No video

Die Kloue Kom Uit😳 | Op My Eish Recap S3 E6

  Рет қаралды 45,386

lisametdierooihare

lisametdierooihare

Күн бұрын

Wat dink julle van al die dramaaaa?😱 Is julle team Chanté of team Christine😂
Share met jou maats wat moet kyk!🥳
#OpMyEish #kykNET #recap #brendanpeyper #ome #lisametdierooihare

Пікірлер: 67
@Anna-rn9ui
@Anna-rn9ui 6 ай бұрын
Weet jy ek het eers twee weke terug vir jou ondek... En ek kyk dag en nag die videos...ons huis het nie TV nie... So hierdie is die enigste manier wat ek Boer soek ń vrou ens. Kan kyk... Mal oor jou Lisa...jy is soooooo snaaks..
@Howzityou
@Howzityou 6 ай бұрын
Daai 2 katte innie begin wahahahaha. Ek love jou videos. Maar die hele ding met meisies wat vir n man veg is bizarre. Almal op daai show die keer behalwe die girl van Dubai is kinderagtig. Hahaha
@verchip8
@verchip8 6 ай бұрын
"Ek is nie 'n fortune cookie nie" was nogal 'n goeie comeback 😂
@karincraig8169
@karincraig8169 6 ай бұрын
Brendan moet nog groot word.
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Nee f@# ek soen nie daai ou wanneer hy ander girl soen nie. Dankie, maar nee dankie😂.
@AnnaG25
@AnnaG25 6 ай бұрын
@lisametdierooihare jy's cool! Jy het so lovely, real manier van kommentaar lewer en present. Dit was nou regtig enjoyable. En Wordle vir die wen!!
@DarkStorm909
@DarkStorm909 6 ай бұрын
Rachelle is die obvious best choice.
@liaverster1293
@liaverster1293 6 ай бұрын
@chanellegouws2078
@chanellegouws2078 6 ай бұрын
Why wil enige girl kompiteer vir Brendan in die eerste plek? 5 jaar v nou af skei julle omdat sy nie kan verwerk dat sy soos n prys gekies is tussen ander..
@janevanreenen8768
@janevanreenen8768 6 ай бұрын
Ja Ek stem… attention seekers…
@pietervanderwath8835
@pietervanderwath8835 6 ай бұрын
ja ne. dit is waar, maar "liefde" is blind
@martynel4786
@martynel4786 6 ай бұрын
Jip! Hierdie verhoudings werk noooit uit nie!
@elmariekiessig161
@elmariekiessig161 6 ай бұрын
Ek doen amper elke dag nog Wordle 😂. En die mini, connections en tiles 😅
@lisametdierooihare
@lisametdierooihare 6 ай бұрын
Ek kan nie met my dag aan gaan as ek nie al 4 daai doen nie!😂😂
@didihiggo1142
@didihiggo1142 6 ай бұрын
Julle... Ek het nog nooit ge-Wordle nie
@Gozar111
@Gozar111 6 ай бұрын
Wordle, Watse en wortel elke dag.
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 6 ай бұрын
GREAT WERK 👉👍👌😅 NIE steroids NIE 😂🤣 As jy dit NIE kyk nie... WIE SOU ??!! 🧐...😳😱...😂🤣 DANKIE vir jou DEURSETTINGSVERMOË 💪 AWESOME werk 🤗👌✨💙
@michellevanvuuren9644
@michellevanvuuren9644 6 ай бұрын
Steak en chips papi 😂😂😂
@elizmaoosthuizen3201
@elizmaoosthuizen3201 6 ай бұрын
Moeg dans met 2 linker voete 🥴
@chellyneko5586
@chellyneko5586 6 ай бұрын
ek loveeeeeeeeeeee jou so baie
@michellevanvuuren9644
