Goeiedag,Dit is so volledig die Skrif,,,Johannes 19 :37 en Sagaria se verse .Die kruis en Jesus se dood en Sy lyding .Hoe moet ons net ontsag he vir Sy lewe en Lyding .Die Skrif word bewaarheid. Baie , baie dankie vir die duidelike uitleg van Jesus aan die kruis ,Seen!