I get shivers every time I listen to Demi. She has raised the bar so much for South African music specifically Afrikaans music.
@jabuhlatshwayo74457 ай бұрын
😢Heard this song at Hoerskool Die Anker while doing part time job the kids were rehearsing dance moves and fell in love with it 😊got it today.. Love it so much
@jacolinehans Жыл бұрын
Love you demi lee we love your music 🎉🎉
@gerdaklein13002 жыл бұрын
AMAZING THANKYOU FROMHOLLAND
@stevenbarnard34183 жыл бұрын
I love you so much Demi. You have brought class and beauty to Afrikaans music. You are my most favorite South Africam artist ever.
@demimoore55413 жыл бұрын
Hi Big Fan
@shawnvoges7632 Жыл бұрын
She’s the reason I went back to listening to Afrikaans music again. New standard set! World class!
@georgestevenmala32883 жыл бұрын
Beautiful song. Even though I don't understand the lyrics.. But this 🙌
@demimoore55413 жыл бұрын
Hi Big Fan
@demimoore55413 жыл бұрын
Thanks for the love and support
@charlottecox473 жыл бұрын
She is a great singer and a beautiful lady
@demimoore55413 жыл бұрын
Hi Big Fan
@demimoore55413 жыл бұрын
@Dunay Britz Hello, how are you doing today?
@gerdaklein13002 жыл бұрын
Beautifulsong lsayhifromthenetherlands
@alozano102419752 жыл бұрын
There was JESUS brought me here ! I would love to hear Demi singing Jerusalema
@jamesjefferson92283 жыл бұрын
Super groovy tune. Lead guitarist is loving it, and it's hitting the Bassist's G spot - oh yeah!
@surinanell16624 жыл бұрын
Eerste die is amazing!!!
@fourieroux1024 жыл бұрын
Iuc
@Akiubajkr2 жыл бұрын
U Are amazing voice in this universe may the lord Jesus bless you
@libertinegaroes79313 жыл бұрын
My fav artist eks so maal oor haar musiek
@jccastelyn-qg7js Жыл бұрын
Moment!❤❤❤❤fangirl
@niyonkuruclaude45874 жыл бұрын
I love it.keep it up Demi
@jandremarais75343 жыл бұрын
Defnitief die beste weergawe van die liedjie #jammerAppel. Well done Demi jy gee n ander " vibe" vir die liedjie.
@leoniemaritz89394 жыл бұрын
Stunning!!! Jy is pragtig!!
@magdabotha30534 жыл бұрын
Demi jy lyk soos 'n godin. Jy rock
@ronniekorkie64912 жыл бұрын
Hoendervleis mooi!!!! Ek is mal oor dit
@h2oman954 жыл бұрын
Don’t understand the lyrics but no need to... beautiful as always!
@leonard7609304 жыл бұрын
It means, if you lead me - I will follow>
@leonard7609304 жыл бұрын
And so much more... But inbox me (I'll try to explain).
@leonard7609304 жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/g2W7malphs1pgMU
@leonard7609304 жыл бұрын
Follow this ...
@demimoore55413 жыл бұрын
Hi Big Fan
@carikavandermerwe41702 жыл бұрын
This is so buteful I love you❤
@T.933 жыл бұрын
Lei my na die water Waar jy jou seer weg was Balsm my wonde Met die dou op die gras Wys vir my die leemte Waar ek in jou hart pas Lei my na die water, na die water Waar jy jou seer weg was Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet Net die hemel weet hoe lief Skryf vir my jou drome Op gebleikte glas. Vertel my van jou liefde Vir die donker nag Gee my asem, gee my lewe Dalk net 'n bietjie sig Skryf vir my jou drome ja jou drome Op gebleikte glas Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het (Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het) Dis baie meer vir my ek weet Ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet Net die hemel weet hoe lief Hoe lief ek jou het. Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet Net die hemel weet hoe lief Ja net die hemel weet hoe lief ek jou het Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde en hart se goeters meet Net die hemel weet hoe lief Hoe lief ek jou het
@gerdaklein13002 жыл бұрын
Beautifuldeardemi jou are so good
@gerdaklein13002 жыл бұрын
Wist a greatmiusicitheguitarman is sogoodthanks
@johanvanklopkop38972 жыл бұрын
Awe love jou songs
@keiraerasmus3 жыл бұрын
Amazing Demi 💗🌸👍🏼🤩
@mikecilliers44782 жыл бұрын
🌺🌺🌺🌺🌺🌺🌺🌺❤️❤️❤️❤️❤️ mooi
@ronniekorkie64912 жыл бұрын
Pragtige song!!!!!!!!!!!
@carolinemicheal61353 жыл бұрын
Can't understand the language but stunning voice 👍
@angeleneferreira51373 жыл бұрын
Yes she has an awesome voice!
@angeleneferreira51373 жыл бұрын
Go and listern to her singing English. Demi Lee Moore
@carolinemicheal61353 жыл бұрын
@@angeleneferreira5137 exactly😉😃😍
@carolinemicheal61353 жыл бұрын
@@angeleneferreira5137 thanks i've downloaded all her songs 💗👍
@elizebotha24204 жыл бұрын
Love dit 🔥🔥🔥❤️❤️❤️
@paulnaude21653 жыл бұрын
Ja sy sing baie mooi nè 👍😍😛😘ek is michelle
@elizebotha24203 жыл бұрын
@@paulnaude2165 Sy doen neh 💖
@christmasfanj6735 Жыл бұрын
Anyone know the backing dancer's name at 1:22?
