Ek sal nie oordeel nie. Blessings oom Siener. Ek gaan jou BOEK koop.
@pietdutoit3517 Жыл бұрын
Two beautiful people. Well done. God bless.
@gasanthassiem2149 ай бұрын
DAAR is altyd HOOP MET GOD IN BEHEER.SONDER DIE HERE IS ALLES TEVERGEEFS.OP WIE MAAK JY STAAT.❤
@bonnitabee903 Жыл бұрын
You are two beautiful souls 🙏🙏danki vir hierdie deel
@irenematthee5145 Жыл бұрын
Gerald het n hart soos goud Daar is baie mense in sy omgewing waarvoor hy naamloos sorg Hy het sy ma tot haar dood versorg.
@georgekellerman9393 Жыл бұрын
Gerald het m groot plaas kombuis hart. Waar almal.kan kom aansit om die groot kombuis tafel met n lkr beker koffie En die lkr lag en skerts N traan pik N druk N groot glimlag
@carolinedecastro417110 ай бұрын
Baie dankie vir die program. Baie intresant.
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Voorspoed vir elkeen...en jaaa...so sal elkeen oes wat hy/sy gesaai het...🤗🤗
@unconditionallove27358 ай бұрын
I dont judge you, Gerald, but I will pray for you that God will open your spiritual ears and eyes so that you can discover your purpose and Identity....Love you unconditionally ❤❤
@unconditionallove27358 ай бұрын
Lief vir jou Gerald jy het n goeie hart ek bid hard vir jou vir die waarheid
@corneliacoetz243 Жыл бұрын
Gerald, wens jou alle voorspoed toe vir toekoms. Wees geseënd. Groete
@ChristinePrice1114 Жыл бұрын
Dit was so interessant om na Oom Gerald te luister . My Pa was ‘n doktor by Witrand in the vyftigerjare, ek was nog ‘n babatjie toe my ouers daar gebly het, en later was hy na Weskoppies hospitaal en toe weer by Weskoppies in 1972 tot 1975 as Superintendent. My pa het ‘n gawe gehad in dat hy baie keer geweet het wat verkeerd was met ‘n pasiënt nog voor hulle ‘n woord gepraat het. Ek wonder of Oom Gerald hom dalk geken het, hy was dr. Hein Slabbert.
@martinvanvuuren9 ай бұрын
My oorlede pa het in begin 60 by Amatikulu hospitaal gewerk, toe na Weskoppies en toe na Witrand. Oorlede in Potchefstroom 1970. Weet nie of julle hom dalk geken het nie. Hulle het hom Mickey (JJ) van Vuuren genoem.
@ChristinePrice11149 ай бұрын
@@martinvanvuuren ongelukkig nie, albei my ouers is oorlede ander sou ek kon vra!
@jacquesvantonder2158 Жыл бұрын
Fantastiese program. Ek het aangesluit. Gerald het n pragtige hart. Dis so jammer dat hy so verskriklike moeilke kindertyd beleef het, maar kyk waar hy vandag staan. Hy het n sukses uit niks geskep. n "selfmade man". Baie sterkte en liefde vir beide van julle!
@maryjooste61619 ай бұрын
Dit maak mens regtg moeg
@maryjooste61619 ай бұрын
Hartseer baie hartseer
@annaboshoff9144 Жыл бұрын
Dankie vir al die mense wat jy help. Jou hart is opreg. Kan getuig van die goeie dinge wat jy doen
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Dis hartverskeurend!!! Mens kan nie glo dat daar sulke mense is met geen gevoel nie.. mag ons Vader ons help!!. .
@AdWiid9 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@gerderick Жыл бұрын
There are things that we do not understand! Who are we to judge Gerald? If he helps people who are in need, what more can we want?
@ell9123111 ай бұрын
Seek the truth You dont go believe anybody anything...
@SandraHolloway-m1h9 ай бұрын
God is groot en Magtig
@salomiejordaan-kolbe5728 ай бұрын
Fantastiese insig en buite die gekondisioneerde
@annettevanzyl239710 ай бұрын
Swaarkry leer mens om jou hande uit te steek na ander se pyn en deur jou eie pyn weet hoe om hulle by te staan en te help na ons Groot Herder nl. Jesus Christus wat deur baie meer pyn as wat ons ooit kan gaan, Self gegaan het.
@Margarets-dn2dq7 ай бұрын
Tyd om te Bid. .....Bid.... Bid 🙏🙏🙏
@unconditionallove27358 ай бұрын
Oor ons land dis duidelik dis nie n siening nie....ons almal weet dit....God wys ons al die tekens in die Bybel
@gawiestols6857 Жыл бұрын
Ek bid dat God sal vergewe. He knows.