@michellevanvuuren9644 6 ай бұрын
Love jou videos !!! En jy is bitter snaaks. Daai meisies maak eintlik hul naam 💩 😂
@DarkStorm909
@DarkStorm909 6 ай бұрын
Jy maak die show soveel meer interresant.
@kooskoekemoer
@kooskoekemoer 6 ай бұрын
Ek dink dis baie moeilik om te kies tussen daai klomp, almal ewe dof. Ek persoonlik sou vir Runet gekies het, sommer dadelik, spaar almal die moeite en jaag hulle weg op dag een.
@LuckyLips4
@LuckyLips4 6 ай бұрын
Lisa met die rooi hare... hoekom is jou videos sooo kort? Ek geniet elke video!! Met programme soos Boer soek 'n vrou en Op my eish is niemand wie hul regtig is voor die kameras nie. Almal gee voor om perfek te wees en wanneer die kameras nie meer rol nie, kom die ware Jakob (of altans Jacobies) uit! Sterkte Brendan... eerder jy as ek!
@naomipeyper2549
@naomipeyper2549 6 ай бұрын
Ek Kan eerlik sê, die Eerste seisoen met Neels, Florinda WAS haarself 100%
@naomipeyper2549
@naomipeyper2549 6 ай бұрын
Steroids! Dankie vir jou recaps! Ek LOVE elke oomblik daarvan
@natashatrichardt885
@natashatrichardt885 6 ай бұрын
Ek love jou comments, jy is funny😂
@rogue1reaper68
@rogue1reaper68 6 ай бұрын
Bly die video en recap is langer 😊...en oh ja steroids😂💪
@Carin226
@Carin226 6 ай бұрын
Dramatic😂
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Meeouw. Hulle kort elkeen pieringtjie melk.
@tilanacarstens3457
@tilanacarstens3457 6 ай бұрын
Lekker lag ek nou...pieringtjie sê jy... wat van 'n m@erse bak melk met ys in miskien help dit ook😆😆😆🤣
@CaRLaiTJiE
@CaRLaiTJiE 6 ай бұрын
Die hoeveelheid keer wat Jonelle "soos" in 'n sin gebruik is crazy vir my😂
@lizelleenslin4162
@lizelleenslin4162 6 ай бұрын
Ja‼️‼️‼️ Neem n sluk elke keer as sy sê “soos”!! 😂
@joshuawenk3485
@joshuawenk3485 6 ай бұрын
Thanks
@jeanninekirkcaldy5550
@jeanninekirkcaldy5550 6 ай бұрын
Christine is my sussie, en so reguit soos kan kom. Eerlikwaar sy verdien beter.
@tilanacarstens3457
@tilanacarstens3457 6 ай бұрын
Steroids🎉😂.... al wat ek kan sê is... dit moet baie guts seker neem om mens se naam so met 'n plank te slaan op TV. Baie van daai meisies se uitlatings verstom my😂😂. 🤦🏻‍♀️. Dankie dat jy dit lekker maak om na te kyk Lisa.
@JacoWium
@JacoWium 6 ай бұрын
Yebo. Ek sal heelwat meer gereeld na KykNet oorskakel sou hulle bloot die snert "realiteits" programme vervang met Lisa en haar glas wyn en koddige reaksies op die wêreld. KZbin 1 KykNet 0.
@CaRLaiTJiE
@CaRLaiTJiE 6 ай бұрын
6:14 presies wat ek ook sê. Sy is onredelik hierso.
@LeekyleGeswind
@LeekyleGeswind 2 ай бұрын
Is😅😮🎉😂❤😢😊
@lanaH09779
@lanaH09779 6 ай бұрын
Gaan niemand vra hoekom 'n girl se naam van een week na die ander verander het nie? 😆 En Lisa, jou wyn was nie klaar nie, so hoe is die video klaar?😜
@ArminVanNiekerk
