Handelinge 2:37 (NLV) Petrus se woorde het hulle diep geraak. Hulle het toe vir Petrus en die ander apostels gevra: “Geagte volksgenote, wat moet ons doen?”
Пікірлер: 23
@amandadutoit5763Сағат бұрын
More uit n warm Hberg...HERE my HERE..kom stir my hart sodat ek opgewonde oor U kan wees..danki en amen...mooi dag🙏🙏🙏🙏🙏
@carltitus871342 минут бұрын
Dankie Vader 🙏🙏🙏✝️
@ivoneda58723 сағат бұрын
Amen 🙏 dankie vir mooi boodskap ❤❤
@cobushenning20942 сағат бұрын
Dis so waar🙏🙌daardie gevoel van vreugde en volwees van HEILIGE GEES,kan jy nie beskryf nie, jy weet dit net🙏🙏🙏🙌Prys die Here
@ChrisOtto-b5y4 сағат бұрын
Dankue Vader vir u groot genade Amen
@andreolivier87244 сағат бұрын
Goeie môre. Loop elke dag met God nie die wereld. Baie dankie vir die boodskap. Amen. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde🌲🌥️❤️✝️🙌
@rinavosloo43143 сағат бұрын
Amen 🙌🙌
@isabelvanschalkwyk59262 сағат бұрын
More Andries. Baie dankie vir so n mooi boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏
@mariusjordaan33552 сағат бұрын
Amen 🙏✝️
@ReinetteLoots4 сағат бұрын
Amen 🙏 ❤
@turbsvanzyl4432Сағат бұрын
More baie dankie Andries
@LindaNel-ur7yx3 сағат бұрын
Amen
@derikdeklerk92222 сағат бұрын
Baie dankie vir die boodskappe ekle oggend. Van Namibia
@magdabooysen67844 сағат бұрын
Here hoe nou wat nou? Lei my o Liefdevolle Abba Vader deur U Gees om net meer en meer Geestelik te groei. Ek bid dit in Jesus Naam. Amen en Amen.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@DotBotha-j7q2 сағат бұрын
Dankie Andries vir die boodskap
@anniemeyer60912 сағат бұрын
Dankie vr kosbare padkos vr elke dag. Vanaf Namibië
@KathyGrobler4 сағат бұрын
Goeie more Dankie vir die mooi boodskappe. Kan julle dalk help met kos en toiletries vir ma wat kanker het en dogtertjie wat 1 jaar oud word maandag. Wees geseend. 13 Doriet Straat Ennerdale