Daaglikse Oordenking - 23 November 2024

  Рет қаралды 6,295

LewenSentrum

LewenSentrum

Күн бұрын

Пікірлер: 49
@amandadutoit5763
@amandadutoit5763 6 күн бұрын
More more...danki vir n "wow" week...danki my HERE dat ek goud in U oe kan wees...danki HERE vir alles...ek loof en prys U...mooi dag🙏🙏🙏🙏
@dollaburger963
@dollaburger963 6 күн бұрын
More Andries dankie vir ons boodskap vir hierdie dag AMEN
@LindaNel-ur7yx
@LindaNel-ur7yx 6 күн бұрын
More Pastoor dankie Here Vir Alles wat U Vir my gee Ek gee my hele Hart vir U Amen
@ingridviviers4834
@ingridviviers4834 6 күн бұрын
Goeie more. Dankie vir geseende boodskap. Mooi dag. Mooi loop. Dankie Liewe Jesus vir U op my pad. U is altyd my rots en U vrede is altyd met my. 🙏👏♥️
@mariusbothma-ir7xx
@mariusbothma-ir7xx 6 күн бұрын
Dankie vir die boodskap Dankie Fader vir U Groot Groot oneidige liefde Amen Ek stem saam met die ander geliefdes jy mag langer praat 😊 Hallelujah ❤❤❤
@KallieLindholm
@KallieLindholm 6 күн бұрын
AMEN EN AMEN 🙌 👏 ❤️ dankie Andries vir die kragtige boodskap JESUS SEËN 🙌 ❤️ dit kan maar langer wees
@susanslippens5427
@susanslippens5427 4 күн бұрын
More Pastoor Andries dankie vir die kragtige oordenking, moet moe preek korter maak mense moet leer leer om geduldig te wees seenwense vir die dag
@luciatheunissen7090
@luciatheunissen7090 5 күн бұрын
Wie is hulle, ons het behoefte aan oggendstukke en die Woord!!!! Dankie Andries vir elke dag se Woord
@inamostert470
@inamostert470 6 күн бұрын
Goeiemore Pastoor Andries... Baie dankie vir pragtige Boodskap vanoggend. Dankie dat ons goud is vir Jesus... Geseënde dag. AMEN...🙏🏻🙏🏻 ...
@lianieuwoudt7465
@lianieuwoudt7465 6 күн бұрын
Amen🙏🙏. Dankie vir die mooi boodskap!!
@salomevantonder4200
@salomevantonder4200 6 күн бұрын
Dankie Andries vir elke dag se besonderse boodskappies. Dit is gladnie te lank nie....dink 3 minute kan dalk bietjie kort raak. Geseênde dag vir jou.🙌🏻
@emmiematthee2555
@emmiematthee2555 6 күн бұрын
Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag 🙌 🙏
@MornePrinsloo-vo5wz
@MornePrinsloo-vo5wz 5 күн бұрын
Goeie more baie dankie vir die baie mooi boodskap 🙏
@adsnational3804
@adsnational3804 6 күн бұрын
AMEN.....AMEN... DANKIE VIR VANDAG SE WOORD...... "SHALOM...ONS IS GOUD" GESEEND ANDRIES......van Belinda
@hesternaude1500
@hesternaude1500 6 күн бұрын
Goeiemore geseende naweek
@coraliemeerholz4930
@coraliemeerholz4930 6 күн бұрын
Dankie vd Pragtige Boodskap💰💛
@MelindaRoux-x3j
@MelindaRoux-x3j 6 күн бұрын
Dankie Andries, dis die boodskap wat tel ongeag die tyd, waardeer!
@estellepretorius4152
@estellepretorius4152 6 күн бұрын
More Andries ek sien so uit na elke dag se boodskap...ons kan net vroeër opstaan. Maak tyd vir Die Boodskap.....
@armandpotgieter
@armandpotgieter 6 күн бұрын
Andries, die mense wat kla oor 5min in die oggende aan ons Vader, wat dit eerder vinniger en korter soek, is NIE die moeitewerd nie. Ons het skaars tyd elke dag om aan ons Vader te gee, wat is 5min? Verskriklik min tyd, en steeds kla mense en soek nog minder? Ek dink nie jy moet daarna luister nie, veral nie na die wat by jou kerk daaroor kla, en jou kerk wat saam hulle dan stem en jou vra om dit korter te maak nie. Wees saam dié wat meer tyd saam ons Vader soek, nie die wat na die oggend boodskappe luister net om te kan sê hulle het geluister, en die boksie dan af te "tick" nie.
@MartiensVanTonder-bt1km
@MartiensVanTonder-bt1km 6 күн бұрын
Dankie Andries
@eetSAmor
@eetSAmor 6 күн бұрын
Hallo Andries, ag ons kan heel dag na jou luister. Ons geniet jou boodskappe elke dag. Dankie vir die besonderse manier wat jy dit bring.
@magdabooysen6784
@magdabooysen6784 6 күн бұрын
Dankie Here dat U my sien as goud, lei my deur U Gees wat in my woon om myself ook te sien as goud en my hart aan U te gee. Ek bid dit in Jesus Naam Amen.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@estellesmit8356
@estellesmit8356 6 күн бұрын
Ons het baie Om dankbaar te wees
@isabelvanschalkwyk5926
@isabelvanschalkwyk5926 6 күн бұрын
