Shabbat shalom. 'n Boodskap vir 'n tyd soos nou. Dankie. Wil nt sê John 1 sê die Woord het vlees geword en onder ons kom woon, nie God het vlees geword. Volgens my verstaan het Yahweh Sy seun Y' shua aarde toe gestuur, en die Messias het na homself verwys as die een wat deur Sy Vader gestuur is.
@annatjieoconnell-hl4jd4 ай бұрын
Geseënde Sabbat vir julle
@talithaminnaar77775 ай бұрын
Wow Frik, wat 'n kragtige en relevante boodskap in hierdie bose eindtye waarin ons nou lewe . . .
@shirleymiller-re9pf4 ай бұрын
Goeienaand Past.Frik...baie dankie vr die woord...mag die Here u seen en Ng vele Meer gebruik in die Akker van die Here....Die woord is kragtig... Hou vr ons in gebed aan die Kant van Delft,waar ons besig is Om die evangelie te verkondig in gees en waarheid... Mag die Here u seen en u Se familie...
@lesleylouw49465 ай бұрын
Ruk ons tot stilstand Jahweh want die besluite wat ons moet maak voor Yeshua terugkom is n̈ ewige besluit wat gaan bepaal waar ons vir ewig en ewig gaan bly of by God of in die hel die keuse is ons s'n, rig U ons en lei U ons
@johanwolmarans22645 ай бұрын
Toemaar hulle baklei nie vir jou oor die shabbat maar baklei die lewende GOD se gebooie.Dis so hartseer dat mense belangstelling in GOD verloor het.Het laaswwek van n groot vuur gedroom wat alles verteer het terwyl ek toekyk.Hoop net die mensdom se oe gaan oop want die uurglas het lleeggeloop Geseende shabbat vir almal.
@malindakotze77354 ай бұрын
Shalom geseëndes vd Allerhoogste Baie dankie dat Waarheid met integriteit, entoesiasme en ontsag vir Yahuah oorgedra word! Kom ons stap saam met diè wat besef dat ons Koning "in die veld" is. [ Elul ]
@lindavandermerwe4104 ай бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Bale baie dankie Pastoor Frik vir die ernstige, leersame en kragtige Boodskap. Eye Opener !!!! Waardeer opreg. SHALOM 🙌
@wilnavandyk99145 ай бұрын
Alles is 100% waar.....[Namibie]
@millintribe69974 ай бұрын
Homeschool werk vir ons
@ramimintoor17595 ай бұрын
Dankie Pastor, groete Rami Mintoor
@dalenenel48735 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie Ewige Evangelie, bid Vader se seen oor jou af.Waardeer jou in die Naam van Yashua ons Koning.
@elizabethvanderwesthuizen11965 ай бұрын
Hallelujah, 🙌🙌 Dankie vir die Woord van die Weg en Waarheid gelewer Pastoot Frik...
@christienebotha63635 ай бұрын
Dankie Pastoor Frik vir jou gehoorsaamheid en oordra van Bybelse waarheid en woord. 🙏🙌 Soos die spreekwoord sê, " DADE sê mèèr as 'n 1000 woorde..." ❤🙏
@waldoklingenberg37475 ай бұрын
Shabbat Shalom uit Paulpietersburg Kzn. Ware boetskap wat almal raak.
@ElnaHendrikse5 ай бұрын
Baie baie dankie
@RobertThomas-i1s5 ай бұрын
Amen so waar ons moet gloo en reg leewe Amen ❤
@lieselvermeulen57945 ай бұрын
Dankie pastoor. Baie is mislei en Weier on die waarheid te sien.
@joMdP55 ай бұрын
Kragtige, belangrike boodskap. Ek het ook 'n droom gehad in week (nou kan ek dit uitsonder as 'n belangrike vingerwysing van Abba Vader, YHWH) nadat ek hierdie boodskap gehoor het, want ons wandel in die woesteny. Mag LIG en Waarheid ons lei, mag ons in WAARHEID regverdig bly. Dankie. Shalom geliefdes in YAH
@LeonieGrove-mo7ht5 ай бұрын
Sjoe Frik, ek sit op die punt van my stoel. Dankie vir hierdie eye opener boodskap.
@marietjieocallaghan94795 ай бұрын
Shabbat Shalom ⚘️ Dankie, Frik en Amelia!
@reniervanstaden82135 ай бұрын
Dankie Frik vir hierdie baie belangrike boodskap in die tyd waarin ons nou leef. Groete uit Australia.
@louiseschoeman40985 ай бұрын
Baie dankie ek stem, ek deel hierdie.
@AletthaDutoit5 ай бұрын
Amen van uit Lydenburg🙏🙏
@christellejooste57995 ай бұрын
Hallelujah
@elmarybrits64655 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie nodige boodskap. Vader Yahweh se seën rus op jou en Amelia. Dankie!❤❤❤
@philuppusalbertusswanepoel38075 ай бұрын
Dankie vir die boodskap Frik
@petrusrobberts13375 ай бұрын
Shabbat shalom vanuit Somerset Wes
@louisejacobs40365 ай бұрын
So so waar
@malievisser47235 ай бұрын
Amen
@corrienortje20165 ай бұрын
Shabbat Shalom van uit Fochville
@umuller72855 ай бұрын
Corrie is jul ook van fchvlle? Dis wonderlik om van die gemeente hier te ontdek. As ons maar net n Huis gemeente hier ook kon hê.Geseend is jul.Annelie
@millintribe69974 ай бұрын
Ek droom al jare oor die tsunami wat ons kuslyn verwoes. Swart water. Daarna helder blou skoon water
@janvermeulenvermeulen53645 ай бұрын
Wie n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie. Openbaring 2 vers 11. Shalom.