Wow. It is beautiful there and it is a magnificent beach. The wooden walkways are so beautiful.
@heilathenaturewoman93589 ай бұрын
Yes, it is a beautiful place. Would like to visit it again sometime. Thank you for watching the video.
@SonetLandman9 ай бұрын
Did I see correctly? You have gained another 3 subscribers👏👏. Well done.
@heilathenaturewoman93589 ай бұрын
Thank you, Sonet. Yes I am surprised myself. Just hope it will keep on going... 🤗
@SonetLandman9 ай бұрын
Heila dit was 'n goeie video.
@heilathenaturewoman93589 ай бұрын
Baie dankie, Sonet. Net jammer die kykerstal wys dit nie, maar dis maar seker die KZbin Algoritme wat nie saam werk om dit te promote nie. Wel, ek is bly daar is ten minste iemand wat dit geniet het en kon sien die werk wat ek daar in gesit het. Baie dankie vir jou altyd welkome terugvoer. 🌹
@SonetLandman9 ай бұрын
@@heilathenaturewoman9358 ek het nou net op 'n comment gereageer van een van my ander kykers wat presies dieselfde gesê het. Presies dieselfde. Ek weet nie hoekom mense nie kommentaar lewer op klein kanale nie. Weer eens iets wat glad nie sin maak nie en net onderstreep wat ek vas glo. Die algorithm is geprogrammeer om patrone te volg en dit is een van hulle.