More Andries. Nee hierdie 3min werk Nie. Gaan maar terug 7min toe. Maar baie dankie vir jou boodskap vanoggend. Geseende dag en naweek vir jou en jou gesin. 🙏🙏
@hennietheart8540
@hennietheart8540 6 күн бұрын
More Andries, dankie vir die week se reis. Seeninge.
@gideonvdschyff115
@gideonvdschyff115 6 күн бұрын
Goeie môre, Dankie Vir die Boodskap. So Dankbaar Om Elke dag die Here te Kan die. Amen in Jesus Naam 🙌🏻
@jankotze1959
@jankotze1959 6 күн бұрын
Baie dankie Andries, jou boodskappe is goud werd, gebruik soveel tyd jy nodig het om die boodskap te bring, ons luister
@dotbotha5898
@dotbotha5898 6 күн бұрын
Raai ek is vanoggend eerste dankie Andries waardeer dit baie lekker dag😊
@magdadiedericks4394
@magdadiedericks4394 6 күн бұрын
Ons geniet jou boodskap baie al is dit 7 minute...baie dankie.
@CharlotteSantie
@CharlotteSantie 6 күн бұрын
Dankie vir die boodskap dit kan 10 min ook wees sê altyd dankie vir n boodskap van die Here
@trishowens-hefer9620
@trishowens-hefer9620 6 күн бұрын
Tyd kan nie aan ‘n boodskap gekoppel word nie. Dankie vir die Woord wat jy oopbreek vir my.
@andreolivier8724
@andreolivier8724 6 күн бұрын
Goeie more. Dankie vir die ware boodskap. Amen. Jy kan langer ook praat. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
@ThomasFerreira-z4o
@ThomasFerreira-z4o 6 күн бұрын
AMEN, Nee drie minute is te kort, dit kan nie werk nie.
@salomievanderwesthuizen7392
@salomievanderwesthuizen7392 6 күн бұрын
Amen
@ivoneda5872
@ivoneda5872 6 күн бұрын
Amen Amen 🙏🙏🙏🙌❤️
@pmbboerdery2068
@pmbboerdery2068 6 күн бұрын
Andries, ek LOVE die 7min preke! Jy kan maar oggend en aand iets post, ons sal hulle almal luister. Jy het 'n Godgegewe gawe om met mense te connect en die Woord te verduidelik... Dankie Here vir pastore soos jy❤ Jy is GOUD WERD vir ons op aarde ook!
@patriciagreyvensteyn6331
@patriciagreyvensteyn6331 6 күн бұрын
Amen🙏
@lindajacobs4256
@lindajacobs4256 6 күн бұрын
More Andries, die Bybel se dat die wyse manne het in n huis gegaan. God bless
@elanarrr
@elanarrr 3 күн бұрын
wow die boodskap is goud werd🙏🙏🙏
@frikmeyer6419
@frikmeyer6419 6 күн бұрын
Drie minute is vêr to kort.😢
@christoels8110
@christoels8110 6 күн бұрын
Is vyf minute gewy aan God dan te veel vir die mensdom?
@EsterPretorius-x6o
@EsterPretorius-x6o 6 күн бұрын
Andries jy mag maar 10min ook praat..so verrykend..sterkte EsterP
@MarethaDeJager
@MarethaDeJager 6 күн бұрын
Andries jy kan maar praat solank as wat jy wil. Jy is so ñ groot insperasie vir my
@louisfourie828
@louisfourie828 6 күн бұрын
10 minute ook reg
@nelliediedericks1338
@nelliediedericks1338 6 күн бұрын
Wow vir hierdie boodskap raak my Hart snare opnuut aan❤😂
@anitabenade9090
@anitabenade9090 5 күн бұрын
Moennie dit korter maak nie. Jou boodskap dra duisende deur die dag. Dit is my stiltetyd elke oggend...en sorry maar 3 min is afgeskeep. Doen wst jy altyd doen en moet nooit jou passie verloor nie dis aansteeklik.
@riaanolivier6489
@riaanolivier6489 6 күн бұрын
Môre Andries, moet jou nie steur and ou spul wat sê jy praat te lank! Praat jou 7 minute en klaar!!
@Renierps
@Renierps 4 күн бұрын
Amen
@fransiepienaar7163
@fransiepienaar7163 6 күн бұрын
Amen 🙏🙌
Daaglikse Oordenking - 29 November 2024
4:32
LewenSentrum
Рет қаралды 4,8 М.
Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]
28:38
Ekerk
Рет қаралды 41 М.
СКОЛЬКО ПАЛЬЦЕВ ТУТ?
00:16
Masomka
Рет қаралды 3,6 МЛН
Can You Find Hulk's True Love? Real vs Fake Girlfriend Challenge | Roblox 3D
00:24
As jy regtig geweet het | Vita Dei 610
37:01
Riekert Botha
Рет қаралды 5 М.
Woorde wat jou sal dood maak - Beleef Preek #32
33:10
BELEEF GEMEENTE
Рет қаралды 966
Pastoor Desmond Wessels
53:53
Pastoor Desmond Wessels
Рет қаралды 7 М.
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 5)
31:00
Moreleta Stroom
Рет қаралды 4,1 М.
Bosoorlog Episode 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
1:18:51
Sal jy vir my 'n tabernakel bou?
31:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Ou- en Nuwe Testamentiese heiliges
46:46
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 15 М.
СКОЛЬКО ПАЛЬЦЕВ ТУТ?
00:16
Masomka
Рет қаралды 3,6 МЛН