Die Nataniël Tafel: Krisis kos

  Рет қаралды 46,289

kyknettv

kyknettv

11 жыл бұрын

Daar is gereeld oomblikke in ons allerdaagse lewe waartydens ons onself in n situasie bevind waar krisis kos benodig word, soos wanneer onverwagte gaste opdaag of mense wat moes kom vir tee opeindig om vir ure te kuier. Die meeste van ons raak in hierdie gevalle angstig. Nataniël wys in hierdie episode dat daar geen rede is om paniekerig te raak nie en wys hoe om die oomblik kalm te hanteer. Hy wys ons ook hoe om 'n vinnige tafel te dek wat die gaste sal laat dink dat jy ure daaraan spandeer het.

Пікірлер: 13
@marlenebecker5538
@marlenebecker5538 3 жыл бұрын
Mal oor jou en jou programme Nataniël 😍
@axemanlion3475
@axemanlion3475 6 ай бұрын
Jou fyn gesnyde slaai, lyk veruklik. Die heuning? nie seker, hou nie van soet slaai, miskien iets anders wat die job kan doen, maar jou eind produk lyk great. Dalk n bietjie sout vir my. Lief vir jou manier van aanbieding. Jy is by my n legende ❤❤❤
@theo-chriszar1679
@theo-chriszar1679 9 жыл бұрын
"Hier le Ouma... Sy het n pit gesluk..." Klassiek...
@leondeklerk7200
@leondeklerk7200 9 жыл бұрын
Ek love Nataniel...
@rangvi1956
@rangvi1956 5 жыл бұрын
Hahahahaaa "Hier ligt oma, ze heeft een pit ingeslikt," ik lach me dood ! Je bent geweldig Nataniel, jouw gerechten zijn smakelijk en gemakkelijk, en jij hebt grote humor, je laat me lachen en dat doet een mens goed ! Ik kan helaas geen Afrikaans schrijven ! Veel groeten uit Frankrijk !
@kyknet
@kyknet 5 жыл бұрын
Hi Marie, baie dankie vir jou kommentaar. Ons is altyd bly om te hoor van ons kykers in ander lande.
@NamibiaDaniel
@NamibiaDaniel 9 жыл бұрын
ONs hoef nie altyd bont goed te eet nie - ons het genoeg stress. Ai as ons maar jou Volksmond kon bottel!
@veitchimages
@veitchimages 8 жыл бұрын
Jeez, I started watching Military Helicopter Vids...... now I am watching Nataniel make a salad!
@lizzyincleoh
@lizzyincleoh 4 жыл бұрын
William Veitch I know right!!?? I was watching a documentary about tornadoes and now I’m watching Nataniel.
@IC-OLD
@IC-OLD 5 жыл бұрын
😍😍😍
@maryna7491
@maryna7491 5 жыл бұрын
Watse olyfolie is beste?
@chefronimesias8488
@chefronimesias8488 4 жыл бұрын
Altyd gedink n whisk is n skommelstok 🙄🤔
@charlenenaude797
@charlenenaude797 5 жыл бұрын
Hoor net daai woorde sit dit aan die "kant" klink as of jy in engels die kos vloek
Die Nataniël Tafel
8:01
kyknettv
Рет қаралды 25 М.
Nataniël in die ateljee met DANIE VAN DER MERWE
13:06
Danie van der Merwe
Рет қаралды 12 М.
Tom & Jerry !! 😂😂
00:59
Tibo InShape
Рет қаралды 66 МЛН
Nataniël | Afrikaans in Styl | 23 Augustus 2023
10:07
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 6 М.
Die Nataniel Tafel: 10 September 2013 - Oorleef
4:26
kyknettv
Рет қаралды 13 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Lekker SPUR uie ringe / Maak jou eie
3:17
Kook In Afrikaans
Рет қаралды 29 М.
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 151 М.
Paal en Punt
6:26
Agent005
Рет қаралды 242 М.
Nataniël oor lidmaatbemagtiging
2:46
Netwerk24 Video
Рет қаралды 81 М.
Varktjop met kraaklekker rand en sappige vleis!!
6:06
Vuur Bevonk
Рет қаралды 9 М.
Die Nataniël Tafel: Onthaal jou baas
3:59
kyknettv
Рет қаралды 27 М.
Nataniël | Hartenbos tot Blikkiesfees | 30 November 2022
12:37
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 16 М.
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 45 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 7 МЛН
Ozoda - JAVOHIR ( Official Music Video )
6:37
Ozoda
Рет қаралды 10 МЛН
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 596 М.
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 607 М.