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Die vrou in wie se sorg julle was was n ou etter.
@antoinettelewis118910 ай бұрын
A common fact with men who become homosexuals is the lack of a fathers presence or the lack of a good father/son relationship while growing up. This need for approval,love and acceptance from a male figure remains a deep need throughout their adulthood.
@TedMarais9 ай бұрын
Don·t agree. That has very little to do with it and it is definately not "a common fact" as you mentioned. Many homosexuals grew up with good father figures, many more heterosexual men grew up without father figures. These heterosexual men might experience certain psychological issues for sure. Homosexualism is not a psychological issue but an orientation that is perhaps rather genetical than anything else.
@Margarets-dn2dq7 ай бұрын
Vir almal op die Aarde.....'🙏🙏🙏
@elmawolmarans52249 ай бұрын
Gerald jy ken my is dàr hoop vir n liefde in my lewe
@poppiegoosen36369 ай бұрын
Wil net vir hierdie Gerald sê PW Botha se vrou Elize is n hele ruk voor P W oorlede...
@mirandaerasmus82338 ай бұрын
Daar is hoop want Jesus is hoop.
@dorothyjvvuuren19738 ай бұрын
Ek het 80 % ook so lewe gelei...maar was onderdruk deur my stiefma.
@susanwagener59536 ай бұрын
Mense sal moet leer om meer ontvanklik te wees vir die bo natuurlike.
@riaanmaree113210 ай бұрын
Jinne. Ek het bloot geluister om te hoor hoeveel nonsens een persoon kan praat met 'n reguit gesig... Bid vir onderskeiding, mense!
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Elize Botha is voor PW dood.hy het weer getrou na sy vrou Elize se dood
@christienasteyn6918 Жыл бұрын
God is ons hoop nie n siener nie
@lorainbronkhorst8803 Жыл бұрын
Net God Ken die toekoms
@mandeemckenzie5379 ай бұрын
Nee glad nie! Geen hoop hier nie!
@annelenepotgieter4490 Жыл бұрын
Gerald jy is n lieflike pragtige men's jammer vir al die mense wat Jou so oordeel net God kom die oordeel toe
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Daai ou vrou hoort agter tralies
@lindadejager702810 ай бұрын
Sy is lank gelede al oorlede.
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Die mense Hoort on die tronk Peens vrou
@babypieterse5804 Жыл бұрын
Rita dink jy nie aan de Klerk en sy griek nie?
@douw004 Жыл бұрын
@@babypieterse5804😅😅😅
@roneldunn2944 Жыл бұрын
WOW, Nico!
@Margarets-dn2dq7 ай бұрын
Research Asteroid....on Y T..
@mariaandeysel91608 ай бұрын
In di vroeer 80ste jare het hy Fortuin vertel im Stilfontein en niks wat hy gese het ... het gebeur Ons was 4 op di betrokke dag
@unconditionallove27358 ай бұрын
Die Bybel is duidelik die dooies pla nie die lewendes nie as jy doodgaan gaan jy dadelik Hemel of hel toe....dis familiar spirits om mense te laat glo wat Gerald glo, weg te hou van die Hemel af...die almal wat Here Here se gaan Hemel toe nie....Jy gebruik kaarte dalk maar verseker n crystal ball want iemand wat ek Ken was by jou, n Goddelike profeet gebruik nie balls en goed nie...
@dorotheaneethling49798 ай бұрын
Ek was by hom in Stilfontein en als het gebeur sois hy gese het. Hy is n fantastiese sagte mens.
@chrissmit6439 Жыл бұрын
Die Bybel maan teen mense wat voorspellings maak. Al kleur jy dit in watter formaat. Niemand kan die toekoms sien nie. Dit is in God se Hande, nie in mense se koppe nie. Glo my as iemand regtig n "siener" was sou mense in rye voor sy deur gewees het, want almal wil weet of dinge more "ok" gaan wees. As die man so goed kan sien, hoekom sien hy nie waar die kinders is wat so gesteel word in die land nie. Dit sal baie mense se pyn verlig as hy sy gawe daarvoor kan aanwend. Regtig.
