Dankie Pastoor ek het dit nodig soek asb hulp baie probleme met stres deprissief baie erge dinge met gesond heid amem
@hannesviljoen6413 жыл бұрын
Dankie vir die kosbare gesalfde woord. Dankie vir die bemoedigende boodskap. God sé rykste seën op u bediening. Shalom
@shereenhansen78203 жыл бұрын
Baie dankie Frik vir ñ optyd boodskap. Ek is die Here ewig dankbaar vir jou en Amelia. My en my man se lewe het soveel verander vandat ons ingeskakel het met Koningryk Heerskappy. Mag Abba Vader julle elkedag dra en beskerm.
@altastevenson3 жыл бұрын
HALLELUJAH ! LAAT DIT SO WEES !!!
@tracey70663 жыл бұрын
Dankie pastoor, jou entoesiasme maak my begeerte om die Here te dien soveel meer spesiaal
@charmainebotha69133 жыл бұрын
Hallelu-YAH 🙌🏻🙌🏻 TABITA STAAN OP!! Dankie Baie Past Frik vir U kragtige Woord vandag, ek neem dit aan, so Baie nodig. Bly geseend in Yahshua. 🍃Sha🕊️Lom 🍃
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Baie dankie,Pastoor n baie mooi boodskap.
@sybelmoses53073 жыл бұрын
HALLELUJAH! DIE BOODSKAP WAS BAIE GESEEND...
@irenebronkhorst74473 жыл бұрын
Goeie more Frik dankie vir hierdie boodskap!! Ek is geïnspireerd. Sal doen wat jy voorgestel het. Groete uit Heidelberg
@ericabrent66822 жыл бұрын
Oh wow. Halleluja🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@joannvanderberg67973 жыл бұрын
Hallelujah
@friedaconradie83693 жыл бұрын
Dankie past. Frik vir die kragtige boodskap op hierdie pragtige dag wat God vir ons gegee het om Hom te eer en Hom te dien. Op hierdie Shabat shalom!
@estelledean65632 жыл бұрын
Amen!!!!!!!
@rikasoogund21893 жыл бұрын
Hallelujah 🙌 Dankie Yeshua ek vat dit en maak dit my eie 🕎
@ronakleynhans94333 жыл бұрын
Frik, baie dankie vir hierdie boodskap van opstanding! Het dit só nodig in hierdie tyd van negatiewe denke, ek stap die pad saam met julle, in die Naam van Jesus Christus. En my gees roep!!! HLLELUJA!
@sandrapotgieter74883 жыл бұрын
AMEN !!
@marilynvandroogenbroeck343 жыл бұрын
Dankie Pastoor
@marthavacoller96263 жыл бұрын
baie dankie.....dit sal so wees....
@rosamaritz20683 жыл бұрын
Danki pastoor, hirdi gesprek red my lewe
@karinteubes58383 жыл бұрын
Sjoe, nog 'n kragtige boodskap. Oorgedra met passie. Baie dankie.
@chrisvandermerwe34483 жыл бұрын
Dankie Frik. Seënwense vir jou en jou huis - Shalom
@gerhardvisser33213 жыл бұрын
Dankie Pastoor weereens n skitterende boodskap..
@edwarddippenaar91033 жыл бұрын
Tabita !! staan op Edward Dippenaar stap die 50 dae om so al die dooie goed in my lewe ontslae te raak Sodat die HEILIGEGEES BINNE MY LEWINDIG EN Nuut en STERKER SAL WEES sodat die sluise oop gemaak sal word om my skoon te was en my siel roep uit HALLELUJAH !! Bid en Glo in Geloof Hoop en Liefde. SHALOM GESEËNDE DAG IN JUSUS LIEFDE.
@pieterkruger53863 ай бұрын
Sela!
@aletodendaal37923 жыл бұрын
Tabita haleluja
@mareevanrooyen81103 жыл бұрын
Dankie Frik
@mareevanrooyen81103 жыл бұрын
Broodnodige kos vir mense vandag. Mag die Here gee dat ons gees hierdie Woord sal ontvang en dit ons eie maak.