Рет қаралды 748
dana snyman
Nissan het in 2008 besluit om nie langer die 1400-bakkie te vervaardig nie. Ek neem knaend foto's van die bakkies, meestal met die eienaar daarby. Hier is 'n paar van die foto's.