Dankie vir jou boodskap God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏❤️ Vader Amen
@RowenaOlivier6 күн бұрын
❤Al voel dit partykeer asof niemand jou liefhet nie, moet jy onthou dat GOD jou eerste liefgehad het, ongeag van wie en hoe jy is. Kom ons volg SY voorbeeld en bewys liefde en genade aan ons broers en suster. Al lyk dit hoe gering wat jy doen, moet jy altyd onthou dat dit die klein dingetjies is wat jy doen, wat die verskil maak. Jy hoef nie ryk te wees om vir ander te wys jy gee om nie want GOD gee die saad verniet vir jou. Al wat jy moet doen is om te saai. Los die res vir GOD. Dankie GOD vir al U onvoorwaardelike liefde.❤❤