@antoinettelewis118910 ай бұрын
Ek is ook n persoon wie sedert kinderdae visies gehad het en tot mense se verstomming die helderberg vliegtuig ongelukkig, diana se dood,my eie familielede en vriende se noodlot en nog baie ander groot gebeure, selfs covid dae voor die tyd kon voorspel in feinste detail. My visies is altyd in die vorm van drome of 'out of body ' ondervindinge en daars altyd n manlike stem wat my detail gee oor wat ek sien en moet doen. Ek het geen verduideliking hiervoor nie,maar ek gaan ook nie se dit kom van god af nie,want ek weet die duiwel het ook baie mag. Ek kon al n geliefde waarsku en het sy dood so voorkom,maar hierdie visies het my soveel angs besorg dat ek 2jaar gelede begin bid het dat dit my moet verlaat en sedertdien het ek nog nie weer dit ervaar nie en ek is baie dankbaar daarvoor.
@maryjooste61619 ай бұрын
Gelukkig maak God Sy wee bekend aan hulle wie Hom soek! Of die man reg is of nie ons is nie hier om te judge nie! God het gese die een wat sonder sonde is tel die Eerste klip op en gooi! So julle opdie blad is Niks beter as huigelaars reg vn buite pap vrot vn binne
@chrissmit64399 ай бұрын
@@maryjooste6161 baie dankie vir jou reaksie. Dit is openbarend. Met alle respek dame, jy veroordeel ons omdat ons "judge" dan "judge" jy ons deur ons huigelaars te noem. Maar natuurlik judge jy nie, jy is n Christen, almal heilig. Hy smokkel met jou brein. Word wakker, God is nie n karikatuur nie. Hy is God, jou Skepper, nie jou gek nie. Edit ( hy sien so min as die man op die maan. En jy moet bitter dom wees om dit op te eet.)
@ell9123111 ай бұрын
Mag die heilige Here die nasie verlos van dwelms in Jesus naam
@Macedonia270 Жыл бұрын
Die kort antwoord...Nee.
@willieterblanche94179 ай бұрын
As far as I know and learn out of the teachings from the Bible no man will see into the future now how is it possible that there is people that can see into the future and God appears to them ,is the Bible contradicting it self
@HanliedeJager9 ай бұрын
The Bible never itself. Please remember that CONTEXT IS KEY! We can't pick and choose scripture, fit it together and then make a gospel out of it. Read chapter after chapter and ask yourself: what, why, when, where, who and . List your answers and by the end of your study, you will be amazed with what you have just learned. Keep at it. Kind regards
@hendonrobson22459 ай бұрын
Clearly stated in bible last days Holy Spirit will be poured out on all flesh.
@StaySoft-r6l9 ай бұрын
We have our prophet..van rensburg..you sir are a charlatan and speak from Hes prophecies and for..money😢
@sf19159 ай бұрын
Zecheriah 10:3 The Shepards are liars!!!!!
@willemvanwyk593 Жыл бұрын
Dankie vir n menssoos Gerald ek sal graag met hom Ian he
@rodgerpike6281 Жыл бұрын
Repent to the True Almighty Yahuah The Father of Yahusha the only Name that can deliver people of This evil world system!!
@rhodespoolman360110 ай бұрын
Wat????
@Margarets-dn2dq7 ай бұрын
Was vir......us..... natural or........l..... ab.. bill. Hek...
@willemvanwyk5939 ай бұрын
Gerald ek sit met n redlike problem kortliks ek en n group met die naam lrene genot was agt Jaar SAAM toe is sy oorledenou sy is Vera's partykere hoor ek n stamp geluid in die boxsie waar haar as in is wat staan my te doen most ek dit strooi last my weet
@claravanrooyen41319 ай бұрын
Ek het van iemand, familie, verstaan ,mense wat " spook " is mense wat Nie tot Rus Kan Kom .Wat skielik oorlede is weens traumatiese gebeurtenisse gebeurtenis en n skielike dood, BV n ongeluk
@AdWiid9 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂. Hou op om aan kak te globsoos hide, duieels, spoke...
@claravanrooyen41319 ай бұрын
😂 Ek het spoke gesien . Toe Ek eenkeer oornag het en Na Wolmaranstad Voor Glaudina Se afdraai het n oom aan die linkerkant van die pad gestaan voor n boompie ( half gedroog) ongeveer 60 m van waar ek gery het met geruite baadjie en/ of geruite pet. Eenkleur langbroek ( flanel) Kan Nie mooi onthou die kleur. Toe Ek by die plek waar Ek him gesien was hy weg . Dit is iets jy Glo dit as jy dit Sien .Ek het spookstories geluister, maar het dit Nie regtig geglo en Kon my dit Nie voorstel Nie . Toe Ek die Eerste Keer gesien het het Ek besef watmy pa soms Vertel het
@rodgerpike628110 ай бұрын
Vals Yahusha is die Mashiak... ons is gewaarskie teen false proftete .
@tewispretorius93669 ай бұрын
????
