DF Malan Harlem Shake

  Рет қаралды 10,341

Die Burger

Die Burger

Күн бұрын

"Híérdie keer gaan julle in die stof byt," is die uitdaging wat die Hoërskool DF Malan Maandag aan die hoërskole Stellenberg, Tygerberg en Bellville gerig het. Dié vier skole het mekaar vroeër vanjaar die stryd aangesê tydens die jaarlikse MTBS-atletiekbyeenkoms.
Stellenberg het toe as oorwinnaar uit die stryd getree. Nou het Die Burger 'n skolekompetisie geloods wat hierdie vier spogskole weer teen mekaar opweeg.
Daar word van die skole verwag om intekenare vir die koerant te werf. Die skool wat teen die einde van April die meeste nuwe intekenare gewerf het, wen advertensieruimte in die koerant, 'n rugbyafrigtingsessie deur Breyton Paulse, 'n krieketoefensessie met Justin Ontong en swemlesse van Olimpiese swemmer Ryk Neethling. Die drie leerders uit al vier die skole wat die meeste intekenare gewerf het, kry elk ook 'n iPod.
Die Hoërskool DF Malan was Maandag die eerste van die vier skole om die uitdaging met 'n besonderse oorlogskreet te aanvaar.
Joh Dorfling, DF Malan se skoolhoof, was dié oggend nog besig met die gewone saalbyeenkoms waarmee hulle elke week begin, toe chaos skielik losbars.
'n Onderwyseres het op die verhoog begin dans, musiek het oor luidsprekers begin speel, 'n paar leerders in die saal het opgespring en saam begin dans en toe bars leerders in vreemde uitrustings
van koerantpapier die saal binne!
Tot die hoofleerders en die skool se bestuurspan wat op die verhoog gesit het, het saamgedans.
Net so gou was alles weer oor en het die hoofseun die mikrofoon geneem om te verduidelik waaroor alles gaan. "Dit gaan oor ons trots. Hierdie keer gaan ons vir Stellenberg wys wat in ons steek! Die Burger gaan meer
intekenare uit ons kry as by enige van die ander vier skole!"
Troos met dié pryse Die skole wat nie die paal haal nie, gaan egter nie met leë hande huis toe nie. Hulle kry ook elkeen 'n troosprys.
Daar is ook nog lekker kontantpryse op die spel vir leerders wat goed vaar in die kompetisie.
Meer aansporings DF Malan het van hulle kant af ook 'n paar aansporingspryse aan leerders belowe. Die graad wat die meeste intekenare werf, kry 'n sivviedag. Die registerklas wat die meeste intekenare
werf, kry 'n betaalde uitstappie na Ratanga Junction X in skooltyd!
Nou wag Die Burger vir die ander vier skole om te reageer op hierdie uitdaging. Laat weet ons wat julle beplan en ons sal daar wees om dit af te neem.
Bel vir Margeret Pansegrouw by 021 946 3322 of stuur vir haar 'n e-pos na mpansegrouw@hasbellville.co.za om ons in kennis te stel indien jy graag een van die skole wil ondersteun
deur 'n intekening teneem.

Пікірлер
@8Karab
@8Karab 11 жыл бұрын
I think its great! Love that so many teachers have such a great sense of humour!!!
@taniaahlfeldt3137
@taniaahlfeldt3137 11 жыл бұрын
Fantastic stuff DF! Wow, school is livening up. Good on YOU teachers!
@terzelrasmus-williams2530
@terzelrasmus-williams2530 11 жыл бұрын
These teachers are awesome!
@anandivandermerwe7719
@anandivandermerwe7719 11 жыл бұрын
can all you haters please keep your comments to yourself . DF Gees
@sparklingfairyxxx
@sparklingfairyxxx 11 жыл бұрын
AWESOME! :)
@chrishattingh6790
@chrishattingh6790 11 жыл бұрын
nee DF ek dink ds nogal awesome goeie werk
@tktanki2871
@tktanki2871 11 жыл бұрын
These videos are playing bt you see nothing.
@0Visionz0
@0Visionz0 11 жыл бұрын
worst profile pic ever
@quintinadam1
@quintinadam1 11 жыл бұрын
worst Harlem shake ever
@tktanki2871
@tktanki2871 11 жыл бұрын
This is just a useless thing
@RobertCable97
@RobertCable97 11 жыл бұрын
Oakdale s'n sal maar nog altyd die beste bly!!!
Hoërskool DF Malan - Interskole 2018
3:09
Hoërskool DF Malan
Рет қаралды 6 М.
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 32 МЛН
啊?就这么水灵灵的穿上了?
00:18
一航1
Рет қаралды 60 МЛН
She's very CREATIVE💡💦 #camping #survival #bushcraft #outdoors #lifehack
00:26
Seja Gentil com os Pequenos Animais 😿
00:20
Los Wagners
Рет қаралды 28 МЛН
DF Malan MTBS Flash 2024
6:05
PinPro Media
Рет қаралды 11 М.
Emo adams Indian Accent
9:00
TheDixiKiller
Рет қаралды 149 М.
Ma - deur Nataniël
6:33
STORIETYD SAAM STELLA
Рет қаралды 3,2 М.
DF Malan regime
5:38
SABC News
Рет қаралды 10 М.
Hendrik Verwoerd Defines Apartheid
0:47
iconic
Рет қаралды 321 М.
Tafelsig, Mitchells Plain
4:50
Alex Lawrence
Рет қаралды 21 М.
HMS Bloemhof 4M 2024 Kreet
3:26
JANVANZYL Sports
Рет қаралды 1,4 М.
Joe Barber on winning the Currie Cup 2017
1:16
The Athlete
Рет қаралды 1,7 М.
Ons hart klop blou
2:13
Hoërskool DF Malan
Рет қаралды 3,6 М.
'N DAG IN  HOËRSKOOL DF MALAN - OPEAAND VIDEO
3:48
Bemarking Bulletin
Рет қаралды 9 М.
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 32 МЛН