Die evangelie onverdund- op die Romeine manier [26 Sept 2021]

  Рет қаралды 11,623

eKerk

eKerk

Күн бұрын

Stephan Joubert is aan die woord tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek. Sy tema vir die oggend is "Die evangelie onverdund- op die Romeine manier". Almal is so welkom!

Пікірлер: 8
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap wat my vanoggend weereens opnuut verkwik om vas te staan in die geloof.
@martiebekker1285
@martiebekker1285 3 жыл бұрын
Ekt met verwondering geluister na jou preek. Dis so mooi en so aangrypend om die Woord so te kan verstaan. Jy dra dit so maklik en verstaanbaar oor aan ons en dit het my regtig aangesteek om die Woord so te bestudeer. Baie dankie vir wat jy doen om my oe oop te maak vir Die Woord . Amen.
@huibrechtjames7050
@huibrechtjames7050 3 жыл бұрын
Stephan, baie dankie vir die boodskap. Ons moet hierdie boodskap elke dag hoor.
@annamariejones6946
@annamariejones6946 3 жыл бұрын
Baie dankie vir n Ongelooflike Preek. 🙏🙏
@christohunt5395
@christohunt5395 3 жыл бұрын
Thanks Stephan en span, kragtige woorde vandag na ek gisteraand hoor hoe praat die Gees met my.
@1vanstraten408
@1vanstraten408 3 жыл бұрын
Dit is 'n verskriklike voorreg om deel te wees van E-kerk. Baie dankie dat ek op SO 'n wyse deur u onderrig kan word. Ek kan u nie betaal maar ek kan deel in e-kerk se ondersteuning aan groepe baie baie dankie vir deel wees van e-kerk
@ronelhavinga8144
@ronelhavinga8144 3 жыл бұрын
Baie dankie vir die kosbare boodskap.
@phillipinavorster5574
@phillipinavorster5574 2 жыл бұрын
9
Vra God om jou reg te onthou.... nou reeds! [9 Feb 2025]
27:40
Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]
27:21
«Жат бауыр» телехикаясы І 30 - бөлім | Соңғы бөлім
52:59
Qazaqstan TV / Қазақстан Ұлттық Арнасы
Рет қаралды 340 М.
Herlewing: Hier's die geheim! | Stephan Joubert
26:20
eKerk
Рет қаралды 1,1 М.
Romeine Sessie 7
10:40
eKerk
Рет қаралды 2,3 М.
Gedagte vir die Dag
17:09
AGS RIVERSDAL
Рет қаралды 15 М.
Wat is die doel met Godsdiens? [19 Sep 2021]
27:11
eKerk
Рет қаралды 5 М.
Die kortste pad na God se hart | Stephan Joubert
26:49
eKerk
Рет қаралды 1 М.
Herlewing: Hier’s die geheim [26 Jan 2025]
28:06
eKerk
Рет қаралды 6 М.
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | Kersfees boodskap
4:46
Milanie Sielsgedagtes
Рет қаралды 1,5 М.