Die Bek van Boomstraat deel 1

  Рет қаралды 61,356

MegaDVision

MegaDVision

Күн бұрын

Kallie Knoetze, Die Bek van Boomstraat onderhoud deur Deon Potgieter. Praat oor Gerrie Coetzee, Mike Schutte, John Tate en meer

Пікірлер: 25
@DN-kz7xl
@DN-kz7xl Жыл бұрын
These are the characters of South Africa sport. They are part and parcel of the legacy.
@shanebowers2768
@shanebowers2768 Жыл бұрын
We love you kallie
@jdvr123
@jdvr123 8 жыл бұрын
Ou Kallie klink vir my eintlik na n helse nice ou.
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm 4 жыл бұрын
Hy is
@hanneliekoekemoer9441
@hanneliekoekemoer9441 2 жыл бұрын
@@jj56x7.5mm nie
@peetoosthuizen2738
@peetoosthuizen2738 4 жыл бұрын
Mooi program die BEK v Boom str.
@ericfick8770
@ericfick8770 Жыл бұрын
Leon Schuster, was die beste
@nickpatrick263
@nickpatrick263 9 жыл бұрын
Rosco Dunn!!! :D
@MegaDVision
@MegaDVision 9 жыл бұрын
@coenraadkruger366
@coenraadkruger366 3 жыл бұрын
Oom Kallie , ek volg boks soos baie ander en ek moet se dit is so waar , in swaar gewig vat dit een hou om n man in sy spore testop ,
@Poepwoes
@Poepwoes 2 жыл бұрын
Wôtta bôykie!!!!
@Appregator
@Appregator 4 жыл бұрын
We were so disappointed when he lost his fight against big John Tate. Then we learned he decided the night before the fight to get very drunk. He was busy smacking the lights out of every boxer before that. Then he climbs into the ring with BJT and he stumbles around like a zombie. Is that true Kallie ?
@MegaDVision
@MegaDVision 4 жыл бұрын
He answers and responds to this question around :3:30 in this video .
@nicolaaskorff4132
@nicolaaskorff4132 2 жыл бұрын
Die Knoetzes was altyd te windgat. Een aand in die Braukeller in PTA ontmoet. My met hoogmoed behandel. Sy selfopinie was sy ondergang. Gerrie Coetzee was n ware heer.
@Appregator
@Appregator 2 жыл бұрын
@@nicolaaskorff4132 Stem saam oor Gerrie. Gooie man.
@nic0072
@nic0072 3 ай бұрын
Big John Tate was net beter as hy soos Gerrie ook net beter was.
@henry-nr5np
@henry-nr5np 2 ай бұрын
Nee Kallie Pierre sou jou gemoer het
@paulamos6554
@paulamos6554 4 жыл бұрын
Gerrie was more professional Kallie not professional enough , if he took his boxing 💯 percent serious , could have been world champ
@markbrown-sb2zm
@markbrown-sb2zm Жыл бұрын
So jealous of Gerrie.
@MegaDVision
@MegaDVision Жыл бұрын
Not really. Kallie did very well for himself and is gracious in acknowledging Gerrie's success. #RIPGerrieCoetzee
@Edward8855
@Edward8855 4 жыл бұрын
Ek het saam met Kallie rugby gespeel vir Pretoria Polisie in 1975. Hy het my baie kak gegee omdat ek nooit die bal kon reg ingooi vir hom in die lynstaan nie en omdat ek van WP [Paarl] af gekom het. Ek het baie daaraan geding om hom by te loop en n klap te gee… bly dat ek dit nie gedoen het nie, maar ek het baie gewonder wat sou werklik gebeur het want ek was self n opgeleide “bokser” hoewel ek nooit n bokser was nie. Ek self het nooit n fight verloor nie. Op die rugby veld het Kallie baie op sy moer gekry en baie ouens was lus vir hom en glad nie bang vir hom nie. Hy het net bek gehad.
@MegaDVision
@MegaDVision 4 жыл бұрын
Sit darem nie in almal se broek om 'n man soos Mike Schutte of Duan Bobick met een hou uit te slaan nie.
@Edward8855
@Edward8855 4 жыл бұрын
@WE WUZ VIKANGS!!! n shiet. Baie het probeer.
@nic0072
@nic0072 3 ай бұрын
Was dit Kallie vir wie daai slagter so de moer in was?
@Edward8855
@Edward8855 3 ай бұрын
@@nic0072 Ja, hy het baie mense die moer in gemaak.
Die Bek van Boomstraat 2
8:04
MegaDVision
Рет қаралды 13 М.
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 41 МЛН
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 5 МЛН
Rationing In Britain
9:54
Imperial War Museums
Рет қаралды 953 М.
Francois Venter   Woord In Aksie Mannekamp 1998
1:09:53
Johan Jooste
Рет қаралды 7 М.
When A Gang Leader Confronted Muhammad Ali
11:43
Boxing After Dark
Рет қаралды 8 МЛН
My Seun Het Gedruip
7:13
Leon Schuster - Topic
Рет қаралды 67 М.
Onderhoud met Jana du Plessis op Kwêla
8:24
kykNET Kwêla
Рет қаралды 9 М.
Laurika Rauch sing vir Mannetjies Roux
4:21
Mariana Els
Рет қаралды 257 М.
Jan & Tolla Part 02
9:56
SABC
Рет қаралды 148 М.
Kallie Knoetzer Se Kroeggeveg
6:18
Leon Schuster - Topic
Рет қаралды 71 М.
Dr Tommie Jooste - Toets die Geeste - Deel 3
22:32
Wybrand Conradie
Рет қаралды 4,3 М.