
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 2,6 М.
Swart Koffie - Corlea Botha
3:54
Bahtpetra777
Рет қаралды 1,6 МЛН
Jay & Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (Offisiële Musiekvideo)
3:18
Jay & Lianie May Offisieël
Рет қаралды 265 М.
RMB Starlight Classics - ' Swart Koffie' performed by Corlea
4:06
RMB - Rand Merchant Bank
Рет қаралды 7 М.
Brandon October en Corlea Botha - Dis waar liefde is
4:56
VPHFILMS
Рет қаралды 136 М.
Monique Steyn - Die Boom
3:29
MoniqueSteynVEVO
Рет қаралды 928 М.
Nádine - Hout Op Die Vure (Afrikaans Music)
3:41
Christiaan van Rensburg
Рет қаралды 15 М.
Corlea Botha - Wicked Game (Live at MGG Productions / 2020)
3:34
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН