Eeeeeeiiiiiii now!!!!! Prys Hom!!!! Hande! hande! Hande vir die Here!
@charlenesnyers9205 Жыл бұрын
Amen die evangelie roer my hart
@charlietekana5983 Жыл бұрын
Lieflik, Prys Hom!!❤
@user-st9tx3ey6o Жыл бұрын
Lieflik...n beroering
@jozylicious1763 Жыл бұрын
Groot geraak in so bediening wil trug gaan
@charlietekana5983 Жыл бұрын
Gaan terug my dierbare, terwyl daar tyd is... Toe koning Agab omdraai uit die oorlog toe is dit laat, want hy was reeds gewond. Hy het dood in Samaria aangekom...
@johnwagenaar7857 Жыл бұрын
my broer u moet gou maak om terug te kom asb
@ricardoaddinall6737 Жыл бұрын
Die bediening het jou nog nie verlaat nie,, dus nog altyd vas in jou hart,, net n om draai hallelujah Amen....
@ricardoaddinall6737 Жыл бұрын
Just turn,,, it never left you,, it's still in your heart...