Ek hoor julle hard en duidelik, al vir 15 jaar lank...
@dieheuwels2 жыл бұрын
Dankie 🎧 bru
@larry6921 Жыл бұрын
Die comment kort at least 182k likes
@francoisdvanderwesthuizen Жыл бұрын
@@larry6921 thanks haha, ek sal maar jou en my eie comment like...
@quintinduplessis99182 жыл бұрын
wat n fantastiese song wat julle uitbring op my 50ste verjaarsdag !! baie dankie Heuwels, julle is FANTASTIES!!!
@dieheuwels2 жыл бұрын
happy happy!
@dieheuwels2 жыл бұрын
Lyrics: vieruur ek is wakker en ek dwaal in my huis rond vreemd hoe ‘n jas in die nag soms ‘n spook kan word figure teen die mure in die lig van ‘n kers soos ‘n dier vasgevang tussen die mure van my eie werf so is dit oggend? is dit dinsdag? is dit maart? is dit mei? is alles skielik anders of is dit dalk net ek en jy hoor jy my ons lyne kruis O dit spook ja dit spook alweer in ons huis Hallo hoor jy my? die ontvangs was sleg jy het gesê ons gaan hier vrek en jy was reg ons ry in jou kar al die vensters is oop die volume is op honderd en ons sing en ons rook gesoen teen die mure van die plekke waar ons is dit het gevoel asof ek nog joune is
@tiaandupreez2 жыл бұрын
ONS HOOR JULLE AL VIR JARE, EN JARE, EN ,JARE EN JARE, EN JARE, EN JARE ,EN JARE, EN JARE en JARE, en ons sal julle vir nog by jare wil hoor🎶🔥🔊🔥🎼🎤❤️ 🌍
@jn81512 жыл бұрын
Hierdie is ń meesterstuk! Ek dig hierdie somme te veel! Dankie Heuwels Fantasties vir hierdie amazing song!
@ekhoudaarvan2 жыл бұрын
Liefde vibes!
@aluschkapretorius47912 жыл бұрын
Wow Love it jule is amazing ........
@choppi12952 жыл бұрын
Die Heuwels is terug om die wereld te genees met beautiful woorde
@janolivier79892 жыл бұрын
Julle is en bly maar die beste.. Dankie tog dat iemand in Afrikaans kan songs skryf... So gatvol vir die mainstream "my baayby" met jou "sexy laayfie" kak
@HendriMouton2 жыл бұрын
Hierdie liedjie het soveel potentiaal vir 'n nostalgiese musiekvideo, asb 🙏🏼
@JohnLawYouTube2 жыл бұрын
🇿🇦 YOU GO BOET! KAN NIE WAG NIE!
@freddyroux12812 жыл бұрын
Die Heuwels bly fantasties
@SAcancerbuddies2 жыл бұрын
Mal daaroor ! Welgedaan
@juanduplessis33242 жыл бұрын
Ek kry hoendervleis🔥
@dieheuwels2 жыл бұрын
🍗
@dominicsiyaya6258 Жыл бұрын
I love this song!!!!!!! and yes, I hear you.
@huntervancokes2 жыл бұрын
Take me back!
@heindrichengelbrecht59292 жыл бұрын
Awesome song 🔥🔥🔥
@TheBendixSA2 жыл бұрын
YES!
@dan0n32 жыл бұрын
Lekker!
@ela.over_here2 жыл бұрын
Wowie!!! So bly ek en my beste vriendin kon die in aksie beleef! #liefdebydiedam #kaapstad
@arnedebeer2699 Жыл бұрын
Jordy. Ons is in die video🎉
@leandricilliers66572 жыл бұрын
Julle is maar net fantasties!!❤
@WesleyWestMusic2 жыл бұрын
Great video en song!
@Therugbyoke2 жыл бұрын
Julle is besonders !
@JW-lg4kw2 жыл бұрын
hierie daggakoppe maak lekker musiek jong. ek steek sommer n zol brand
@roddesroddes79502 жыл бұрын
Dis hemels fantasies!!!!
@janvanderelst28896 ай бұрын
Ek hoor julle 👍👍
@albertusdrostable2 жыл бұрын
When do we get to see you back in the Netherlands?
@dieheuwels2 жыл бұрын
This must happen 🇳🇱
@lilJayy_x2 жыл бұрын
Ek soek so graag n feature saam julle
@o.s.a.5637 Жыл бұрын
waar was daardie reël aan die einde vandaan? waar praat die dogtertjie?
@ernaheider21862 жыл бұрын
New Zealand wag vir julle! Asb!
@dieheuwels2 жыл бұрын
Ons kom Oempa festival toe in nov gaan check hulle insta whoo 🎈
@o.s.a.5637 Жыл бұрын
waar is die lyn aan die einde vandaan? waar praat die dogtertjie?
@quintinduplessis99182 жыл бұрын
Waar was die liedjie geskiet?
@dieheuwels2 жыл бұрын
Liefde by die Dam! Sien jou by die volgende ene in kaapstad of jozi 👌