@paulnaude21653 жыл бұрын
Love dis ,💋🙂😍😛😘
@petromuller20504 жыл бұрын
Awesome
@nicolegreeff66034 жыл бұрын
Ek hou baie van jou musiek
@wayne-leevries95863 жыл бұрын
Liewe bliksem maar dis pragtig, kyk hoe geniet dai band elke oomblik van die optrede, veral die ouens op die kitare
@Bernadette.freyer.swartz3 жыл бұрын
Awesome performance! Shoeeee jys maar net ongelooflik!
@codemaster77332 жыл бұрын
Send this to Charlize @ 44 Afrikaans
@chandredejager95174 жыл бұрын
Mooi
@gertpretorius42922 жыл бұрын
Wow wow wow
@luizcruz18013 жыл бұрын
WONDER WHAT THIS WOULD SOUND LIKE IN ENGLISH.......LEAD ME TO THE WATER.................THE WATER OF LIFE !!!!!!! I THINK PEOPLE WOULD NOT GO THIRSTY EVER AGAIN
@demimoore55413 жыл бұрын
Hi Big Fan
@mikecilliers44782 жыл бұрын
Jy sing mooi 🤩 liefde Nica-Mari 💖💖💖💖💖💖💝💝💖🔖🔖🔖🔖🔖🔖🔖
@michellevanderwesthuizen15402 жыл бұрын
Hi Demili moore jy is op Armmansvlakte geadd ek is hulle kleindogter ek hou baie daarvan om te sing dis my pasie sal jy my dalk kan verder help en leer asb. 😊❤❤
@matthazey77462 жыл бұрын
I account for at least 50K of the total views
@VekeBeni Жыл бұрын
😮😮😮❤❤❤
@Maikemouse15 ай бұрын
❤
@stoffelfourie60244 жыл бұрын
Hierdie was nou baie beter as wêreld klas... Welgedaan.... Aan die organisasie maak asseblief meer van die.... Demi welgedaan
@mathlengihmar63264 жыл бұрын
Love you😘😘😘😘😘
@JKearns984 жыл бұрын
Cool song. Maar wat maak daai perde daar sonder hempde?🧐🤦🏻♂️
@ronaldabotha33184 жыл бұрын
Ja nee wragtag🤐
@roro91793 жыл бұрын
Wel eerstens hulle kan dit bekostig… maw hulle is flippen goed gebou. Tweedens dis ’n entertainment industrie so dis hoe dit is. Deal with it. Maar natuurlik sal julle nie n woord rep oor Demi se skraps stage klere nie né????? Ek dink Demi en ”perde sonder hemde” lyk stunning.
@mphokoee30792 жыл бұрын
@@roro9179 Baie Dankie dat jy dit vir hom mooi gesit
@engelasan Жыл бұрын
Hulle dra by tot die drama met hulle goed opgepaste lywe!
@carlswanepoel32072 жыл бұрын
Ek like dit gaan aan
@carlswanepoel32072 жыл бұрын
Demi lee moore
@HaX_ViSioN1364 жыл бұрын
nog steeds sexy soos altyd
@jeffreyskephe29303 жыл бұрын
Yoh die vrou is rerag kragtig. So mal vi ha stem
@robertbob71452 жыл бұрын
I really2 like you...
@marthinusventer-px2rz Жыл бұрын
Jonny blou
@tanyagreeff59772 жыл бұрын
Hiendervleis is pragtig
@neeltjieposthumus61334 жыл бұрын
As jy ñ kind van Abba Vader is, die ENIGSTE GOD van die Heelal dan sal jy nie klere dra soos op hierdie lied. Jy sing dan Geestelike musiek. ñ Vrou ontbloot haar buitendien nie so nie. So besluit na watter kant jy wil gaan. Daar is net n reg en net n verkeerd.......nie n tussen in nie.
@pierremeyer63763 жыл бұрын
Sjoe Neeltjie...jyt seker nie die video gekyk tot die einde toe nie ne. As dit jou soveel pla....gaan kyk iets anders. Die video is nie vir jou nie. Demi Lee Moore is n ongelooflike sanger en kunstenaar. Well done Demi....hou so aan.
@neeltjieposthumus61333 жыл бұрын
@@pierremeyer6376 Ek het beslis die video tot die einde gekyk. n Kind van Abba Vader ontbloot nie hom/haar so nie. As dit jou goedkeuring dra omdat sy n mooi pop is dan is dit jou keuse. Dit dra nie my goedkeuring nie. Daar is n groot moontlikheid dat sulke kleredrag n saadjie van "lust" in mans sal plant en dan behoort jy te weet wat gebeur indien jy die Woord ken. Rassisme en lust is van die dinge wat die mensedom die meeste vashou en versmoor om te lewe en te lewe in oorvloed saam met Jesus.
@pierremeyer63763 жыл бұрын
@@neeltjieposthumus6133 ons kan die gesprek he tot vervelens toe en ons gaan nie saamstem nie. Nie almal het n walglike siening oor n man of vrou wat hulle "ontbloot" soos jy dit stel nie. As jou gedagtes in die lust rigting beweeg dan is dit jou saak maar om haar op sosiale media te probeer afmaak is nie reg nie. Maar kom ons las dit daar. Ek het my opinie en jy joune. Geniet jou dag.
@neeltjieposthumus61333 жыл бұрын
@@pierremeyer6376 My oe gaan beslis nie in die lust rigting nie. Dit gaan oor wat reg is in die Enigste en Almagtige God se oe. Sy beginsels en standaarde....nie ons mensekinders nie. Mag die Heilige Gees jou wys wat die waarheid is.
@markussteinmann28903 жыл бұрын
Daars absoluut niks fout met haar kleredrag nie. Ek dink jy moet n bril kry want jy kan duidelik niks sien nie. Kry n lewe asseblief.