Wow! The miracle of Kankerbossie. How natural things can help improve our health. Its a couple of months since Ive been using it. Thanks so much for sharing. Bless you
@sherryhendricks78642 жыл бұрын
Baie lief vir julle tweetjies soeintjies Van Switzerland🇨🇭🇨🇭🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@sherryhendricks78649 ай бұрын
Hallo julle tweetjies eks so lief vir julle videos you really make me homesick wishing you both health and happiness liefde van sherry in switzerland 🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇨🇭🇨🇭
@yvonneadams76723 жыл бұрын
Ek het die video geniet ☺️. Mag dit ook gebruik word on bloed druk te verlaag? Baie dankie
@Onikaism6 жыл бұрын
Pragtig. Net pragtig. Julle is pragtig.
@danelviljoen39904 жыл бұрын
Goeie dag. Ek wil net gou vra wat die vertaling in Engels is vir berg patat en waar mens dit kan opspoor in die Oos Kaap?
@maximus39744 жыл бұрын
OOm johannes is dit waar dat malva gebruik kan word om slange van jou huis af weg te hou, of wat anders kan gebruik word om in tuin aan te plant
@NitaJansevanRensburg10 ай бұрын
Malva plante help om slange weg te hou,ek bly teen n berg in die Lang Kloof waar baie sllange is soos boom slang,rinkhals,pofadder,koper kapel,skaapsteker,kaapse kobra en geel slange. ons nog net eenkeer n boomslang en Kaapse kobra in die huis gehad maar van ek malvas by die deur het kom hul glad nie in die huis nie😊🙂
@Deontjie5 жыл бұрын
Weet jy hoe sleg smaak daai bos?
@mogamedfakier359210 ай бұрын
Nee ...maar Ek kan jou glo😂
@josinasmit75667 ай бұрын
Ek down daardie tee.
@RockyDempers3 ай бұрын
Ja...maar dis gewoonlik Die goed wat So Sleg smaak wat Goed is...ek gebruik dit nou al vir 4 jaar...en sonder Dit is ek Sonder energie...ek drink daai klein blou blikbekkertjies 3 van hulle 3 keer per dag...eks al So Gewoond daaraan.
@AngelineVanDieman10 күн бұрын
Bitter in die mond maak die magie gesond😂 Baie dankie julle 2🙏Kan ek die orige blare dalk in n oop houer hou om uit te droog🤔🤔
@abrebadenhorst78452 жыл бұрын
Hi julle wonderlike aartsengel. Baie dankie vir die goeie raad. Ek sal graag wil weet indien die kanker bossie hie in die kaap sal aard. Mooi bly en dankie vir julle goeie raad. Seënwense
@leniestickling47342 жыл бұрын
Waar koop n men's dit asb
@rebeccashort39174 жыл бұрын
Anyway we could get subtitles, I grow this plant in California and there’s not a lot of information.
@ccc41024 жыл бұрын
Hi. Has anyone answered you? I can help if you still need that information. Regards.
@five1steph4 жыл бұрын
What do you need to know? My father grows and uses the plant medically. He dries it out upside down and brews it in tea. Very bitter, excellent for stomach ailing and soothing of cramps. Wonderful blood cleanser, and helps modulate sugar levels - so great for diabetics. But like I said, tastes like nothing you know, very strong and bitter.
@KristOlivier4 жыл бұрын
They would probably market it as Sutherlandia Frutescencs or cancer bush in your part of the world
@HYEpower4 жыл бұрын
i grow them in maine, they do well in the summer and spring and stay healthy fall and winter by a window. iv had plants live 6 years. i recomend using rootblast for nutrients for the plants
@mariemalan27412 жыл бұрын
Ek is ‘n Suid Afrikaner en woon in Amerika, waar gaan ek van die kruie kry. HELP asseblief.
@SophiaAntonie9 ай бұрын
❤
@gertrichter92804 жыл бұрын
Ek wil graag van die kankerbossie bestel. Hoe gaan ek te werk?
@PastoorDirk4 жыл бұрын
Birgit from Birgits Cancerbush. 079 525 2927
@willievanwyk48845 жыл бұрын
Is dit normaal vir die bos om 3m by 3m groot te word. Ja nee kyk daai bos is onheilig sleg maar van ek hom drink 4 jaar laas griep of verkoue en enige infeksie gehad.
@PastoorDirk4 жыл бұрын
Ons het 5 van die Kanker bossies aangeskaf , My vrou was geweldig siek , met Verskeie siektes veral met n ontsteekde Galblaas , sy is nou 6 Maande gesond en drink dit 2 koppies n dag , ons plante het blomme gedra , en toe die blaasies met sade in . wanneer luk jy die blaasies af en ongun die sade ver plant ? kan iemand help
@willievanwyk48844 жыл бұрын
@@PastoorDirk daai blasies is wonderlik myne het gedra, die moeder plant is oorlede maar ek het nou 20 nuwe babas.
@willievanwyk48844 жыл бұрын
Mens kan nooit te veel kankerbos plante hê nie.
@PastoorDirk4 жыл бұрын
Drie van ons plante het gedra ! Ons het seker by die 1000 Sade geoes van hul ! Ons het 30 ontkiem ! Maar net 20 het dit gemaak ! Darem nou 25 . men's behoort so 4 BOSSIES per persoon te he om n konstante voorraad te he ! 25 BOSSIES vir n gesin van 6 is genoeg !
@PastoorDirk4 жыл бұрын
Men's moet nie van die moeder bossie se blare en takke oes as sy DRA nie ! As dit blomme tyd is van Aug tot Desember moet jy geen blare pluk of takke sny nie ! Dan gaan hul dood!
@Love-sv7vg11 ай бұрын
Help it with high blood pressure and can you leave your medication ..please someone
@mikedevries84277 ай бұрын
Raad vir diabetes, hoe bloeddruk, asb
@NitaJansevanRensburg10 ай бұрын
Ek het kanker bossie saad gekoop. Hoe diep plant ek die saadjies?
@tamsynbezuidenhout82713 жыл бұрын
Moet n mens die blare eers laat droog trek. Voor j hom drink. Of kan j dit drink net na hy gepluk word
@sherryhendricks78642 жыл бұрын
Help for hotflushes pleeeeeeese🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙋♀️😅😅😅😅
@audreypedro59065 жыл бұрын
An
@theresiaswartbooi6314 Жыл бұрын
Ek doek tg u nr asb ek sister grag Mar dar is soms the wat ek wil bel as ek iets wil vra van di kruie Kan ek tg kontak kty
@Deontjie11 ай бұрын
Die komersiele mense droog dit, sodat dit nie vrot as dit verpak word.