@ArminVanNiekerk 6 ай бұрын
Ek soek ook my eie show! 😅
@gloomykassiefan
@gloomykassiefan 6 ай бұрын
Hallo Lisa!!!!!!!❤❤❤❤❤
@erikacomstock9995
@erikacomstock9995 6 ай бұрын
Ugh,da uggs
@soekielagrange3725
@soekielagrange3725 6 ай бұрын
😊 dankie. Steroids
@Helpmeplea
@Helpmeplea 6 ай бұрын
Steroids- het heeldag uitgesien na video
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Chuntey pas nie by Brendan nie.
@JacoWium
@JacoWium 6 ай бұрын
...maar Chutney pas by hom.
@lisametdierooihare
@lisametdierooihare 6 ай бұрын
🤣ek het ook chutney gelees
@gizelagoosen2669
@gizelagoosen2669 6 ай бұрын
Steroids🤣🤣🤣
@petrabutter7661
@petrabutter7661 5 ай бұрын
Sjoe jy met jou wyn is erg
@jules47127
@jules47127 6 ай бұрын
Brendan was erger as die prawns gegrill
@emmariesteenkamp5314
@emmariesteenkamp5314 6 ай бұрын
Steriods
@gerdaw7436
@gerdaw7436 6 ай бұрын
Jy is regtig snaaks. Ouilik!
@carmsalive
@carmsalive 6 ай бұрын
Steroids 💪😋
@LucaStratford
@LucaStratford 6 ай бұрын
Hi kan jy dalk vir my se op Watter dae dit op kyk net is ❤
@simonescholtz2721
@simonescholtz2721 6 ай бұрын
Donderdae 20:00
@LucaStratford
@LucaStratford 5 ай бұрын
@@simonescholtz2721 dankie
@Gozar111
@Gozar111 6 ай бұрын
Hierdie man in lightweight
@JessicaDicks-dd6ey
@JessicaDicks-dd6ey 5 ай бұрын
Klaar
@JessicaDicks-dd6ey
@JessicaDicks-dd6ey 5 ай бұрын
Maar jou wyn was nie Klaas nie
@Impala_Lily
@Impala_Lily 6 ай бұрын
The highlight of my week! Not the show so much but your brutal honesty 🤣🤣🤣🤣🤣🤣 O! 🦾 steroids 🦾
Brendan is Bang🫣 | Op My Eish Recap S3 E7
10:52
lisametdierooihare
Рет қаралды 49 М.
Sy onttrek?!😐 | Boer Soek 'n Vrou Recap S16 E6
17:42
lisametdierooihare
Рет қаралды 3,1 М.
CHOCKY MILK.. 🤣 #shorts
00:20
Savage Vlogs
Рет қаралды 29 МЛН
Алексей Щербаков разнес ВДВшников
00:47
SCHOOLBOY. Последняя часть🤓
00:15
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 13 МЛН
Onderhoud met LEANDIE DU RANDT
8:50
Bravo KykNet
Рет қаралды 14 М.
ÜKS NÄDAL BRIGITTE SUSANNE HUNDIGA (part 2)
41:55
Andrei Zevakin
Рет қаралды 113 М.
Hykie & Gerridene | Wedding Highlights
5:49
Armadillo Media (Pty) Ltd
Рет қаралды 11 М.
Soene & Sweet 💦 | Op My Eish Recap S2 E5 & 6
19:42
lisametdierooihare
Рет қаралды 16 М.
So word vermoorde ds. Liezel se man vasgetrek
16:16
NUUSPOD
Рет қаралды 81 М.
20 Celebrity Plastic Surgery Disasters
30:13
The Ultimate Discovery
Рет қаралды 9 МЛН
Janae Steek Iets Weg🤔 | Op My Eish Recap S3 E9
13:27
lisametdierooihare
Рет қаралды 35 М.
Janey en Waney | Die TikTok-sterre | 18 Augustus 2022
11:07
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 2,5 М.
Drama & Braaibroodjies 😬🥪 | Op My Eish Recap S2 E1 & 2
16:08
lisametdierooihare
Рет қаралды 17 М.
CHOCKY MILK.. 🤣 #shorts
00:20
Savage Vlogs
Рет қаралды 29 МЛН