WOW!! BAIE DANKIE, PASTOOR. DIE TROONKAMER HET EK NOG NOOIT SO GESIEN NIE.
@lancesherriff270319 сағат бұрын
Goeiedag, danksegging aan ons Hemelse Vader YA, vir Sy Enniggebôre Seun Yahushua deur die kragtige werking van ons Ruach Hakodesh - hier vanuit Boston, Massachusetts
@Love-sv7vg3 сағат бұрын
Dankie Deon vir hierdie Taboo reeks.. ek geniet dit vreeslik baieeeee om daarna te luister.. Baieeeee seenwense vir jou en familie ❤🙌
@christinegouws743223 сағат бұрын
Danki past
@leonihmorningstar111Күн бұрын
Alles wat jy hier se is n wonderlike samevatting van jo reeks. Ek glo die brug is goed gele. Wonderlik om die Bybel met ander oe te lees. Laat mens besef hoe min ons werklik is. Nooit besef hoe groot ons God werklik is ni. "To fear our God" het nuwe betekenis gekry. Danki vir die openbaring van die Woord.
@LinZy0113Күн бұрын
Dankie Deon, ek volg jou op KZbin en mis nie n reeks nie...so is my moeder van 77 ook nou besig om jou reeks te volg. Dit is wonderlik vir die rede dat dit 1 ste in afrikaans is en 2 de is jy gesalf as priestes en kan nense leer en verstaan wat by jou mond uit gaan. Wees geseenď en dankie vir die liefde en tyd wat jy afstaan om almal meer te leer van Konig Jesus. Groete uit Potchefstroom
@lynnettedebeer988222 сағат бұрын
Powerful teaching 🔥 dankie Deon. Die Here seen jou 🙌
@maryannestiemens154Күн бұрын
Baie leersaam dankie Deon
@cornelmarlenevandermerwe5041Күн бұрын
Goeie middag kyk van Pretoria af. Wonderboom.
@heatherwarricker990Күн бұрын
Dankie Pastoor Deon
@hantievanzyl2136Күн бұрын
Baie dankie vir hierdie Taboe reeks. Geseënde week
@heatherwarricker990Күн бұрын
Amen
@fanienieuwoudt8152Күн бұрын
Fanie Nieuwoudt, Middelburg Mpumalanga
@elsanauda2069Күн бұрын
Blessings aan almal uit Napier in die Weskaap
@teresacoertzen5801Күн бұрын
Shalom. Ons waardeer die lesse soon Baie. Dankie vir al die tyd en moeite wat jy insit. ❤
@hettiebotha8901Күн бұрын
Goeie naand Deon en andere. Ek sal more kyk. Bietjie laat vir my....👍🤗🇿🇦🇿🇦
@rinaduvenage3432Күн бұрын
Baie dankie Deon. K geniet die program. Luister vanaf Alberton Gauteng
@lyndalesueur5496Күн бұрын
Baie dankie.
@steenkamp5412Күн бұрын
Hallo Deon Ja dit klink seker skokkend Maar Waarheid is Waarheid!!!!!!!
@williepretorius6277Күн бұрын
Dankie Deon. Baie goed is vir my meer verstaanbaar.
@heatherwarricker990Күн бұрын
Heather
@EmeleneEarly18 сағат бұрын
Groete uit Lydenburg
@PetroJonker-z3bКүн бұрын
Dit us werklik awsome
@ericalamprecht9645Күн бұрын
Kyk vanaf die Boland, Wes Kaap Dnki vir wat jy opoffer
@heatherwarricker990Күн бұрын
Tannie Heathet Lydenburg❤
@willemienjansen874Күн бұрын
Pretoria.
@willieknell468Күн бұрын
sien uit daarna
@hanliemoller9149Күн бұрын
Klank is reg Pretoria
@PetronellaGroenewald-l2cКүн бұрын
Vanderbilpark
@SusanCoetzee-c1uКүн бұрын
Nelspruit goeie naand
@teresacoertzen5801Күн бұрын
Susan ek en Jordan is ook hier.
@Carlisle-j6xКүн бұрын
After 50 minutes it became a revelation first 50 minutes repeat stop trying to convince people you are telling bring this in a form of a lecture you could be at taboo number 25 already don't know how the people work it out that there are three individual Gods father son and holy spirit holy spirit is the spirit OF GOD this has got nothing to do with the elohim please tell us what you did in Israel p s . Form of lecture facts take it or leave it up to you❤
@renefreeman167721 сағат бұрын
Deon, please do me a favour.....you have English subscribers that listen to you. Stop apologising for using English words when you are teaching. As South African born, we should be able to understand Afrikaans AND English. You CANNOT preach and never use English words. So, if you are teaching about the Bible, you cannot do so in 'Suiwer Afrikaans '. So.....you are going to lose me, that listens religiously to your teaching. It is very irritating to hear you apologise every time you use English English. I am a 77 year old white lady that goes to church and I am a Christian. So...tell me if you want me to stop listening to you. We should be able to preach in English and Afrikaans because we are all South African. If you would like to disagree with me, please contact me. I am willing to discuss this with you. I live in Mokopane, Limpopo.