@gerritdutoit4833 Жыл бұрын
Oe...twee baie "sensitiewe manne" die. Die vraag oor SA se toekoms is nooit deur "Siener" beantwoord nie. Mens hoef nie 'n profeet te wees om te "sien" hier is groot bollie oppad nie...al wat ek net weet, dit is 'n gruwel in God se oë om in enige vorm met afgestorwenes kontak te maak "oom siener"...maak nie saak hoe edel en opreg jou emosionele toespraak tot regverdiging klink/is nie. Jy neem deel en is 'n gruwel(Lev 19:31) in God se oë...ek kan en mag nie na jou luister nie!
@jacquesvantonder2158 Жыл бұрын
Die gawe wat hy het is god-gegewe.
@susandupreez4186 Жыл бұрын
Maklik om altyd n versie te gee om jou slim te laat klink oor n onderwerp wat jy geen kennis van het nie. Snaaks dat jy versies ken maar maar ontken dat God mense met n gawe geseen het. Gee n versie vir altlete en sangers en diesmeer ook?
@gerritdutoit48339 ай бұрын
@@louisbothma2491 Ja oordeelaar. Ek luister om die "man" 'n regverdige kans te gee om te sê wat op sy hart is en slegs NADAT ek geluister het sal ek my besluit neem, anders neem ek mos nou 'n besluit opgrond van 'n halwe boodskap, dan nie? Glo my, ek is nie een van God se "skapies" nie...ek is 'n volgeling van Jesus Christus en DOEN wat Sy Woord van my verlang en deur Hom te volg, sal ek by die Vader uitkom. "Skapies" is die's wat blindelings agter kerk dogma's en predikers aanploeter.
@tokkieandrews9988 Жыл бұрын
Ek het gehoor dat PW Botha was vergiftig .
@not.likely Жыл бұрын
Was nie
@not.likely Жыл бұрын
De Klerk was die een
@gerhard-jx4rn Жыл бұрын
Wat n getuines wat n getuines
@mariuspretorius5468 Жыл бұрын
Nooit nie nie in I duisent Jaar nie😅
@SolamonBrits-jk2xf Жыл бұрын
Jesus laaik jou
@originallevite74699 ай бұрын
HY het nooit die Naam van Jesus gebruik. Praat met verlore geeste…en dat dit die geeste is wie eerste vir Jesus gaan ontmoet? Ek weet nie so mooi nie. Sterkte Oom ❤️
@ell9123111 ай бұрын
Die feit dat hy dood spreek en sê dit gaan erger raak die dwelm situasie in plaas van lewe spreek wys dat hy van die duiwel is. Dit vat net 1 moment om mislei te word
@ell9123111 ай бұрын
Mag die heilige Here die nasie verlos van dwelms in Jesus naam
@peeps977 Жыл бұрын
Oom siener, jy vat kanse en speel met vuur. Maar dis God was leun geeste uitstuur. So, passop...
@maryjooste616110 ай бұрын
Daar is sieners is daar maar dit hang af of Hulle die gawes gebruik
@maryjooste61619 ай бұрын
Nee God gee gawes dit hang vn ons af hoe jy dit gebruik
@susanvanhemert75439 ай бұрын
Waar lees jy dat God leungeeste uitstuur? God het niks met leuens te doen nie.
@maryjooste61619 ай бұрын
Nee God het ook waarseers geskep solank dit nie God self wil wees nie alles was deur God geskep maar nie alles is heilig nie die duiwel gebruik Al wat God geskep het tot voordeel vn hom
@afriquelesud8 ай бұрын
Pasop jy: Ps 105:15
@Chris-y2q Жыл бұрын
Chancer
@elizabethnel8633 Жыл бұрын
GERALD, jy moet ASB REG MAAK, MET ALMAGTIGE VADER, OM TOT OMKEUR, VADER SÊ IN SY WOORD, HY VERAG Ń MAN WAT Ń ANDER MAN KIES, EN JY VOEL GOED DAAROOR, MAAR VADER HAAT SO Ń LEWENS DAAD! HET JY DIT AL BESEF, EN JOU VERKEERDE SIENING DAAROOR BELEI, EN GESTAAK/AFGELÊ? SODAT JY OOK, GENADE KAN ONTVANG, BY VADER, VOOR DIT TE LAAT IS?
@antonetteengelbrecht53739 ай бұрын
m 26:44
@smitmaritz58379 ай бұрын
Het jy n boek geskryf oor jou Profetiese voorspellings
@AdWiid9 ай бұрын
Asb nie. Dit Sal papier mors wees
@janniemeyer995111 ай бұрын
Hierdie Siener is waarlik ‘n Godsman en Profeet. Saluut!